Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Reisiger
Reisiger [boodskap #91769] Ma, 29 Maart 2004 11:58 na volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Weet een van julle wat van reisiger geword het?

Hier is 'n stukkie van een van sy treffers:

"
Wil graag Vrymesselaars gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons
Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die vir die
deursettings vermoë en vasberadenheid. En die deurlopende
stabiliteit van stelsels, veral vanaf 1 Januarie 2000. Asook om
bydraes van die reisiger te lees, en oplossings op 'n beter
manier te implementeer. En om ondersteuning te lewer, aan die
talle aspekte van die samelewing op die Planeet. Insluitend die
menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, asook elders op
die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog
baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik
waardeer.

Wil ook graag vriende en bydraers van artikels by nuusgroepe
gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir
die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook elders op
die Planeet. Veral vir die deursettings vermoë en vasberadenheid
om die reisiger se bydraes te lees. En om kommentaar, partykeer
humoristies (hemel reis sentrums) daaroor te plaas. Asook vir
die gediggies wat geplaas word en gesprekke wat hier gevoer
word. En om die Regering van ons Paradys, asook elders op die
Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Insluitend
die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid
Afrika Renaissance.En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie.
Dit word inniglik waardeer.

"
Re: Reisiger [boodskap #91773 is 'n antwoord op boodskap #91769] Ma, 29 Maart 2004 13:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rhino  is tans af-lyn  Rhino
Boodskappe: 32
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Seker nou op die maan. Leer die maan mannetjies hoe om dit te doen.

"Lou" skryf in boodskap news:bfb75562.0403290358.6bbc7c36@posting.google.com...
> Weet een van julle wat van reisiger geword het?
>
> Hier is 'n stukkie van een van sy treffers:
>
> "
> Wil graag Vrymesselaars gelukwens vir die super sukses wat
> bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons
> Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die vir die
> deursettings vermoë en vasberadenheid. En die deurlopende
> stabiliteit van stelsels, veral vanaf 1 Januarie 2000. Asook om
> bydraes van die reisiger te lees, en oplossings op 'n beter
> manier te implementeer. En om ondersteuning te lewer, aan die
> talle aspekte van die samelewing op die Planeet. Insluitend die
> menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
> Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, asook elders op
> die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog
> baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik
> waardeer.
>
> Wil ook graag vriende en bydraers van artikels by nuusgroepe
> gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir
> die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook elders op
> die Planeet. Veral vir die deursettings vermoë en vasberadenheid
> om die reisiger se bydraes te lees. En om kommentaar, partykeer
> humoristies (hemel reis sentrums) daaroor te plaas. Asook vir
> die gediggies wat geplaas word en gesprekke wat hier gevoer
> word. En om die Regering van ons Paradys, asook elders op die
> Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Insluitend
> die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid
> Afrika Renaissance.En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie.
> Dit word inniglik waardeer.
>
> "
Re: Reisiger [boodskap #91811 is 'n antwoord op boodskap #91773] Di, 30 Maart 2004 12:10 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja - waar is die Reisiger?
(Waarskynlik vir waarneming verwys.)
Vorige onderwerp: Stadstaat rondom Pretoria?
Volgende onderwerp: Mens stry nie met statistiek nie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 16:12:06 MGT 2024