Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wie is die Sportkommissie?
Wie is die Sportkommissie? [boodskap #91324] Ma, 15 Maart 2004 04:16 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wie is die sportkommissie - wie dien daarop en word hulle voltyds betaal?
Na 10 jaar wil hulle steeds die Springbok verwyder. Waarmee hou hierdie
regering hom besig? Waarom fokus hulle nie op die werklike probleme soos
gesondheidsorg/onderwys/misdaad nie?
Re: Wie is die Sportkommissie? [boodskap #91326 is 'n antwoord op boodskap #91324] Ma, 15 Maart 2004 05:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Blykbaar 'n kommissie aan wie Brian van Rooyen hom nie veel aan steur nie.
In die lig van ons swaarvoetige Springbokke , kan hulle tog maar die embleem
verander van 'n springende bok na een wat wei:)
--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:c33anb$rl3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wie is die sportkommissie - wie dien daarop en word hulle voltyds betaal?
> Na 10 jaar wil hulle steeds die Springbok verwyder. Waarmee hou hierdie
> regering hom besig? Waarom fokus hulle nie op die werklike probleme soos
> gesondheidsorg/onderwys/misdaad nie?
>
Re: Wie is die Sportkommissie? [boodskap #91341 is 'n antwoord op boodskap #91326] Ma, 15 Maart 2004 08:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het dan gelees dat die Bok bly, net die blommie word effe groter? Die
Bok kan lê ook.......wag op beter dae!

"Annette" skryf in boodskap news:c33fv0$69a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Blykbaar 'n kommissie aan wie Brian van Rooyen hom nie veel aan steur nie.
> In die lig van ons swaarvoetige Springbokke , kan hulle tog maar die embleem
> verander van 'n springende bok na een wat wei:)
> --
> Annette
> "Jonas" wrote in message
> news:c33anb$rl3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wie is die sportkommissie - wie dien daarop en word hulle voltyds betaal?
>> Na 10 jaar wil hulle steeds die Springbok verwyder. Waarmee hou hierdie
>> regering hom besig? Waarom fokus hulle nie op die werklike probleme soos
>> gesondheidsorg/onderwys/misdaad nie?
>>
>
Re: Wie is die Sportkommissie? [boodskap #91346 is 'n antwoord op boodskap #91341] Ma, 15 Maart 2004 08:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Lyk my Pappie Joost word dommer by die dag - ook maar goed dat hy niks kon
sê terwyl hy nog 'n speler is nie. Om ons Nasionele Blom te verkleineer tot
'n pienk blom is mos hoogverraad!
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:4055646f.0@news1.mweb.co.za...
> Ek het dan gelees dat die Bok bly, net die blommie word effe groter? Die
> Bok kan lê ook.......wag op beter dae!
> "Annette" wrote in message
> news:c33fv0$69a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Blykbaar 'n kommissie aan wie Brian van Rooyen hom nie veel aan steur nie.
>> In die lig van ons swaarvoetige Springbokke , kan hulle tog maar die
> embleem
>> verander van 'n springende bok na een wat wei:)
>> --
>> Annette
>> "Jonas" wrote in message
>> news:c33anb$rl3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Wie is die sportkommissie - wie dien daarop en word hulle voltyds
> betaal?
>>> Na 10 jaar wil hulle steeds die Springbok verwyder. Waarmee hou hierdie
>>> regering hom besig? Waarom fokus hulle nie op die werklike probleme soos
>>> gesondheidsorg/onderwys/misdaad nie?
>>>
>>
>
Re: Wie is die Sportkommissie? [boodskap #91351 is 'n antwoord op boodskap #91346] Ma, 15 Maart 2004 09:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Al wat ek weet is dat geen blom ooit die Bok sal kan vervang vir die
sportman nie. Dalk is Joost so bietjie dankbaar hy hoef nie 'n Blom te
wees nie?

"Annette" skryf in boodskap news:c33qgn$47a$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lyk my Pappie Joost word dommer by die dag - ook maar goed dat hy niks kon
> sê terwyl hy nog 'n speler is nie. Om ons Nasionele Blom te verkleineer tot
> 'n pienk blom is mos hoogverraad!
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:4055646f.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek het dan gelees dat die Bok bly, net die blommie word effe groter? Die
>> Bok kan lê ook.......wag op beter dae!
>> "Annette" wrote in message
>> news:c33fv0$69a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Blykbaar 'n kommissie aan wie Brian van Rooyen hom nie veel aan steur
> nie.
>>> In die lig van ons swaarvoetige Springbokke , kan hulle tog maar die
>> embleem
>>> verander van 'n springende bok na een wat wei:)
>>> --
>>> Annette
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:c33anb$rl3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Wie is die sportkommissie - wie dien daarop en word hulle voltyds
>> betaal?
>>>> Na 10 jaar wil hulle steeds die Springbok verwyder. Waarmee hou
> hierdie
>>>> regering hom besig? Waarom fokus hulle nie op die werklike probleme
> soos
>>>> gesondheidsorg/onderwys/misdaad nie?
>>>>
>>>
>>
>
Re: Wie is die Sportkommissie? [boodskap #91352 is 'n antwoord op boodskap #91351] Ma, 15 Maart 2004 09:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek kan nie sien hoekom nie - 'n blom getuig van sensitiwiteit, en ons
sportmanne is juis so sensitief deesdae:))
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:405577c7.0@news1.mweb.co.za...
> Al wat ek weet is dat geen blom ooit die Bok sal kan vervang vir die
> sportman nie. Dalk is Joost so bietjie dankbaar hy hoef nie 'n Blom te
> wees nie?
> "Annette" wrote in message
> news:c33qgn$47a$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Lyk my Pappie Joost word dommer by die dag - ook maar goed dat hy niks kon
>> sê terwyl hy nog 'n speler is nie. Om ons Nasionele Blom te verkleineer
> tot
>> 'n pienk blom is mos hoogverraad!
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:4055646f.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek het dan gelees dat die Bok bly, net die blommie word effe groter?
> Die
>>> Bok kan lê ook.......wag op beter dae!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:c33fv0$69a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Blykbaar 'n kommissie aan wie Brian van Rooyen hom nie veel aan
steur
>> nie.
>>>> In die lig van ons swaarvoetige Springbokke , kan hulle tog maar die
>>> embleem
>>>> verander van 'n springende bok na een wat wei:)
>>>> --
>>>> Annette
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:c33anb$rl3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Wie is die sportkommissie - wie dien daarop en word hulle voltyds
>>> betaal?
>>>> > Na 10 jaar wil hulle steeds die Springbok verwyder. Waarmee hou
>> hierdie
>>>> > regering hom besig? Waarom fokus hulle nie op die werklike
probleme
>> soos
>>>> > gesondheidsorg/onderwys/misdaad nie?
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Wie is die Sportkommissie? [boodskap #91357 is 'n antwoord op boodskap #91352] Ma, 15 Maart 2004 12:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Die nasionale kleure is in elk geval ook so goedkoop deesdae.

"Annette" skryf in boodskap news:c33ufd$dj7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek kan nie sien hoekom nie - 'n blom getuig van sensitiwiteit, en ons
> sportmanne is juis so sensitief deesdae:))
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:405577c7.0@news1.mweb.co.za...
>> Al wat ek weet is dat geen blom ooit die Bok sal kan vervang vir die
>> sportman nie. Dalk is Joost so bietjie dankbaar hy hoef nie 'n Blom te
>> wees nie?
>> "Annette" wrote in message
>> news:c33qgn$47a$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Lyk my Pappie Joost word dommer by die dag - ook maar goed dat hy niks
> kon
>>> sê terwyl hy nog 'n speler is nie. Om ons Nasionele Blom te
verkleineer
>> tot
>>> 'n pienk blom is mos hoogverraad!
>>> --
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:4055646f.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ek het dan gelees dat die Bok bly, net die blommie word effe groter?
>> Die
>>>> Bok kan lê ook.......wag op beter dae!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:c33fv0$69a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Blykbaar 'n kommissie aan wie Brian van Rooyen hom nie veel aan
> steur
>>> nie.
>>>> > In die lig van ons swaarvoetige Springbokke , kan hulle tog maar die
>>>> embleem
>>>> > verander van 'n springende bok na een wat wei:)
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> > "Jonas" wrote in message
>>>> > news:c33anb$rl3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Wie is die sportkommissie - wie dien daarop en word hulle voltyds
>>>> betaal?
>>>> > > Na 10 jaar wil hulle steeds die Springbok verwyder. Waarmee hou
>>> hierdie
>>>> > > regering hom besig? Waarom fokus hulle nie op die werklike
> probleme
>>> soos
>>>> > > gesondheidsorg/onderwys/misdaad nie?
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Wie is die Sportkommissie? [boodskap #91359 is 'n antwoord op boodskap #91357] Ma, 15 Maart 2004 12:30 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink die Springboktrui se kleur moet verander word na Gunston Oranje -
sodat dit kan lekker bots met die pienk protea:))
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:40559b6b.0@news1.mweb.co.za...
> He-he! Die nasionale kleure is in elk geval ook so goedkoop deesdae.
> "Annette" wrote in message
> news:c33ufd$dj7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek kan nie sien hoekom nie - 'n blom getuig van sensitiwiteit, en ons
>> sportmanne is juis so sensitief deesdae:))
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:405577c7.0@news1.mweb.co.za...
>>> Al wat ek weet is dat geen blom ooit die Bok sal kan vervang vir die
>>> sportman nie. Dalk is Joost so bietjie dankbaar hy hoef nie 'n Blom te
>>> wees nie?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:c33qgn$47a$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Lyk my Pappie Joost word dommer by die dag - ook maar goed dat hy
niks
>> kon
>>>> sê terwyl hy nog 'n speler is nie. Om ons Nasionele Blom te
> verkleineer
>>> tot
>>>> 'n pienk blom is mos hoogverraad!
>>>> --
>>>> Annette
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:4055646f.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Ek het dan gelees dat die Bok bly, net die blommie word effe
groter?
>>> Die
>>>> > Bok kan lê ook.......wag op beter dae!
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:c33fv0$69a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Blykbaar 'n kommissie aan wie Brian van Rooyen hom nie veel aan
>> steur
>>>> nie.
>>>> > > In die lig van ons swaarvoetige Springbokke , kan hulle tog maar
> die
>>>> > embleem
>>>> > > verander van 'n springende bok na een wat wei:)
>>>> > > --
>>>> > > Annette
>>>> > > "Jonas" wrote in message
>>>> > > news:c33anb$rl3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Wie is die sportkommissie - wie dien daarop en word hulle
> voltyds
>>>> > betaal?
>>>> > > > Na 10 jaar wil hulle steeds die Springbok verwyder. Waarmee hou
>>>> hierdie
>>>> > > > regering hom besig? Waarom fokus hulle nie op die werklike
>> probleme
>>>> soos
>>>> > > > gesondheidsorg/onderwys/misdaad nie?
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Moeilikheid in Kaap
Volgende onderwerp: Hoekom so straf?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 00:02:46 MGT 2024