Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sterftesyfer styg kwaai
Sterftesyfer styg kwaai [boodskap #90998] Vr, 05 Maart 2004 19:21
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Klets 4 Maart 2004

Die sterftesyfer onder vroue tussen 20 en 49 het die afgelope ses jaar met
168% gestyg, en navorsers vrees dit kan net aan MIV-vigs toegeskryf word.
Die Mediese Navorsingsraad se jongste syfers toon daar is verlede jaar 457
000 mense dood, 68% meer as die 272 000 in 1998. Die sterftesyfer onder
volwassenes het met 48% toegeneem.
Dr. Debbie Bradshaw sê die toename is sê drasties dat dit nie toegeskryf kan
word aan bevolkingsgroei of 'n verbetering in die registrasie van sterftes
nie. Sy het gesê die verskaffing van antiretrovirale medisyne sal
vigssterftes vertraag, maar nie voorkom nie.
Vorige onderwerp: Straatnamen
Volgende onderwerp: Van 'n wyse man
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 22:11:59 MGT 2024