Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » moewers en sjykers op die groep
moewers en sjykers op die groep [boodskap #9240] Di, 29 April 1997 00:00
pigf...  is tans af-lyn  pigf...
Boodskappe: 33
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
As ek so na baie ouens se postings kyk, vgl. bv Anonymous se nuutste
wyshede onder "Ja Baas" en "Wakker skrik, mense" kry ek die indruk baie van
hulle voel net bietjie lonely. ek is seker daarvan hulle sit iewers alleen
in 'n flat in sunnyside en hulle enigste geselskap is die net. as hulle dan
nie genoeg aandag kry nie sê hulle sulke stupid goed net om 'n reaksie te
kry. dis mos lekker om te sien as een van jou postings sulke lekker lang
threads veroorsaak.

Wakker skrik, boere.
Hulle wil net bietjie fymis wees.
Vorige onderwerp: Re: Kubaanse dokters
Volgende onderwerp: Re: 98 trip
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 11:58:27 MGT 2024