Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » nice video files benodig
nice video files benodig [boodskap #90914] Wo, 03 Maart 2004 23:52 na volgende boodskap
MoerFie  is tans af-lyn  MoerFie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Volle Lid
Ek is tans met 'n projek vir ons gemeente om sommige van die meer
hedendaagse gospel liedjies in oudio-visuele formaat met 'n data projektor
op 'n skerm weer te gee om dit meer stimulerend te maak vir die tieners.
Daar is 'n paar sulkes in die taal van die antichris, maar niks in afrikaans
nie. Ek het egter video files nodig wat so tussen 30sek en 2 minute lank is
om as agtergrond te dien ens. Goed soos groepe mense wat doen wat mense
doen, natuurtonele, babetjies wat kruip of loop, tieners wat skateboard ry,
(skaatsplank OK?) ens so aan. Kan iemand my help of in 'n rigting kan stuur
waar ek hulp sal kry.

*kruisgepos met opset*
Re: nice video files benodig [boodskap #90916 is 'n antwoord op boodskap #90914] Do, 04 Maart 2004 03:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kontak M-Net of SABC se biblioteek - hulle het gewoonlik honderde kort
videos wat vir insetsels gebruik word.
--
Annette
)

"MoerFie" skryf in boodskap news:c25r4d$hnl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek is tans met 'n projek vir ons gemeente om sommige van die meer
> hedendaagse gospel liedjies in oudio-visuele formaat met 'n data projektor
> op 'n skerm weer te gee om dit meer stimulerend te maak vir die tieners.
> Daar is 'n paar sulkes in die taal van die antichris, maar niks in afrikaans
> nie. Ek het egter video files nodig wat so tussen 30sek en 2 minute lank is
> om as agtergrond te dien ens. Goed soos groepe mense wat doen wat mense
> doen, natuurtonele, babetjies wat kruip of loop, tieners wat skateboard ry,
> (skaatsplank OK?) ens so aan. Kan iemand my help of in 'n rigting kan stuur
> waar ek hulp sal kry.
>
> *kruisgepos met opset*
>
Re: nice video files benodig [boodskap #90927 is 'n antwoord op boodskap #90914] Do, 04 Maart 2004 05:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Probeer Ed Worcester se kantoor by SABC (gospel) vir rigting of vra by
www.artslink.co.za (Chat and Discussion) se moviezone (waar die industrie
uithang).

:-)

TJ

Artslink.co.za ISP
082 230 CALL
082 230 2255

"MoerFie" skryf in boodskap news:c25r4d$hnl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek is tans met 'n projek vir ons gemeente om sommige van die meer
> hedendaagse gospel liedjies in oudio-visuele formaat met 'n data projektor
> op 'n skerm weer te gee om dit meer stimulerend te maak vir die tieners.
> Daar is 'n paar sulkes in die taal van die antichris, maar niks in afrikaans
> nie. Ek het egter video files nodig wat so tussen 30sek en 2 minute lank is
> om as agtergrond te dien ens. Goed soos groepe mense wat doen wat mense
> doen, natuurtonele, babetjies wat kruip of loop, tieners wat skateboard ry,
> (skaatsplank OK?) ens so aan. Kan iemand my help of in 'n rigting kan stuur
> waar ek hulp sal kry.
>
> *kruisgepos met opset*
>
Re: nice video files benodig [boodskap #90956 is 'n antwoord op boodskap #90927] Do, 04 Maart 2004 19:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MoerFie  is tans af-lyn  MoerFie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Volle Lid
TJ ek hoop Ed Worcester kan beter hulp gee as daai pateties artslink
website.

"TJ" skryf in boodskap news:c26gko$q23$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Probeer Ed Worcester se kantoor by SABC (gospel) vir rigting of vra by
> www.artslink.co.za (Chat and Discussion) se moviezone (waar die industrie
> uithang).
>
> :-)
>
> TJ
>
> Artslink.co.za ISP
> 082 230 CALL
> 082 230 2255
>
> "MoerFie" wrote in message
> news:c25r4d$hnl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek is tans met 'n projek vir ons gemeente om sommige van die meer
>> hedendaagse gospel liedjies in oudio-visuele formaat met 'n data projektor
>> op 'n skerm weer te gee om dit meer stimulerend te maak vir die tieners.
>> Daar is 'n paar sulkes in die taal van die antichris, maar niks in afrikaans
>> nie. Ek het egter video files nodig wat so tussen 30sek en 2 minute lank is
>> om as agtergrond te dien ens. Goed soos groepe mense wat doen wat mense
>> doen, natuurtonele, babetjies wat kruip of loop, tieners wat skateboard ry,
>> (skaatsplank OK?) ens so aan. Kan iemand my help of in 'n rigting kan stuur
>> waar ek hulp sal kry.
>>
>> *kruisgepos met opset*
>>
>
Re: nice video files benodig [boodskap #90959 is 'n antwoord op boodskap #90956] Vr, 05 Maart 2004 05:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Watse hulp het jy gesoek by www.artslink.co.za wat jy nie kon kry nie?

TJ

"MoerFie" skryf in boodskap news:c281nd$heh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> TJ ek hoop Ed Worcester kan beter hulp gee as daai pateties artslink
> website.
>
> "TJ" wrote in message
> news:c26gko$q23$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Probeer Ed Worcester se kantoor by SABC (gospel) vir rigting of vra by
>> www.artslink.co.za (Chat and Discussion) se moviezone (waar die industrie
>> uithang).
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>> Artslink.co.za ISP
>> 082 230 CALL
>> 082 230 2255
>>
>> "MoerFie" wrote in message
>> news:c25r4d$hnl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek is tans met 'n projek vir ons gemeente om sommige van die meer
>>> hedendaagse gospel liedjies in oudio-visuele formaat met 'n data projektor
>>> op 'n skerm weer te gee om dit meer stimulerend te maak vir die tieners.
>>> Daar is 'n paar sulkes in die taal van die antichris, maar niks in afrikaans
>>> nie. Ek het egter video files nodig wat so tussen 30sek en 2 minute lank is
>>> om as agtergrond te dien ens. Goed soos groepe mense wat doen wat mense
>>> doen, natuurtonele, babetjies wat kruip of loop, tieners wat skateboard ry,
>>> (skaatsplank OK?) ens so aan. Kan iemand my help of in 'n rigting kan stuur
>>> waar ek hulp sal kry.
>>>
>>> *kruisgepos met opset*
>>>
>>
>
Re: nice video files benodig [boodskap #91010 is 'n antwoord op boodskap #90959] Sa, 06 Maart 2004 17:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MoerFie  is tans af-lyn  MoerFie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Volle Lid
Gesoek na aflaaibare video clips?

"TJ" skryf in boodskap news:c2936g$3fh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Watse hulp het jy gesoek by www.artslink.co.za wat jy nie kon kry nie?
>
> TJ
>
> "MoerFie" wrote in message
> news:c281nd$heh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> TJ ek hoop Ed Worcester kan beter hulp gee as daai pateties artslink
>> website.
>>
>> "TJ" wrote in message
>> news:c26gko$q23$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Probeer Ed Worcester se kantoor by SABC (gospel) vir rigting of vra by
>>> www.artslink.co.za (Chat and Discussion) se moviezone (waar die industrie
>>> uithang).
>>>
>>> :-)
>>>
>>> TJ
>>>
>>> Artslink.co.za ISP
>>> 082 230 CALL
>>> 082 230 2255
>>>
>>> "MoerFie" wrote in message
>>> news:c25r4d$hnl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ek is tans met 'n projek vir ons gemeente om sommige van die meer
>>>> hedendaagse gospel liedjies in oudio-visuele formaat met 'n data projektor
>>>> op 'n skerm weer te gee om dit meer stimulerend te maak vir die tieners.
>>>> Daar is 'n paar sulkes in die taal van die antichris, maar niks in afrikaans
>>>> nie. Ek het egter video files nodig wat so tussen 30sek en 2 minute lank is
>>>> om as agtergrond te dien ens. Goed soos groepe mense wat doen wat mense
>>>> doen, natuurtonele, babetjies wat kruip of loop, tieners wat skateboard ry,
>>>> (skaatsplank OK?) ens so aan. Kan iemand my help of in 'n rigting kan stuur
>>>> waar ek hulp sal kry.
>>>>
>>>> *kruisgepos met opset*
>>>>
>>>
>>
>
Re: nice video files benodig [boodskap #91020 is 'n antwoord op boodskap #91010] So, 07 Maart 2004 07:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Kry dikker brilglase - ek het geskryf :

"... www.artslink.co.za (Chat and Discussion) se moviezone (waar die
industrie uithang). "

As jy daai mense vra kry jy dalk 'n antwoord of twee -
www.artslink.co.za/chat.htm - moviezone - en moet dit nie "confuse" met
flieks en Benoni nie - dis 'n industrie-tipe "chat" van toerusting en goete
met amper 'n duisend lede.

Hoop jy kry 'n klompie avi's daar ... as jy nie reggekom het met SABC
Religious (gospel) Programming nie.

:-)

TJ

"MoerFie" skryf in boodskap news:c2d2hu$efk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gesoek na aflaaibare video clips?
>
> "TJ" wrote in message
> news:c2936g$3fh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Watse hulp het jy gesoek by www.artslink.co.za wat jy nie kon kry nie?
>>
>> TJ
>>
>> "MoerFie" wrote in message
>> news:c281nd$heh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> TJ ek hoop Ed Worcester kan beter hulp gee as daai pateties artslink
>>> website.
>>>
>>> "TJ" wrote in message
>>> news:c26gko$q23$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Probeer Ed Worcester se kantoor by SABC (gospel) vir rigting of vra by
>>>> www.artslink.co.za (Chat and Discussion) se moviezone (waar die industrie
>>>> uithang).
>>>>
>>>> :-)
>>>>
>>>> TJ
>>>>
>>>> Artslink.co.za ISP
>>>> 082 230 CALL
>>>> 082 230 2255
>>>>
>>>> "MoerFie" wrote in message
>>>> news:c25r4d$hnl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Ek is tans met 'n projek vir ons gemeente om sommige van die meer
>>>> > hedendaagse gospel liedjies in oudio-visuele formaat met 'n data projektor
>>>> > op 'n skerm weer te gee om dit meer stimulerend te maak vir die tieners.
>>>> > Daar is 'n paar sulkes in die taal van die antichris, maar niks in afrikaans
>>>> > nie. Ek het egter video files nodig wat so tussen 30sek en 2 minute lank is
>>>> > om as agtergrond te dien ens. Goed soos groepe mense wat doen wat mense
>>>> > doen, natuurtonele, babetjies wat kruip of loop, tieners wat skateboard ry,
>>>> > (skaatsplank OK?) ens so aan. Kan iemand my help of in 'n rigting kan stuur
>>>> > waar ek hulp sal kry.
>>>> >
>>>> > *kruisgepos met opset*
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: nice video files benodig [boodskap #91036 is 'n antwoord op boodskap #91020] So, 07 Maart 2004 20:11 Na vorige boodskap
MoerFie  is tans af-lyn  MoerFie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Volle Lid
mmmm

"TJ" skryf in boodskap news:c2ei8q$a42$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kry dikker brilglase - ek het geskryf :
>
> "... www.artslink.co.za (Chat and Discussion) se moviezone (waar die
> industrie uithang). "
>
> As jy daai mense vra kry jy dalk 'n antwoord of twee -
> www.artslink.co.za/chat.htm - moviezone - en moet dit nie "confuse" met
> flieks en Benoni nie - dis 'n industrie-tipe "chat" van toerusting en goete
> met amper 'n duisend lede.
>
> Hoop jy kry 'n klompie avi's daar ... as jy nie reggekom het met SABC
> Religious (gospel) Programming nie.
>
> :-)
>
> TJ
>
> "MoerFie" wrote in message
> news:c2d2hu$efk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Gesoek na aflaaibare video clips?
>>
>> "TJ" wrote in message
>> news:c2936g$3fh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Watse hulp het jy gesoek by www.artslink.co.za wat jy nie kon kry nie?
>>>
>>> TJ
>>>
>>> "MoerFie" wrote in message
>>> news:c281nd$heh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> TJ ek hoop Ed Worcester kan beter hulp gee as daai pateties artslink
>>>> website.
>>>>
>>>> "TJ" wrote in message
>>>> news:c26gko$q23$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Probeer Ed Worcester se kantoor by SABC (gospel) vir rigting of vra by
>>>> > www.artslink.co.za (Chat and Discussion) se moviezone (waar die industrie
>>>> > uithang).
>>>> >
>>>> > :-)
>>>> >
>>>> > TJ
>>>> >
>>>> > Artslink.co.za ISP
>>>> > 082 230 CALL
>>>> > 082 230 2255
>>>> >
>>>> > "MoerFie" wrote in message
>>>> > news:c25r4d$hnl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Ek is tans met 'n projek vir ons gemeente om sommige van die meer
>>>> > > hedendaagse gospel liedjies in oudio-visuele formaat met 'n data projektor
>>>> > > op 'n skerm weer te gee om dit meer stimulerend te maak vir die tieners.
>>>> > > Daar is 'n paar sulkes in die taal van die antichris, maar niks in afrikaans
>>>> > > nie. Ek het egter video files nodig wat so tussen 30sek en 2 minute lank is
>>>> > > om as agtergrond te dien ens. Goed soos groepe mense wat doen wat mense
>>>> > > doen, natuurtonele, babetjies wat kruip of loop, tieners wat skateboard ry,
>>>> > > (skaatsplank OK?) ens so aan. Kan iemand my help of in 'n rigting kan stuur
>>>> > > waar ek hulp sal kry.
>>>> > >
>>>> > > *kruisgepos met opset*
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Re: Yo Stinkz
Volgende onderwerp: Vir die wat gaan stem of nie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 06:45:57 MGT 2024