Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Volkspele
Volkspele [boodskap #92092] Di, 13 April 2004 15:45 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat dink julle is die hoofrede hoekom volkspele uitsterf? Is dit omdat
dieselfde outydse liedjies heeltyd gespeel word? Is dit die verspotte klere?
Is dit die ge-ykte danspassies? Is dit nie tyd dat volkspele gemoderniseer
word sodat mense dit kan dans op ons nuwe lekker Afrikaanse musiek nie?
As die Amerikaners Line Dancing en Square Dancing kan hê, dan kan ons Ring
Dancing ons eie maak!

--
Annette
Re: Volkspele [boodskap #92107 is 'n antwoord op boodskap #92092] Do, 15 April 2004 06:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek het self wild gevolkspele, maar dit het vir my 'n bietjie stjoepit geword
toe ek besef het dat dit danse is wat uitgewerk is om dit te laat lyk asof
ons wel sulke danse in ons kultuur het. Ek het so ewe gedag die ou
Voortrekkers het dit nog gedans, toe hoor ek dis 'n nuwe ding. Toe's ek
vies. Toe hou ek op.

Koot

"Annette" skryf in boodskap news:c5h27u$1a5$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat dink julle is die hoofrede hoekom volkspele uitsterf? Is dit omdat
> dieselfde outydse liedjies heeltyd gespeel word? Is dit die verspotte klere?
> Is dit die ge-ykte danspassies? Is dit nie tyd dat volkspele gemoderniseer
> word sodat mense dit kan dans op ons nuwe lekker Afrikaanse musiek nie?
> As die Amerikaners Line Dancing en Square Dancing kan hê, dan kan ons Ring
> Dancing ons eie maak!
>
> --
> Annette
>
Re: Volkspele [boodskap #92111 is 'n antwoord op boodskap #92107] Do, 15 April 2004 10:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietHein  is tans af-lyn  PietHein
Boodskappe: 64
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
As ons almal so dink, skep ons nooit nuwe cultuur nie.

"Koot" schreef in bericht
:

> Ek het self wild gevolkspele, maar dit het vir my 'n bietjie stjoepit geword
> toe ek besef het dat dit danse is wat uitgewerk is om dit te laat lyk asof
> ons wel sulke danse in ons kultuur het. Ek het so ewe gedag die ou
> Voortrekkers het dit nog gedans, toe hoor ek dis 'n nuwe ding. Toe's ek
> vies. Toe hou ek op.
>>
--
PietHein
Re: Volkspele [boodskap #92116 is 'n antwoord op boodskap #92111] Do, 15 April 2004 12:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Jy ken (nog) nie die Suid Afrikaners nie! Hulle maak daagliks nuwe kultuur.

Max____________________________

"PietHein" skryf in boodskap news:cq6j2nk72npduz64at6pyssqmojci9conr@hein...
> As ons almal so dink, skep ons nooit nuwe cultuur nie.
>
> "Koot" schreef in bericht
> :
>
>> Ek het self wild gevolkspele, maar dit het vir my 'n bietjie stjoepit geword
>> toe ek besef het dat dit danse is wat uitgewerk is om dit te laat lyk asof
>> ons wel sulke danse in ons kultuur het. Ek het so ewe gedag die ou
>> Voortrekkers het dit nog gedans, toe hoor ek dis 'n nuwe ding. Toe's ek
>> vies. Toe hou ek op.
>>>
> --
> PietHein
>
Re: Volkspele [boodskap #92118 is 'n antwoord op boodskap #92107] Do, 15 April 2004 13:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Koot" skryf

> Ek het self wild gevolkspele, maar dit het vir my 'n bietjie stjoepit geword
> toe ek besef het dat dit danse is wat uitgewerk is om dit te laat lyk asof
> ons wel sulke danse in ons kultuur het. Ek het so ewe gedag die ou
> Voortrekkers het dit nog gedans, toe hoor ek dis 'n nuwe ding. Toe's ek
> vies. Toe hou ek op.

Ek was nou een van daardie kinders wat nie
"toegelaat" was om volkspele te speel nie,
deur 'n ma wat gedink het dis nonsens en wat
nie eens vir my 'n tuitkappie wou laat dra nie.
En ek is seker dat baie van die "volkspele"
"uitgedink" is hier teen 1938 toe hulle so lekker
feesgevier het met die honderjarige herdenking
van die Groot Trek. MAAR ek dink tog dat
volkspele sy oorsprong het in daardie statige
danse wat hulle eeue gelede in sitkamers gedans
het in Europa en wat na SA uitgevoer is. Kyk
maar hoe statig en lekker hulle dans in
Engelse films wat gemaak is van byvoorbeeld
Jane Austen, en dan sien jy waar "volkspele"
vandaan kom. Nie van die hoi poloi se dansery
nie ( gaan daarvoor na die skilderye van
Brueghel) maar van die dansery van die adel.
En van die dansery van die families Van
Riebeeck en Van der Stahl aan die Kaap in
die sewentiende eeu.

Gloudina
Re: Volkspele [boodskap #92122 is 'n antwoord op boodskap #92118] Do, 15 April 2004 15:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Persoonlik glo ek moet ons iets doen om die volkspele ding te behou. (Nog
iets wat die regses geskaak het.) En al het dit in 1938 ontstaan (dit het
nie) - wat maak dit saak?
Re: Volkspele [boodskap #92136 is 'n antwoord op boodskap #92116] Vr, 16 April 2004 03:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Van Skeppende Nuwe Kultuur gepraat - vandag is Nasionale Rondborsdag!!
Haal uit en wys dames - moet julle nie steur aan die hygende en opgewonde
manne nie:))
--
Annette

"Max" skryf in boodskap news:407e7b27$0$561$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Jy ken (nog) nie die Suid Afrikaners nie! Hulle maak daagliks nuwe kultuur.
>
> Max____________________________
>
> "PietHein" wrote in message
> news:cq6j2nk72npduz64at6pyssqmojci9conr@hein...
>> As ons almal so dink, skep ons nooit nuwe cultuur nie.
>>
>> "Koot" schreef in bericht
>> :
>>
>>> Ek het self wild gevolkspele, maar dit het vir my 'n bietjie stjoepit
> geword
>>> toe ek besef het dat dit danse is wat uitgewerk is om dit te laat lyk
> asof
>>> ons wel sulke danse in ons kultuur het. Ek het so ewe gedag die ou
>>> Voortrekkers het dit nog gedans, toe hoor ek dis 'n nuwe ding. Toe's ek
>>> vies. Toe hou ek op.
>>>>
>> --
>> PietHein
>>
>
Re: Volkspele [boodskap #92143 is 'n antwoord op boodskap #92136] Vr, 16 April 2004 07:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
In 'n land waar verkragting ook nuwe kultuur is... Ja dames, haal uit en
wys, maar moenie die here kwalik neem as hulle ook uithaal en wys nie...

Wat 'n omgekeerde wêreld leef ons in... :-)

Max____________________________

"Annette" skryf in boodskap news:c5nlvs$dvk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Van Skeppende Nuwe Kultuur gepraat - vandag is Nasionale Rondborsdag!!
> Haal uit en wys dames - moet julle nie steur aan die hygende en opgewonde
> manne nie:))
> --
> Annette
> "Max" wrote in message
> news:407e7b27$0$561$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Jy ken (nog) nie die Suid Afrikaners nie! Hulle maak daagliks nuwe
> kultuur.
>>
>> Max____________________________
>>
>> "PietHein" wrote in message
>> news:cq6j2nk72npduz64at6pyssqmojci9conr@hein...
>>> As ons almal so dink, skep ons nooit nuwe cultuur nie.
>>>
>>> "Koot" schreef in bericht
>>> :
>>>
>>>> Ek het self wild gevolkspele, maar dit het vir my 'n bietjie stjoepit
>> geword
>>>> toe ek besef het dat dit danse is wat uitgewerk is om dit te laat lyk
>> asof
>>>> ons wel sulke danse in ons kultuur het. Ek het so ewe gedag die ou
>>>> Voortrekkers het dit nog gedans, toe hoor ek dis 'n nuwe ding. Toe's ek
>>>> vies. Toe hou ek op.
>>>> >
>>> --
>>> PietHein
>>>
>>
>
Re: Volkspele [boodskap #92168 is 'n antwoord op boodskap #92136] Sa, 17 April 2004 16:54 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hmmm! By die rugby het hulle behoorlik uitgehang! Pragtig. Daar was
'n paar wat dit liewers nie moes doen nie, maar baie wat heel meer suksesvol
as die rugby was!

Annette skryf in boodskap news:c5nlvs$dvk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Van Skeppende Nuwe Kultuur gepraat - vandag is Nasionale Rondborsdag!!
> Haal uit en wys dames - moet julle nie steur aan die hygende en opgewonde
> manne nie:))
> --
> Annette
> "Max" wrote in message
> news:407e7b27$0$561$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Jy ken (nog) nie die Suid Afrikaners nie! Hulle maak daagliks nuwe
> kultuur.
>>
>> Max____________________________
>>
>> "PietHein" wrote in message
>> news:cq6j2nk72npduz64at6pyssqmojci9conr@hein...
>>> As ons almal so dink, skep ons nooit nuwe cultuur nie.
>>>
>>> "Koot" schreef in bericht
>>> :
>>>
>>>> Ek het self wild gevolkspele, maar dit het vir my 'n bietjie stjoepit
>> geword
>>>> toe ek besef het dat dit danse is wat uitgewerk is om dit te laat lyk
>> asof
>>>> ons wel sulke danse in ons kultuur het. Ek het so ewe gedag die ou
>>>> Voortrekkers het dit nog gedans, toe hoor ek dis 'n nuwe ding. Toe's ek
>>>> vies. Toe hou ek op.
>>>> >
>>> --
>>> PietHein
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Re: Read my Lips
Volgende onderwerp: Waar kom djy vandaan?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 01:07:21 MGT 2024