Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "Afrikaans oppie Net"
"Afrikaans oppie Net" [boodskap #9139] Di, 22 April 1997 00:00
Edwin van der Spuy  is tans af-lyn  Edwin van der Spuy
Boodskappe: 1
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Junior Lid
Vir dié van julle wat blaaie vir die Web opstel met Afrikaanse inhoud, is
julle welkom om die "Afrikaans oppie Net" logo (netafrikaans.gif) te
gebruik wat julle kan kry by
http://members.tripod.com/~vds/netafrikaans.html.

Sou jy die logo gebruik, sal ek dankbaar wees as jy vir my laat weet, sodat
ek 'n skakel na jou tuisblad by
http://members.tripod.com/~vds/afroppinet.html kan sit.

Groete

Edwin
Vorige onderwerp: Re: Jopie Adam tema liedjie
Volgende onderwerp: De 'brain drain' uit Zuid-Afrika.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 11:01:53 MGT 2024