Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Die maklike pad of die moeilike pad
Re: Die maklike pad of die moeilike pad [boodskap #9120] Ma, 21 April 1997 00:00 na volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 21 Apr 1997 23:28:26 GMT, "Charl Durand"
wrote:
Re: Die maklike pad of die moeilike pad [boodskap #9143 is 'n antwoord op boodskap #9120] Di, 22 April 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lo...  is tans af-lyn  lo...
Boodskappe: 124
Geregistreer: Desember 1996
Karma: 0
Senior Lid
In Article,
>
> Ek wil nie kras klink nie, maar ek wed jou hulle sal spoedig minder kinders
> kry as jy geld aftrek van hul salarisse elke keer as daar 'n kind bykom.
> Dit het gewerk in China.
>

Meeste van die SA bevolking is in die informele sektor. Gaan moeilik wees om
hulle salarise te belas.
Re: Die maklike pad of die moeilike pad [boodskap #9170 is 'n antwoord op boodskap #9120] Wo, 23 April 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
a  is tans af-lyn  a
Boodskappe: 36
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Volle Lid
In article ,
"xfiles" wrote:
> Het jy al daaraan gedink om n skool te open om die mense in jou diens te
> leer lees en skryf?
> Paternalisme is (indien ek in die beeldspraak mag bly) duivels.
> in ander woorde : "community work" verg n professionele benadering.
> groete
> Xfiles

Hulle kan wel almal lees en skryf. Meeste net in hulle eie taal, maar veral
Sotho's kan ook of Xhosa of Zoeloe lees en skryf.
Re: Die maklike pad of die moeilike pad [boodskap #9171 is 'n antwoord op boodskap #9120] Wo, 23 April 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 23 Apr 97 14:11:45 GMT, a@b.c (Wen) wrote:

word deur mense wat niks meer wil hê as dat die huidige regering moet misluk[/color]
> in alles wat hulle aanpak nie?>>>

Dit lyk baie kere so ja.
Re: Die maklike pad of die moeilike pad [boodskap #9172 is 'n antwoord op boodskap #9120] Wo, 23 April 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
a  is tans af-lyn  a
Boodskappe: 36
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Volle Lid
In article ,
"xfiles" wrote:
> Het jy al daaraan gedink om n skool te open om die mense in jou diens te
> leer lees en skryf?
> Paternalisme is (indien ek in die beeldspraak mag bly) duivels.
> in ander woorde : "community work" verg n professionele benadering.
> groete
> Xfiles

Hulle kan wel almal lees en skryf. Meeste net in hulle eie taal, maar veral
Sotho's kan ook of Xhosa of Zoeloe lees en skryf.
Re: Die maklike pad of die moeilike pad [boodskap #9268 is 'n antwoord op boodskap #9120] So, 04 Mei 1997 00:00 Na vorige boodskap
BOETIEBEN[2]  is tans af-lyn  BOETIEBEN[2]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Junior Lid
ek stem nie saam met die argument oor paternalisme
Vorige onderwerp: Aggenee, Zuma !
Volgende onderwerp: Re: Was Afrikaners Nazis?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 13:31:01 MGT 2024