Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Jopie Adam tema liedjie
Re: Jopie Adam tema liedjie [boodskap #9116] Ma, 21 April 1997 00:00 na volgende boodskap
Alwyn Nel[2]  is tans af-lyn  Alwyn Nel[2]
Boodskappe: 23
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Junior Lid
In article , hjk...@cs.up.ac.za says...
>

> Vraag ? Het Koos homself doodgemaak, weens depressie, of was dit
> natuurlike oorsake ? Wat die oorsaak ookal, ek dink Afrikaans het daar
> een van sy grootste geeste ( geen 'pun' bedoel nie) verloor.
>
> H-J
>
Jong, sover ek weet was dit maar 'n hartaanval. En ja, inderdaad, 'n
groot gees verlore. Ek moet nog die persoon ontmoet wat nie die radio
harder draai as Laurika sy "Kinders van die wind" sing.
Re: Jopie Adam tema liedjie [boodskap #9133 is 'n antwoord op boodskap #9116] Di, 22 April 1997 00:00 Na vorige boodskap
4E  is tans af-lyn  4E
Boodskappe: 4
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Junior Lid
In article , ne...@sabc.co.za (Alwyn Nel) wrote:
> In article , hjk...@cs.up.ac.za says...
>>
>
>> Vraag ? Het Koos homself doodgemaak, weens depressie, of was dit
>> natuurlike oorsake ? Wat die oorsaak ookal, ek dink Afrikaans het daar
>> een van sy grootste geeste ( geen 'pun' bedoel nie) verloor.
>>
>> H-J
>>
> Jong, sover ek weet was dit maar 'n hartaanval. En ja, inderdaad, 'n
> groot gees verlore. Ek moet nog die persoon ontmoet wat nie die radio
> harder draai as Laurika sy "Kinders van die wind" sing.
>

Wel, sover ek weet was dit in 'n motorongeluk iewers op die ou Johannesburg
pad.

Daar het onlangs 'n CD uitgekom getitel _Vierde_Horizon_ wat werk bevat
waarmee Koos besig was en nooit uitgereik was nie. Beslis die moeitewerd vir
enige belangstellende.
Vorige onderwerp: dit is beter in amerika.
Volgende onderwerp: "Afrikaans oppie Net"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 11:11:02 MGT 2024