Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoekom so straf?
Hoekom so straf? [boodskap #91325] Ma, 15 Maart 2004 05:10 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Verlede Donderdag is 4 fietsryers op pad na die Argus fietstoer oorlede.
Drie van hulle was die enigste kinders van 'n gesin . Al drie die kinders,
tussen 23 en 27,het nog by hul ouers gebly.
--
Annette
Re: Hoekom so straf? [boodskap #91367 is 'n antwoord op boodskap #91325] Ma, 15 Maart 2004 13:21 Na vorige boodskap
Glucklich[2]  is tans af-lyn  Glucklich[2]
Boodskappe: 93
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" skryf in boodskap news:c33e62$41p$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Verlede Donderdag is 4 fietsryers op pad na die Argus fietstoer oorlede.
> Drie van hulle was die enigste kinders van 'n gesin . Al drie die kinders,
> tussen 23 en 27,het nog by hul ouers gebly.
> --
> Annette
>
>

Ek raai dit was 'n motor ongeluk.

Ek kan myself nie die hartseer van daai ouers indink nie.
Vorige onderwerp: Wie is die Sportkommissie?
Volgende onderwerp: DD en AL
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 22 13:30:19 MGT 2024