Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Straatnamen
Straatnamen [boodskap #90596] Di, 24 Februarie 2004 14:30 na volgende boodskap
Michel Martens  is tans af-lyn  Michel Martens
Boodskappe: 126
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
In Antwerpen zijn er zestien straatnamen die geïnspireerd werden door
Zuid-Afrika en de Anglo-Boerenoorlogen. De meeste namen zullen jullie
wel heel bekend in de oren klinken:

Bothastraat, Cronjéstraat, Delareystraat (sic), Generaal de Wetstraat,
Julius de Geyterstraat, Krugerbrug, Krugerplein, Krugerstraat, Pol de
Montstraat, Pretoriastraat, Steynstraat en Transvaalstraat. Het zijn
er hier maar twaalf maar dat komt omdat enkele straatnamen meer dan
eens voorkomen in de stad.

Er staan twee niet-Afrikaners bij, namelijk Pol de Mont en Julius de
Geyter. Zij waren vooraanstaande figuren in een paar comités die
opgericht werden ter ondersteuning van de Boeren in hun strijd tegen
de Engelsen. Die comités kwamen er omdat er een vloedgolf van
sympathie loskwam voor de Boeren, vooral nadat president Paul Kruger
zijn zaak persoonlijk was komen bepleiten in Antwerpen en Brussel.

Ik vond het wel leuk om dat even te laten weten.

--
Groeten,
Michel.
Re: Straatnamen [boodskap #90597 is 'n antwoord op boodskap #90596] Di, 24 Februarie 2004 14:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Baie interessant. Hier is daar veldtogte aan die gang om al die name te
verander aangesien dit polities-ongewensd blyk te wees. (Asof mens die
geskiedenis kan wegwens.)
Re: Straatnamen [boodskap #90598 is 'n antwoord op boodskap #90597] Di, 24 Februarie 2004 17:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" wrote

(Asof mens die
> geskiedenis kan wegwens.)

Watter "mens" en watter "geskiedenis."
Jy praat van die sogenaamde heilige
koeie van omtrent drie miljoen mense
in 'n totaal van 40 miljoen bevolking.
Wat van al die geskiedenis wat willens
en wetens uitgewis is toe die setlaars
uit Europa vir hulle in die suidelike
deel van Afrika kom vestig het? Waarom
moet die name van Europese mense
nou skielik verewig word op die suid-
punt van Afrika, waar meeste mense
nie hierdie oerherkoms deel nie? Dis
sulke opmerkings wat mens laat weet
dat jy meeste van die tyd reaksionêr
dink.

Gloudina
Re: Straatnamen [boodskap #90599 is 'n antwoord op boodskap #90596] Di, 24 Februarie 2004 17:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Eienaardig - dit is in Den Haag Nederland dieselfde!
Nou is dit 'n emigrante buurt, baie min etnische
Nederlanders bly daar nou .........!
Patrick
Re: Straatnamen [boodskap #90600 is 'n antwoord op boodskap #90596] Di, 24 Februarie 2004 20:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 24 Feb 2004 15:30:42 +0100, Michel Martens
wrote:

>
> In Antwerpen zijn er zestien straatnamen die geïnspireerd werden door
> Zuid-Afrika en de Anglo-Boerenoorlogen. De meeste namen zullen jullie
> wel heel bekend in de oren klinken:
>
> Bothastraat, Cronjéstraat, Delareystraat (sic), Generaal de Wetstraat,
> Julius de Geyterstraat, Krugerbrug, Krugerplein, Krugerstraat, Pol de
> Montstraat, Pretoriastraat, Steynstraat en Transvaalstraat. Het zijn
> er hier maar twaalf maar dat komt omdat enkele straatnamen meer dan
> eens voorkomen in de stad.
>
> Er staan twee niet-Afrikaners bij, namelijk Pol de Mont en Julius de
> Geyter. Zij waren vooraanstaande figuren in een paar comités die
> opgericht werden ter ondersteuning van de Boeren in hun strijd tegen
> de Engelsen. Die comités kwamen er omdat er een vloedgolf van
> sympathie loskwam voor de Boeren, vooral nadat president Paul Kruger
> zijn zaak persoonlijk was komen bepleiten in Antwerpen en Brussel.
>
> Ik vond het wel leuk om dat even te laten weten.

Ag, en daar is nog wel meer 'Afrikaans' in Vlaandere. Hier in my
kontreie, in Eeklo, het ons lang 'n bierbrouery gehad met die naam
"Kruger". Hulle het daar steeds 'n lager bier gemaak en die flesse
daarvan het 'n inskripsie gehad met die kop van Kruger ofwel diè van
'n ossewa. Daardie brouery bestaan nou nie meer nie maar die bier word
nog vervaardig deur 'n andere brouery. Vra maar vir Paul van Dilbeek
of hy se eie nog die "Kruger Export" herinner. Ek het die brouery
prakties 35 jaar geken en ek glo daardie was al ouer as ek self. Moet
waarskynlik reeds van voor of nà die 2de Wêreldoorlog bestaan hê.

Groete uit Vlaandere,

Norbert
Re: Straatnamen [boodskap #90603 is 'n antwoord op boodskap #90598] Wo, 25 Februarie 2004 05:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Soos gewoonlik ruk die antie die hol uit die hoender uit. Die sogenaamde
setlaars het al die paaie en straatname self kom maak en dit hul eie name
toegeken. Vandag is daardie koloniaalvervaardigde paaie die wat hulle wil
hernaam na Afrika-name toe en dit is wat Jonas bedoel as hy sê jy kan nie
geskiedenis verander nie. Niemand het 'n probleem as vandag se regering 'n
nuwe straat of pad bou en hy gee 'n Afrika naam daaraan nie. Ek het jou al
'n duisend keer gesê jy moet jou laerskoolmentaliteit van twee verkeerdes
maak een reg, laat vaar. Dit werk nie. Ek ys om te dink wat kinders by
jou geleer het.............
"@rogers.com" wrote in message
news:8QL_b.55846$RTW1.1087@news01.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> "Jonas" wrote
>
> (Asof mens die
>> geskiedenis kan wegwens.)
>
> Watter "mens" en watter "geskiedenis."
> Jy praat van die sogenaamde heilige
> koeie van omtrent drie miljoen mense
> in 'n totaal van 40 miljoen bevolking.
> Wat van al die geskiedenis wat willens
> en wetens uitgewis is toe die setlaars
> uit Europa vir hulle in die suidelike
> deel van Afrika kom vestig het? Waarom
> moet die name van Europese mense
> nou skielik verewig word op die suid-
> punt van Afrika, waar meeste mense
> nie hierdie oerherkoms deel nie? Dis
> sulke opmerkings wat mens laat weet
> dat jy meeste van die tyd reaksionêr
> dink.
>
> Gloudina
>
Re: Straatnamen [boodskap #90607 is 'n antwoord op boodskap #90600] Wo, 25 Februarie 2004 08:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Idd Norbert,ek herinner my nog (heel) vaag die brouwery "Kruger" maar amper
die smaak .
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:4nbn30d8rrljbum1cl6fjplmllvosgnfph@4ax.com...
> On Tue, 24 Feb 2004 15:30:42 +0100, Michel Martens
> wrote:
>
>>
>> In Antwerpen zijn er zestien straatnamen die geïnspireerd werden door
>> Zuid-Afrika en de Anglo-Boerenoorlogen. De meeste namen zullen jullie
>> wel heel bekend in de oren klinken:
>>
>> Bothastraat, Cronjéstraat, Delareystraat (sic), Generaal de Wetstraat,
>> Julius de Geyterstraat, Krugerbrug, Krugerplein, Krugerstraat, Pol de
>> Montstraat, Pretoriastraat, Steynstraat en Transvaalstraat. Het zijn
>> er hier maar twaalf maar dat komt omdat enkele straatnamen meer dan
>> eens voorkomen in de stad.
>>
>> Er staan twee niet-Afrikaners bij, namelijk Pol de Mont en Julius de
>> Geyter. Zij waren vooraanstaande figuren in een paar comit's die
>> opgericht werden ter ondersteuning van de Boeren in hun strijd tegen
>> de Engelsen. Die comit's kwamen er omdat er een vloedgolf van
>> sympathie loskwam voor de Boeren, vooral nadat president Paul Kruger
>> zijn zaak persoonlijk was komen bepleiten in Antwerpen en Brussel.
>>
>> Ik vond het wel leuk om dat even te laten weten.
>
> Ag, en daar is nog wel meer 'Afrikaans' in Vlaandere. Hier in my
> kontreie, in Eeklo, het ons lang 'n bierbrouery gehad met die naam
> "Kruger". Hulle het daar steeds 'n lager bier gemaak en die flesse
> daarvan het 'n inskripsie gehad met die kop van Kruger ofwel dié van
> 'n ossewa. Daardie brouery bestaan nou nie meer nie maar die bier word
> nog vervaardig deur 'n andere brouery. Vra maar vir Paul van Dilbeek
> of hy se eie nog die "Kruger Export" herinner. Ek het die brouery
> prakties 35 jaar geken en ek glo daardie was al ouer as ek self. Moet
> waarskynlik reeds van voor of ná die 2de Wêreldoorlog bestaan hê.
>
> Groete uit Vlaandere,
>
> Norbert
Re: Straatnamen [boodskap #90616 is 'n antwoord op boodskap #90603] Wo, 25 Februarie 2004 14:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" wrote

Ek ys om te dink wat kinders by
> jou geleer het.............

Afrikaans. Sien, ek was die Afrikaanse
onderwyseres vir baie van die mense wat
nou in hoë poste in Suid-Afrika sit. Soos
Pius Langa, in die konstitusionele hof. Ek
wed sy Afrikaans is beter as joune. Jy,wat
nie eens "akademies" reg kan spel nie.
En dan kla oor die slegte onderrig van
vandag se mense.

Tant Hessie van die agterste van Helsdingens.
Re: Straatnamen [boodskap #90626 is 'n antwoord op boodskap #90616] Do, 26 Februarie 2004 05:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
En is dit nie skrikwekkend vir jou om na jou werklike resultate te kyk nie?
Maar dan weer, jou standaarde van sukses vir 'n mens is mos maar effe laag?
Ek, en die meeste ouens op hierdie ng is nie besig met 'n speltoets nie.
Ons is nie afgetrede sponse wat niks beters het om te doen nie. Ek sleutel
vinnig in en as ek 'n fout maak.....skeit jy maar in jou broek daaroor,
Kanada is te ver van my af om enige van jou stank na my kant toe te laat
kom!
O.....en dan dink ek aan jou wat reken die onderrigstandaarde is deesdae
beter in SA terwyl die res van die dosente en onderwysers IN SA vir jou sal
vertel die teenoorgestelde is die waarheid, laat by my die vraag opkom hê�
goed was jy self in die onderwys gewees as jy hierdie standaarde aanvaarbaar
vind.....dalk ook die gediggiegraad gekoop op 'n plek soos die
Afrika-dokta's maak?
"@rogers.com" wrote in message
news:qr2%b.11960$Qg7.1668@news04.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>
> "Suidwester" wrote
>
> Ek ys om te dink wat kinders by
>> jou geleer het.............
>
> Afrikaans. Sien, ek was die Afrikaanse
> onderwyseres vir baie van die mense wat
> nou in hoë poste in Suid-Afrika sit. Soos
> Pius Langa, in die konstitusionele hof. Ek
> wed sy Afrikaans is beter as joune. Jy,wat
> nie eens "akademies" reg kan spel nie.
> En dan kla oor die slegte onderrig van
> vandag se mense.
>
> Tant Hessie van die agterste van Helsdingens.
>
Re: Straatnamen [boodskap #90633 is 'n antwoord op boodskap #90616] Do, 26 Februarie 2004 13:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
KADOEF!!! Wat het gebeur ... o anti het weer 'n naam gedrop - net
jammer dit is elke keer dieselfde naam :)

"@rogers.com" skryf in boodskap news:...
> "Suidwester" wrote
>
> Ek ys om te dink wat kinders by
>> jou geleer het.............
>
> Afrikaans. Sien, ek was die Afrikaanse
> onderwyseres vir baie van die mense wat
> nou in hoë poste in Suid-Afrika sit. Soos
> Pius Langa, in die konstitusionele hof. Ek
> wed sy Afrikaans is beter as joune. Jy,wat
> nie eens "akademies" reg kan spel nie.
> En dan kla oor die slegte onderrig van
> vandag se mense.
>
> Tant Hessie van die agterste van Helsdingens.
Re: Straatnamen [boodskap #90634 is 'n antwoord op boodskap #90626] Do, 26 Februarie 2004 13:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" wrote

> Ek, en die meeste ouens op hierdie ng is nie besig met 'n speltoets nie.
> Ons is nie afgetrede sponse wat niks beters het om te doen nie. Ek sleutel
> vinnig in en as ek 'n fout maak.....skeit jy maar in jou broek daaroor,
> Kanada is te ver van my af om enige van jou stank na my kant toe te laat
> kom!

Nou kom ons kyk na wat jy hierbo geskryf het.
Dit is geskryf met 'n sinkhuis-mentaliteit. Jy is
so hovaardig dat jy nie kan sien dat jy as volg
argumenteer nie: "Ek sal soveel foute in Afrikaans
maak as ek wil. Die reëls geld nie vir my nie.
Ek sal ander mense uitkryt vir onkundig en
ongeleerd soveel as wat ek wil maar moet tog
nie verwag dat ek geleerd en kundig moet wees
nie. " Dis nou soos jy redeneer.

Tant Hessie van die Derde Republiek
Re: Straatnamen [boodskap #90635 is 'n antwoord op boodskap #90626] Do, 26 Februarie 2004 13:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" wrote

dalk ook die gediggiegraad gekoop op 'n plek soos die
> Afrika-dokta's maak?

Sal ek vir jou vertel waarvandaan
ek hulle gekry het?

Tant Hessie van die Universiteit van
Stellenbosch en die Universiteit van
Natal.
Re: Straatnamen [boodskap #90637 is 'n antwoord op boodskap #90633] Do, 26 Februarie 2004 14:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
En dan reageer JY elke keer op dieselfde wyse!

En jy drop nie eers 'n naam nie!

On 26 Feb 2004 05:15:27 -0800, l...@lous.zzn.com (Lou) wrote:

> KADOEF!!! Wat het gebeur ... o anti het weer 'n naam gedrop - net
> jammer dit is elke keer dieselfde naam :)
>
>
> "@rogers.com" skryf in boodskap news:...
>> "Suidwester" wrote

>> Ek ys om te dink wat kinders by
>>> jou geleer het.............

>> Afrikaans. Sien, ek was die Afrikaanse
>> onderwyseres vir baie van die mense wat
>> nou in hoë poste in Suid-Afrika sit. Soos
>> Pius Langa, in die konstitusionele hof. Ek
>> wed sy Afrikaans is beter as joune. Jy,wat
>> nie eens "akademies" reg kan spel nie.
>> En dan kla oor die slegte onderrig van
>> vandag se mense.

>> Tant Hessie van die agterste van Helsdingens.
Re: Straatnamen [boodskap #90639 is 'n antwoord op boodskap #90634] Do, 26 Februarie 2004 14:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nie 'n probleem om 'n sinkhuis-mentaliteit te hê nie. Dink net waar
lê joune dan!
"@rogers.com" wrote in message
news:nJm%b.20454$Qg7.93@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com ...
>
> "Suidwester" wrote
>
>> Ek, en die meeste ouens op hierdie ng is nie besig met 'n speltoets nie.
>> Ons is nie afgetrede sponse wat niks beters het om te doen nie. Ek
> sleutel
>> vinnig in en as ek 'n fout maak.....skeit jy maar in jou broek daaroor,
>> Kanada is te ver van my af om enige van jou stank na my kant toe te laat
>> kom!
>
> Nou kom ons kyk na wat jy hierbo geskryf het.
> Dit is geskryf met 'n sinkhuis-mentaliteit. Jy is
> so hovaardig dat jy nie kan sien dat jy as volg
> argumenteer nie: "Ek sal soveel foute in Afrikaans
> maak as ek wil. Die reëls geld nie vir my nie.
> Ek sal ander mense uitkryt vir onkundig en
> ongeleerd soveel as wat ek wil maar moet tog
> nie verwag dat ek geleerd en kundig moet wees
> nie. " Dis nou soos jy redeneer.
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek
>
Re: Straatnamen [boodskap #90640 is 'n antwoord op boodskap #90635] Do, 26 Februarie 2004 14:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Tog net nie Stellenbosch met sy 35% slaagpunt nie!
"@rogers.com" wrote in message
news:TLm%b.20460$Qg7.14970@news04.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> "Suidwester" wrote
>
> dalk ook die gediggiegraad gekoop op 'n plek soos die
>> Afrika-dokta's maak?
>
> Sal ek vir jou vertel waarvandaan
> ek hulle gekry het?
>
> Tant Hessie van die Universiteit van
> Stellenbosch en die Universiteit van
> Natal.
>
Re: Straatnamen [boodskap #90666 is 'n antwoord op boodskap #90637] Vr, 27 Februarie 2004 11:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glucklich[2]  is tans af-lyn  Glucklich[2]
Boodskappe: 93
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
> En dan reageer JY elke keer op dieselfde wyse!
>
> En jy drop nie eers 'n naam nie!
>

Ja jong Ferdie, baie van ons is konstant in ons denkwyse, ons is nie
ja-broers soos jy nie.
Re: Straatnamen [boodskap #90801 is 'n antwoord op boodskap #90596] Ma, 01 Maart 2004 19:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hans  is tans af-lyn  Hans
Boodskappe: 68
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Volle Lid
En ook in Rotterdam, Holland zijn verschillende straten genoemd naar
Zuid-Afrikaners.
Zo is er een Paul Krugerstraat.

Hans Oosterhof,
Holland
Re: Straatnamen [boodskap #90859 is 'n antwoord op boodskap #90801] Di, 02 Maart 2004 20:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Heinrich  is tans af-lyn  Heinrich
Boodskappe: 3
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Junior Lid
"Hans" skryf in boodskap news:c202g7$ng8$1@reader08.wxs.nl...
> En ook in Rotterdam, Holland zijn verschillende straten genoemd naar
> Zuid-Afrikaners.
> Zo is er een Paul Krugerstraat.
>
> Hans Oosterhof,
> Holland
en laten wij vooral amsterdam niet vergeten daar is een hele buurt voornoemd
naar de transvaal : oranje vrijstaatkade,pretoriusstraat etc. alleen achtte
het gemeentebestuur van amsterdam destijds dat het paul krugerplein herdoopt
moest worden in het s.bikoplein maar voor de rest nog allemaal namen uit de
goede oude tijd.

alles sal reg kom
Re: Straatnamen [boodskap #90977 is 'n antwoord op boodskap #90597] Vr, 05 Maart 2004 07:33 Na vorige boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jonas wrote:
> Baie interessant. Hier is daar veldtogte aan die gang om al die name te
> verander aangesien dit polities-ongewensd blyk te wees. (Asof mens die
> geskiedenis kan wegwens.)
>

Straks hebben alle steden en straten in ZA andere namen en in NL heb je nog
de oude ;-))

Grt emmy
Vorige onderwerp: Namibië se plase
Volgende onderwerp: Sterftesyfer styg kwaai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 20:40:43 MGT 2024