Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Namibië se plase
Namibië se plase [boodskap #90966] Vr, 05 Maart 2004 05:53 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dalk sal van julle weet dat die Namibiese regering vure doodslaan dat die
biesies bewe oor berigte wat in die pers verskyn het van plase wat vir
onteiening geoormerk was en spesifiek plase waarop arbeidsprobleme in die
verlede was en daarom in 'n soort van 'n vergeldingsaksie onteien gaan word.
Beide ons president en eerste minister praat heel OK as hulle hul toesprake
wat vir hulle geskryf word staan en aflees. Dis egter die slag as hulle
die kop lig, met die voorvinger wys en ad hoc begin praat, dat die pret
begin en dinge kwytraak wat maak dat die joernaliste laat piepie van
lekkerkry want môre se voorblad gaan hul koerant lekker laat verkoop. Dan
moet die regering maar weer water oor die vure gooi............
Re: Namibië se plase [boodskap #90971 is 'n antwoord op boodskap #90966] Vr, 05 Maart 2004 06:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons wag met opgehoue asems op jou verslag:)
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:404815e4.0@news1.mweb.co.za...
> Dalk sal van julle weet dat die Namibiese regering vure doodslaan dat die
> biesies bewe oor berigte wat in die pers verskyn het van plase wat vir
> onteiening geoormerk was en spesifiek plase waarop arbeidsprobleme in die
> verlede was en daarom in 'n soort van 'n vergeldingsaksie onteien gaan word.
> Beide ons president en eerste minister praat heel OK as hulle hul toesprake
> wat vir hulle geskryf word staan en aflees. Dis egter die slag as hulle
> die kop lig, met die voorvinger wys en ad hoc begin praat, dat die pret
> begin en dinge kwytraak wat maak dat die joernaliste laat piepie van
> lekkerkry want môre se voorblad gaan hul koerant lekker laat verkoop. Dan
> moet die regering maar weer water oor die vure gooi............
>
Re: Namibië se plase [boodskap #90976 is 'n antwoord op boodskap #90971] Vr, 05 Maart 2004 06:56 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou net nie maak soos die ou wat sy kleinhuisie op 'n ou boorgat gebou het
en toe, soos altyd, sy asem opgehou het tot hy hoor die drol val nie!

"Annette" skryf in boodskap news:c297fl$55l$5@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ons wag met opgehoue asems op jou verslag:)
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:404815e4.0@news1.mweb.co.za...
>> Dalk sal van julle weet dat die Namibiese regering vure doodslaan dat die
>> biesies bewe oor berigte wat in die pers verskyn het van plase wat vir
>> onteiening geoormerk was en spesifiek plase waarop arbeidsprobleme in die
>> verlede was en daarom in 'n soort van 'n vergeldingsaksie onteien gaan
> word.
>> Beide ons president en eerste minister praat heel OK as hulle hul
> toesprake
>> wat vir hulle geskryf word staan en aflees. Dis egter die slag as hulle
>> die kop lig, met die voorvinger wys en ad hoc begin praat, dat die pret
>> begin en dinge kwytraak wat maak dat die joernaliste laat piepie van
>> lekkerkry want môre se voorblad gaan hul koerant lekker laat verkoop.
> Dan
>> moet die regering maar weer water oor die vure gooi............
>>
>
Vorige onderwerp: Re: KIJKTIP: BBC 1 23.15 Zimbabwe
Volgende onderwerp: Straatnamen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 20:08:11 MGT 2024