Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Waar kom djy vandaan?
Waar kom djy vandaan? [boodskap #92095] Wo, 14 April 2004 08:35 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Waar kom die gebruik deur die Kleurlinge/Bruinmense/Kaapses vandaan om "djy"
en djou" ens. te sê?
Is dit moontlik die invloed van 'n ander taal?
Re: Waar kom djy vandaan? [boodskap #92097 is 'n antwoord op boodskap #92095] Wo, 14 April 2004 09:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nei - dis maar net natuurlike gemeenskaplike evolusie. Djy is makliker om te
sê as jy as mens 'n paar kappe Vaaljapie in het.
--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:c5it65$aje$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Waar kom die gebruik deur die Kleurlinge/Bruinmense/Kaapses vandaan om "djy"
> en djou" ens. te sê?
> Is dit moontlik die invloed van 'n ander taal?
>
Re: Waar kom djy vandaan? [boodskap #92104 is 'n antwoord op boodskap #92095] Wo, 14 April 2004 22:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:c5it65$aje$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Waar kom die gebruik deur die Kleurlinge/Bruinmense/Kaapses vandaan om "djy"
> en djou" ens. te sê?
> Is dit moontlik die invloed van 'n ander taal?
>

Waarskynlik afkomstig van Maleis - stemhebbende afrikaat in woord
aanvangsposisie [dz]

Lorinda
Re: Waar kom djy vandaan? [boodskap #92109 is 'n antwoord op boodskap #92104] Do, 15 April 2004 07:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Waar die "dj" vandaan kom weet ek nie, maar die Hollanders "chie" ook hulle
"tjie".

Max____________________________

"Lorinda" skryf in boodskap news:407db762$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Jonas" wrote in message
> news:c5it65$aje$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Waar kom die gebruik deur die Kleurlinge/Bruinmense/Kaapses vandaan om
> "djy"
>> en djou" ens. te sê?
>> Is dit moontlik die invloed van 'n ander taal?
>>
>
> Waarskynlik afkomstig van Maleis - stemhebbende afrikaat in woord
> aanvangsposisie [dz]
>
>
> Lorinda
>
Re: Waar kom djy vandaan? [boodskap #92120 is 'n antwoord op boodskap #92095] Do, 15 April 2004 14:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
FoilCut[1]  is tans af-lyn  FoilCut[1]
Boodskappe: 29
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
Dja !

"Jonas" skryf in boodskap news:c5it65$aje$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Waar kom die gebruik deur die Kleurlinge/Bruinmense/Kaapses vandaan om "djy"
> en djou" ens. te sê?
> Is dit moontlik die invloed van 'n ander taal?
>
Re: Waar kom djy vandaan? [boodskap #92121 is 'n antwoord op boodskap #92104] Do, 15 April 2004 14:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda - baie dki - dit kan sin maak.
'n Springbokheelagter wat nou vir die Leeus (ou Transvaal) speel dring
daarop aan dat hy "Djannewarie" (Januarie) genoem word. Persoonlik glo ek
dat jy hom so kan noem - maar dat elke ou tog nie kan aanspraak maak op 'n
unieke of eie aanspreekvorm nie.
Re: Waar kom djy vandaan? [boodskap #92123 is 'n antwoord op boodskap #92121] Do, 15 April 2004 15:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Sal dit jou pla as ek jou "Djounus" noem? Ek dink tog elkeen het die reg om
te beslis hoe sy naam uitgespreek word.

Max____________________________

"Jonas" skryf in boodskap news:c5m7sr$k13$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lorinda - baie dki - dit kan sin maak.
> 'n Springbokheelagter wat nou vir die Leeus (ou Transvaal) speel dring
> daarop aan dat hy "Djannewarie" (Januarie) genoem word. Persoonlik glo ek
> dat jy hom so kan noem - maar dat elke ou tog nie kan aanspraak maak op 'n
> unieke of eie aanspreekvorm nie.
>
Re: Waar kom djy vandaan? [boodskap #92135 is 'n antwoord op boodskap #92123] Vr, 16 April 2004 02:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Max - daar is standaard uitsprake in elke taal. En ongelukkig kan 'n
individu nie verwag dat dit verander moet word om by sy/haar voorkeure aan
te pas nie. (Ek besef dis moeilik om te verstaan, maar probeer gerus.)
Re: Waar kom djy vandaan? [boodskap #92137 is 'n antwoord op boodskap #92121] Vr, 16 April 2004 03:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mmmmmm Jonas!! Die heelagter is Djantjies. Die skrumskakel is Djannewarie
--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:c5m7sr$k13$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lorinda - baie dki - dit kan sin maak.
> 'n Springbokheelagter wat nou vir die Leeus (ou Transvaal) speel dring
> daarop aan dat hy "Djannewarie" (Januarie) genoem word. Persoonlik glo ek
> dat jy hom so kan noem - maar dat elke ou tog nie kan aanspraak maak op 'n
> unieke of eie aanspreekvorm nie.
>
Re: Waar kom djy vandaan? [boodskap #92146 is 'n antwoord op boodskap #92135] Vr, 16 April 2004 07:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek verstaan nie wat jy bedoel nie.

Max____________________________
Re: Waar kom djy vandaan? [boodskap #92172 is 'n antwoord op boodskap #92137] So, 18 April 2004 05:54 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - sorrie - ek het na Djantjies verwys... (Die beginsel bly egter
onveranderd.)
Vorige onderwerp: Volkspele
Volgende onderwerp: Die foutjie van die verlede
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 13:00:41 MGT 2024