Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » e- Ruiker
e- Ruiker [boodskap #9185] Do, 24 April 1997 00:00
Louis  is tans af-lyn  Louis
Boodskappe: 32
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Hiermee wil ek net 'n "e - ruiker" op die graf van klein Tamzyn Mendelowe
l^e. Sy is deur 'n onverskillige 14-jarige "joy rider" gedood terwyl sy op
'n grasperk gespeel het.

Soos gras is 'n mens se dae ...........
Vorige onderwerp: Boggom en Voertsek
Volgende onderwerp: watermeide
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 06:31:42 MGT 2024