Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mens stry nie met statistiek nie
Mens stry nie met statistiek nie [boodskap #91757] Ma, 29 Maart 2004 04:39 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit was toe die Stormers se naweek om te wen
--
Annette
Re: Mens stry nie met statistiek nie [boodskap #91812 is 'n antwoord op boodskap #91757] Di, 30 Maart 2004 12:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het R100 verloor op daai ene - goeie spel deur Stormers asook 'n hopelose
Katzenellenbogen. Hoe kan so 'n ou toegelaat word om op daardie vlak te
blaas - by skolerugby sou 'n paar pa's hom al gelooi het.
Re: Mens stry nie met statistiek nie [boodskap #91817 is 'n antwoord op boodskap #91812] Di, 30 Maart 2004 14:26 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek moet met jou saamstem, daai ref was pateties. Nie dat dit die Bulle se
spel enigsins beter maak nie, maar so 'n paar jare gelede sou ons vir
Kat-se-elmboog vinnig in 'n skrum ingetrek het en hom gou ge-'train' het!

"Jonas" skryf in boodskap news:c4bodn$n80$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het R100 verloor op daai ene - goeie spel deur Stormers asook 'n hopelose
> Katzenellenbogen. Hoe kan so 'n ou toegelaat word om op daardie vlak te
> blaas - by skolerugby sou 'n paar pa's hom al gelooi het.
>
Vorige onderwerp: Reisiger
Volgende onderwerp: Wie is in beheer van die plek?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 02:21:13 MGT 2024