Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: sandstrooier
Re: sandstrooier [boodskap #9209] Vr, 25 April 1997 00:00 na volgende boodskap
Gideon Dreyer  is tans af-lyn  Gideon Dreyer
Boodskappe: 35
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Volle Lid
Klaasvakie wrote:
Hou op om aan verskonings te dink en doen eerder iets om die mense se
lewenswyses te verander.

Kort verweer:
Ek is al baie jare betrokke met community work in verskillende derde wereld
lande. Ek is ook consultant vir werkers in die veld wat juis gemoeid is met
attitude change. Bijvoorbeeld landboutegnieke.
n Exstra probleempie in juis een van die mees persoonlike aspekte, nl.
seksualiteit en die seksdaad self, was dat een van die pakkette wat een van
die organisaties gekry het om gratis uit te deel (natuurlik met die
eindelose technieke om mense so ver te kry om die kondome te gebruik), was
van die klein soort. N misrabele flop en baie moeilik om weer reg te stel.
Nie alle groepe praat so maklik en vry oor hulle intieme lewe nie en word
veral nie voorgeskryf hoe om hulle daar te gedra nie. Man vrou kwessies
moet zeer omslagtig benader word. Maar dit hoef ek jou nie vertel nie.
Dit is werklik moeilik om cultuur en houdingsveranderinge teweeg te bring.
Kyk maar in jouself. Ek weet dit van myself.
gegroet
Xfiles
Re: sandstrooier [boodskap #9227 is 'n antwoord op boodskap #9209] So, 27 April 1997 00:00 Na vorige boodskap
KLAASVAKIE  is tans af-lyn  KLAASVAKIE
Boodskappe: 53
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Volle Lid
Xfiles skryf:

Kort verweer:
Ek is al baie jare betrokke met community work in verskillende derde
wereld
lande. Ek is ook consultant vir werkers in die veld wat juis gemoeid is
met
attitude change. Bijvoorbeeld landboutegnieke.
n Exstra probleempie in juis een van die mees persoonlike aspekte, nl.
seksualiteit en die seksdaad self, was dat een van die pakkette wat een
van
die organisaties gekry het om gratis uit te deel (natuurlik met die
eindelose technieke om mense so ver te kry om die kondome te gebruik), was
van die klein soort. N misrabele flop en baie moeilik om weer reg te stel.
Nie alle groepe praat so maklik en vry oor hulle intieme lewe nie en word
veral nie voorgeskryf hoe om hulle daar te gedra nie. Man vrou kwessies
moet zeer omslagtig benader word. Maar dit hoef ek jou nie vertel nie.
Dit is werklik moeilik om cultuur en houdingsveranderinge teweeg te bring.
Kyk maar in jouself. Ek weet dit van myself.
gegroet
Xfiles

-----------------------------------------oOo---------------- --------------
-----
Ek bewonder jou vir jou gemeenskapsdiens, as ek in my respons te kras
geklink het vra ek omverskoning. Jy sê basies dieselfde as wat ek probeer
sê, en dit is dat dit nie gaan oor armoede of die afwesigheid van ander
afleiding nie, maar kultuur en persoonlike gewoontes. En moet nie die
"brainwash" tegnieke vergeet nie, wat ek reeds genoem het. Maar voor ek
weg is uit SA het ons in die stedelike gebiede begin wen, veral as dit
gepaart gegaan het met onderrig in hul eie taal en op so 'n manier dat
hulle dit kan verstaan.

Hou aan met jou goeie werk.

JHV
Vorige onderwerp: ET se boep in die boep
Volgende onderwerp: Die witperd van Calvinie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 02:27:09 MGT 2024