Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » BLOKKIESRAAISEL
BLOKKIESRAAISEL [boodskap #9073] So, 13 April 1997 00:00
dm...  is tans af-lyn  dm...
Boodskappe: 13
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Waarskynlik die eerste AFRIKAANSE BLOKKIESRAAISEL
op die NET sal jy kry by: http://www.pix.za/nakkie-die-nar

Gaan na die tuisblad en kliek op Potpourri en jy's daar.

Laai die ding af en druk dit vir Ma, dan sal sy lekker besig
wees om dit te voltooi en jou uitlos dat jy lekker op die
Net se golwe kan ry. Later sal Ma dan vir jou 'n drukkie gee.
Vorige onderwerp: Suid-Afrikaanse goud op Kanadese bodem.
Volgende onderwerp: Dankie Galjoen!!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 10:21:09 MGT 2024