Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Snaaks / oorspronklike boardroom name
Snaaks / oorspronklike boardroom name [boodskap #91894] Do, 01 April 2004 11:22 na volgende boodskap
Werner  is tans af-lyn  Werner
Boodskappe: 37
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ons firma wil graag die boardroom 'n naam gee, Afrikaans of Engels dit maak
nie regtig saak nie solank dit 'n tikkie humor bevat.

Het enige van julle dalk 'n paar idees ?

Groete

Werner
Re: Snaaks / oorspronklike boardroom name [boodskap #91897 is 'n antwoord op boodskap #91894] Do, 01 April 2004 11:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
InnieBos - BosBeraad - StaalDraad - KletsKop - "ChatRoom".

Imbizo (net mans - Xhosa)

Kopano (vergader - Tswana/Sotho)

Indibano (almal - Xhosa)

Ibandla (Zulu)

Geen humor vir 'n ernstige kamer nie ...

:-)

TJ

"Werner" skryf in boodskap news:c4gtp7$5l2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ons firma wil graag die boardroom 'n naam gee, Afrikaans of Engels dit maak
> nie regtig saak nie solank dit 'n tikkie humor bevat.
>
> Het enige van julle dalk 'n paar idees ?
>
>
> Groete
>
>
> Werner
>
Re: Snaaks / oorspronklike boardroom name [boodskap #91899 is 'n antwoord op boodskap #91894] Do, 01 April 2004 12:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Slaapplek? Groot vaak? Werker's Rust? Knippie vir Knippie?

"Werner" skryf in boodskap news:c4gtp7$5l2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ons firma wil graag die boardroom 'n naam gee, Afrikaans of Engels dit maak
> nie regtig saak nie solank dit 'n tikkie humor bevat.
>
> Het enige van julle dalk 'n paar idees ?
>
>
> Groete
>
>
> Werner
>
Re: Snaaks / oorspronklike boardroom name [boodskap #91902 is 'n antwoord op boodskap #91894] Do, 01 April 2004 12:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kopknikkamer?
--
Annette

"Werner" skryf in boodskap news:c4gtp7$5l2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ons firma wil graag die boardroom 'n naam gee, Afrikaans of Engels dit maak
> nie regtig saak nie solank dit 'n tikkie humor bevat.
>
> Het enige van julle dalk 'n paar idees ?
>
>
> Groete
>
>
> Werner
>
Re: Snaaks / oorspronklike boardroom name [boodskap #91939 is 'n antwoord op boodskap #91894] Vr, 02 April 2004 07:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hier rus ons.

"Werner" skryf in boodskap news:c4gtp7$5l2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ons firma wil graag die boardroom 'n naam gee, Afrikaans of Engels dit maak
> nie regtig saak nie solank dit 'n tikkie humor bevat.
>
> Het enige van julle dalk 'n paar idees ?
>
>
> Groete
>
>
> Werner
>
Re: Snaaks / oorspronklike boardroom name [boodskap #91963 is 'n antwoord op boodskap #91939] Vr, 02 April 2004 17:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
>> Ons firma wil graag die boardroom 'n naam gee, Afrikaans of Engels dit
> maak
>> nie regtig saak nie solank dit 'n tikkie humor bevat.

>> Het enige van julle dalk 'n paar idees ?


>> Groete


>> Werner


'Afrikaans Only'

DD
Re: Snaaks / oorspronklike boardroom name [boodskap #92067 is 'n antwoord op boodskap #91939] So, 11 April 2004 19:05 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Daarsy Suidwester, ek dink jy het hom 10 / 10 gewen.
Dis omtrent al wat hulle daar doen ne...

Russende Groete
Frikkie

On Fri, 2 Apr 2004 09:30:04 +0200, "Suidwester" wrote:

> Hier rus ons.
Vorige onderwerp: Sou jy kon vra...
Volgende onderwerp: laaste een vir eers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 08:39:12 MGT 2024