Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » De 'brain drain' uit Zuid-Afrika.
De 'brain drain' uit Zuid-Afrika. [boodskap #8916] Vr, 28 Maart 1997 00:00 na volgende boodskap
Marco van het Hoog[1]  is tans af-lyn  Marco van het Hoog[1]
Boodskappe: 1
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Junior Lid
This is a multi-part message in MIME format.

--------------4D50418067E2
Content-Type: text/plain; charset=us-ascii
Content-Transfer-Encoding: 7bit

Hallo,

Er staat een interessant artikel over de 'brain drain' uit
Zuid-Afrika in de Electronic Telegraph van vandaag.

Over 'brain drain' gesproken, groetjes uit Montreal, Canada !

- Marco. [ http://www.newzworld.com/welkom.html ]
------------------------------------------------------------ -----

--------------4D50418067E2
Content-Type: text/html; charset=iso-8859-1; name="wfune28.html"
Content-Transfer-Encoding: 8bit
Content-Disposition: inline; filename="wfune28.html"
Content-Base: "http://www.telegraph.co.uk:80/et?ac=00
0228295844817&rtmo=330eed8d&atmo=33
0eed8d&P4_FOLLOW_ON=/97/3/28/wfune2
8.html&pg=/et/97/3/28/wfune28.html"









Fearful white professionals desert Mandela's 'rainbow nation'











International News


Electronic Telegraph






Friday 28 March 1997




Issue 672





















Fearful white professionals desert Mandela's 'rainbow nation'


By Alec Russell in Johannesburg












External Links









Electronic Mail & Guardian


Main Street South Africa: news and links


The New South Africa













'PACKING for Perth' is in vogue again as worries over rising crime and the future of South Africa's schools spark a new brain drain.
HEADS down, barely uttering a word, the group of white 30-somethings parked their BMWs outside the Johannesburg office block and filed upstairs.
They looked as if they had come for a funeral, and in a sense they had: the funeral of their South African life. They had come to hear the weekly seminar given by Australian Opportunities, one of a growing number of emigration consultants capitalising on whites' fears about President Mandela's "rainbow nation".
The message was carefully packaged. There was no attempt to denigrate South Africa. Films presented a glossy picture of a new life of ease in Australia. By the time Nigel Boast, the managing director, was finishing his spiel about the financial advantages of emigrating, the audience was eating out of his hand. Another group of middle-class whites seemed set to take their skills from Africa.
"It's heartbreaking to leave your roots," said Steve and Mariaan Ferreira, who attended the seminar with their three sons. "We have a settled life and a thriving business. But the pressure is getting to us, particularly crime. We may get downstairs and find our car has gone. We know we have a good life but we have to weigh up the reality. Sean and Mark, our two eldest, are in their second last year at school. What sort of future will they have, with affirmative action designating most jobs for blacks? It's getting too much."
In the year after Mr Mandela took office in May 1994, figures for white emigration dwindled amid post-apartheid euphoria. But suburban dinner parties once more discuss "packing for Perth" as they did in the mid-Eighties, when a race war seemed possible. One of the world's highest murder rates and fears for the future of schools that in the past were heavily subsidised for whites are clearly tipping the scales for some against the delights of maids, swimming pools and year-round sunshine.
For the Ferreiras, the decline of the rand, which lost a fifth of its value last year, was the last straw. No one knows the extent of the brain drain. Official statistics suggest that more than 5,600 people, many of them white professionals, emigrated in the first six months of last year, an increase of 24 per cent on 1995.
But these figures reflect only those who left from the three main airports and dutifully told passport control that they were leaving for good. At least as many again are thought to have left as tourists but never to have returned.
"It's not a situation of panic. But people are now weighing up their options," said Mr Boast, who processes 40 emigrants a month. In return for about �1,000 he helps them find a home and a job in Australia, and a short cut through the bureaucracy.
Of particular concern is the loss of professionals who are essential if South Africa is to realise its dream as the power house of the continent. Research by Deloitte & Touche shows that three quarters of chartered accountants leave South Africa after qualifying and only about a third return. Already banks are reporting difficulties in finding qualified staff.
"If the accountants stay away there won't be anyone to replace the current crop of management," said David Mitchell, a Johannesburg-based director of Deloitte & Touche. Many South Africans are tempted to say good riddance to those who cannot stick the pace, arguing that emigrants exaggerate crime to mask their dislike of a black government.
"I'm not an apologist for the government, but I see the same problems here as in much of the world," said Dr Steve Burgess, an academic who recently gave a talk entitled "Nine Reasons to Stay".
"South Africans have always deluded themselves that their country is part of the developed First World. It never was." Mr Mandela, however, has called on blacks to put aside resentments over apartheid and market South Africa to their white fellow-countrymen.
"We must stop this brain drain," he told an African National Congress rally. "Whites have a role to play here. To think that you can now just push them aside is fatal. That's suicide."
27 March 1997: VIP police implicated in raids on ministers20 February 1997: Racist tirade exposes 'rainbow' nation myth4 February 1997: Guide to survival on the streets of rising crime











Next report: China smears past rule of Hong Kong











Front | UK | International |
City |
Sport |
Crossword |
Weather |
Matt |
Connected |
etcetera |
A-Z |
Search |
Marketplace |
Classified |
Help |



© Copyright Telegraph Group Limited 1997. Terms & Conditions of reading.



Information about Telegraph Group Limited and Electronic Telegraph.

"Electronic Telegraph" and "The Daily Telegraph" are trademarks of Telegraph Group Limited. These marks may not be copied or used without permission. Information for webmasters linking to Electronic Telegraph.




Email Electronic Telegraph.









--------------4D50418067E2--
Re: De 'brain drain' uit Zuid-Afrika. [boodskap #8922 is 'n antwoord op boodskap #8916] Sa, 29 Maart 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
mich...  is tans af-lyn  mich...
Boodskappe: 1
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Junior Lid
Aan 29-03-97 1:29, in bericht , Izak Bouwer
schreef:

>> On Fri, 28 Mar 1997 06:15:14 -0500, Marco van het Hoog
>> wrote:
>>
>
>
> Meneer Marco van het Hoog,
> Dit maak my baie kwaad as jy uit die grootste
> "brain-drain" stad in Kanada vir jou vermetel om nuus-
> items op die Afrikaanse nuusgroep te plaas wat Suid-
> Afrika in 'n negatiewe lig stel. Dit sou dieselfde gewees
> het as ek, in plaas van om van Montreal se goeie karakter-
> trekke te praat, net aanhou praat van die "biker wars" en
> hoe gevaarlik dit is om in Montreal te bly. (Terloops,
> ek bly in Ottawa, net twee uur van jou af, waar daar ook
> maar elke nou en dan tekens van moord en doodslag is.)
> Ek neem aan jy is wit van vel, anders sou jy nie
> verkies het om die negatiewe aspekte van Suid-Afrika as
> tema van jou pos te maak nie. Daar gaan baie goeie dinge
> in SA aan, veral vir die 80% van die bevolking wat tot
> kort gelede in hulle eie land vir erkenning moes veg. Ek
> ontmoet in die somer die swart hoof van die skool waar
> ek vantevore in Suid-Afrika moes werk onder wit hoofde:
> die eerste 'n wit Cambridge krieketspeler wat met 'n
> dogter van 'n eertydse Rhodesiese Goewerneur-Generaal
> getroud is. Die volgende hoof, gedurende die era van Bantoe-
> Onderwys, het die pos gekry omdat hulle vir die Verwoerds
> gebabysit het. Die hoof daarna was 28 jaar oud en het die
> pos gekry as gevolg van bloot "dirty tricks" in die Bantoe-
> Onderwysdepartement. Nou is daar 'n swart rektor by die
> skool. Hy het drie Baccalaureus grade, een meesters-graad,
> en kom na Kanada in die somer vir twee maande vir verdere
> navorsing in verband met die Ph. D. graad waarmee hy
> besig is. Dink jy nooit daaraan dat sommige van die dinge
> wat nou in SA aangaan, van beter kwaliteit is as van tevore
> nie?
> Ek bly wel in Kanada, maar kom op sekere vlakke intiem
> met SA in aanraking. Ek was onlangs so beindruk deur die
> professionele manier waarop die Universiteit van Kaapstad
> my seun se aansoek vir MBA-studie daar behandel het. Hy
> moes die Princeton-eksamens afl^e en 'n onderhoud hier in
> Noord-Amerika hê voordat hulle hom aangeneem het. Hy
> praat net gedurig met lof van die program waarin hy is, en
> van die omgewing waarin hy hom bevind. Dit is iets wat hy
> nie gedoen het toe hy 'n ruk gelede deel van sy ondergraadse
> werk aan die Tegniese Universiteit van Compiegne in
> Frankryk gedoen het nie. Daar het hy veral gekla van hoelank
> en hoeveel "red tape" dit neem om selfs 'n elektriese gloeilamp
> verplaas te kry. Ek het 'n gevoel hulle is ook nie so vreeslik
> flink en alles op die tyd in Nederland nie. Sover ek kon sien
> na onlangse besoeke daar, is daar ook maar dele van Amsterdam
> waar ek nie in die donker sal wil loop nie. So ook in Montreal,
> natuurlik.
>
> Gloudina Bouwer
>
>
>
>
Ek nie begryp nie!
Re: De 'brain drain' uit Zuid-Afrika. [boodskap #8924 is 'n antwoord op boodskap #8916] Sa, 29 Maart 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
> On Fri, 28 Mar 1997 06:15:14 -0500, Marco van het Hoog
> wrote:
>

Meneer Marco van het Hoog,
Dit maak my baie kwaad as jy uit die grootste
"brain-drain" stad in Kanada vir jou vermetel om nuus-
items op die Afrikaanse nuusgroep te plaas wat Suid-
Afrika in 'n negatiewe lig stel. Dit sou dieselfde gewees
het as ek, in plaas van om van Montreal se goeie karakter-
trekke te praat, net aanhou praat van die "biker wars" en
hoe gevaarlik dit is om in Montreal te bly. (Terloops,
ek bly in Ottawa, net twee uur van jou af, waar daar ook
maar elke nou en dan tekens van moord en doodslag is.)
Ek neem aan jy is wit van vel, anders sou jy nie
verkies het om die negatiewe aspekte van Suid-Afrika as
tema van jou pos te maak nie. Daar gaan baie goeie dinge
in SA aan, veral vir die 80% van die bevolking wat tot
kort gelede in hulle eie land vir erkenning moes veg. Ek
ontmoet in die somer die swart hoof van die skool waar
ek vantevore in Suid-Afrika moes werk onder wit hoofde:
die eerste 'n wit Cambridge krieketspeler wat met 'n
dogter van 'n eertydse Rhodesiese Goewerneur-Generaal
getroud is. Die volgende hoof, gedurende die era van Bantoe-
Onderwys, het die pos gekry omdat hulle vir die Verwoerds
gebabysit het. Die hoof daarna was 28 jaar oud en het die
pos gekry as gevolg van bloot "dirty tricks" in die Bantoe-
Onderwysdepartement. Nou is daar 'n swart rektor by die
skool. Hy het drie Baccalaureus grade, een meesters-graad,
en kom na Kanada in die somer vir twee maande vir verdere
navorsing in verband met die Ph. D. graad waarmee hy
besig is. Dink jy nooit daaraan dat sommige van die dinge
wat nou in SA aangaan, van beter kwaliteit is as van tevore
nie?
Ek bly wel in Kanada, maar kom op sekere vlakke intiem
met SA in aanraking. Ek was onlangs so beïndruk deur die
professionele manier waarop die Universiteit van Kaapstad
my seun se aansoek vir MBA-studie daar behandel het. Hy
moes die Princeton-eksamens afl^e en 'n onderhoud hier in
Noord-Amerika hê voordat hulle hom aangeneem het. Hy
praat net gedurig met lof van die program waarin hy is, en
van die omgewing waarin hy hom bevind. Dit is iets wat hy
nie gedoen het toe hy 'n ruk gelede deel van sy ondergraadse
werk aan die Tegniese Universiteit van Compiegne in
Frankryk gedoen het nie. Daar het hy veral gekla van hoelank
en hoeveel "red tape" dit neem om selfs 'n elektriese gloeilamp
verplaas te kry. Ek het 'n gevoel hulle is ook nie so vreeslik
flink en alles op die tyd in Nederland nie. Sover ek kon sien
na onlangse besoeke daar, is daar ook maar dele van Amsterdam
waar ek nie in die donker sal wil loop nie. So ook in Montreal,
natuurlik.

Gloudina Bouwer
Re: De 'brain drain' uit Zuid-Afrika. [boodskap #8930 is 'n antwoord op boodskap #8916] So, 30 Maart 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 30 Mar 1997 03:23:16 GMT, kni...@iafrica.com (Ath) wrote:

and this lovely thing called 'affirmative action'. >>>[/color]

Suuuuurgat.
Re: De 'brain drain' uit Zuid-Afrika. [boodskap #8934 is 'n antwoord op boodskap #8916] So, 30 Maart 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article , kni...@iafrica.com
says...


There IS a brain drain in SA.

Natuurlik is daar 'n "brain-drain" uit SA uit. Wat is
nuut? Ek is 'n produk van 'n brain drain van mense
wat gedurende die apartheidsjare uit SA weg is. Nou
gaan hulle weer vir ander redes uit SA uit. En niemand
praat van die mense wat in SA instroom nie. Ons het
alreeds 'n goeie Afrikaanse familie (Jooste) hier uit
Ottawa verloor, wat terug is Suid-Afrika toe.Twee broers
en hulle families. En niemand praat van die nie-blanke
Suid-Afrikaners wat weer terugkeer nie, in sommige
gevalle met grade van die London School of Economics.
Waarteen ek beswaar het, is dat 'n (eerste of tweede
generasie) Nederlander, wanneer hy iets soek om sy
klomp kubersites aan te koppel, die "brain drain" item
kies. Wat het dit met hom, 'n Nederlander in Kanada
te doen? Of het hy 'n private agenda? En hoekom sit hy
in Kanada? Was hy (of sy ouers) ook nie deel van die brein
drein uit Nederland, wat Nederlandse vanne 'n alledaagse
ding in Ontario maak nie? Buitendien sit hy in die brain
drain capital of Canada, waar duisende op duisende anglo-
fone nou die provinsie van Quebec begin verlaat. En hy sit
in Kanada, waar die dag-na-dag treurmare is oor hoe daar
'n brain-drain van Kanada na die VSA is. Maar nou sit en
sanik hy oor die brein-drein uit SA uit.( Hy moet liewer vir
die kandidate na Australia waarsku om tog nie daar te gaan
boer nie. Die wit Australiërs begin mos nou uitvind dat hul
land al die tyd nie uitsluitlik aan hulle behoort nie, maar dat
die Eerste Nasies van Australiëe mede-eienaars van hulle
grond is. Ek sien op die televisie die boere daar in Queensland
wil net trek.)
En van brain-drains gepraat, Mr. Knight. Wat van die
brain-drains uit Engeland na Suid-Afrika in die negentiende
en twintigste eeue? Dit was toe nie so 'n ashoop nie. Volop
goud en diamante en al die ander lekker goed. Solank 'n
mens maar net nie die swartman as jou mede-broer hoef te
beskou nie, en die Afrikaner uit die hoogte kon bejeen. Nou
is die bordjies verhang vir julle Engelsmanne! Eers heers die
Afrikaner, dan die swartes. Wat is 'n wit Engelsman nou te
doen, as hy nie as Christen bereid is om te sê: "Vader, vergeef
ons, want ons het nie geweet wat ons doen nie" en om lojaal
te wees aan die land waar hy en sy voorouers so lank op die
vet van die land geleef het.

Gloudina Bouwer
Re: De 'brain drain' uit Zuid-Afrika. [boodskap #8936 is 'n antwoord op boodskap #8916] So, 30 Maart 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 29 Mar 1997 21:25:40 GMT, kni...@iafrica.com (Ath) wrote:

>

Jy praat seker van jouself?

'outsiders', but they are being assholes about it too. >>>[/color]

So, fokof dan.
Re: De 'brain drain' uit Zuid-Afrika. [boodskap #8948 is 'n antwoord op boodskap #8916] Ma, 31 Maart 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 30 Mar 1997 22:14:41 GMT, kni...@iafrica.com (Ath) wrote:

better? I can't help if you do.>>[/color]

Maar dan, miskien het hulle nooit werklik van jou gehou nie, ne?
Re: De 'brain drain' uit Zuid-Afrika. [boodskap #9025 is 'n antwoord op boodskap #8916] Ma, 07 April 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
KLAASVAKIE  is tans af-lyn  KLAASVAKIE
Boodskappe: 53
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Volle Lid
Gloudina skryf:

>" Ek neem aan jy is wit van vel, anders sou jy nie
verkies het om die negatiewe aspekte van Suid-Afrika as
tema van jou pos te maak nie."<
------------------------------------------
Wie is die rassis hier?
-------------------------------------------
Sy skryf verder:
> " Daar gaan baie goeie dingein SA aan," "Ek ontmoet in die somer die swart hoof van die skool waar
ek vantevore in Suid-Afrika moes werk onder wit hoofde:
die eerste 'n wit Cambridge krieketspeler wat met 'n
dogter van 'n eertydse Rhodesiese Goewerneur-Generaal
getroud is. Die volgende hoof, gedurende die era van Bantoe-
Onderwys, het die pos gekry omdat hulle vir die Verwoerds
gebabysit het. Die hoof daarna was 28 jaar oud en het die
pos gekry as gevolg van bloot �dirty tricksê in die Bantoe-
Onderwysdepartement."<
------------------------------------------
Geen hoof in enige skool in SA het sy pos gekry in die verlede sonder
enige kwalifikasies nie, jy noem nie hulle opleiding of kwalifikasies nie
en ook noem jy nie wat die huidige skoolhoof se kwalifikasies was toe die
blankes die pos beklee het nie. Nogal belangrikke inligting wat jy so
uitlaat né.
-----------------------------------------------
Sy skryf verder:
> " Nou is daar 'n swart rektor by dieskool. Hy het drie Baccalaureus
grade, een meesters-graad,en kom na Kanada in die somer vir twee maande
vir verdere
navorsing in verband met die Ph. D. graad waarmee hybesig is."<
-------------------------------------------------------
AS daar so ernstig gediskrimineer was teen swartes, waar het hy sy 3 grade
behaal, hoe en met wat?
--------------------------------------------------------
Sy beweer:
> " Dink jy nooit daaraan dat sommige van die dinge
wat nou in SA aangaan, van beter kwaliteit is as van tevore
nie?"<
--------------------------------------------------
Alles in SA voor die sg. veranderinge was van hoë gehalte en kon baie goed
vergelyk word met lande soos die VSA, wat nou in die land aan gaan is om
alles wat van hoë gehalte was so gou moontlik af te breuk want die wittes
was verantwoordelik daarvoor. Wonder net of daar planne is om dit weer
op te bou.
--------------------------------------------------
Sy skryf verder:
> " Ek was onlangs so beindruk deur die
professionele manier waarop die Universiteit van Kaapstad
my seun se aansoek vir MBA-studie daar behandel het. Hy
moes die Princeton-eksamens afl^e en 'n onderhoud hier in
Noord-Amerika hê voordat hulle hom aangeneem het. Hy
praat net gedurig met lof van die program waarin hy is, en
van die omgewing waarin hy hom bevind."<
----------------------------------------------------
Is dit nie wonderlik dat sommige van die fondasies wat deur die wittes
gelê is nog so goed werk nie, en is dit nou net toeval dat jou seun gaan
studeer in die provinsie waar die NP gewen het in die laaste verkiesing,
miskien is dit die rede dat alles nog so profesioneel en glad verloop het.
Miskien moes jy hom Johannesburg toe gestuur het dan kon hy naby
Ferdi/Koos wees, of is die standaarde daar al reeds te laag.

JHV
Re: De 'brain drain' uit Zuid-Afrika. [boodskap #9026 is 'n antwoord op boodskap #8916] Ma, 07 April 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
klaas...@aol.com says...

Klaasvakie,
O, nou moet ons nie die Westelike Provinsie insluit by
die slegte Nuwe Suid-Afrika nie, OMDAT DIT NOG
DEUR DIE N.P. REGEER WORD! Sal dit skielik sleg
word as 'n ander party daar oorneem?
Jy vra watter goeie dinge daar in SA aangaan:
(1) Op die oomblik samesprekings in Pretoria oor die
krisis in Zaire. Ons Kanadese koerante praat met
ontsag van die rol wat SA kan speel in sub-Sahara
Afrika. Ek wens jy kon gesien het wat hulle gesê
het van jou geliefde �Ou Suid-Afrika.�
(2) Suid-Afrika het nou 'n neergeskrewe grondwet
wat basiese menseregte beskerm, iets wat Kanada
ook maar eers in 1982 gekry het.
(3) Suid-Afrika is vir die eerste keer sedert mense uit
Europa die land oorgeneem het, 'n demokrasie waar
al die skepsels van die Aarde gelyke regte het.
(4) Die 90 persent van die bevolking wat nie behoort het
aan die vorige Engelse en daarna Afrikaner-groepe
nie, is nou oneindig beter daaraan af. En dis vir die
deel van die mense in my vaderland wat ek juig, juig,
juig. Die swart rektor by Adams College met sy vier
grade het vantevore geen kans gehad nie. Nou kry hy
erkenning vir sy intelligensie en harde werk, IN SY
EIE LAND, VIR DIE EERSTE KEER. Een van die
vorige hoofde by Adams College, in die sestigerjare,
was 28 jaar oud, met net 'n B.A., MAAR getroud met die
dogter van een van die �base� in die Departement van
Bantoe-Onderwys. Dit was hoeveel kwalifikasies hy gehad
het. Weet jy van al hierdie dinge wat in jou geliefde Ou SA
aangegaan het? Bo en behalwe wat jy nou begin uitvind deur
die openbarings van die Waarheidskommissie, wat (surprise)
jy seker ook nie glo nie.
Terloops my seun, wat nou in Kaapstad is, het wel baie dele
van Suid-Afrika gesien gedurende ons besoeke aan familie
in die tyd van die �Ou Suid-Afrika.� Ek het dit baie moeilik
gevind om vir my kinders te verduidelik hoekom al die mense
wat nie blank was, net as bediendes en kelners ensovoorts onder
die wit mense beweeg het. Hoekom die swart vroue in Pretoria
wat na die wit mense se kinders kyk, net op die gras kon sit en
nie op die banke nie. My kinders was baie ongemaklik in die
ou SA. Hulle kosbaarste herinnering na 'n besoek in 1981 is 'n
foto van 'n swart kelner in 'n residensiële hotel in Pretoria, waar
ons 'n ruk gebly het. Elias was baie geamuseer deur hierdie groep
waar die twee ouers lekker Afrikaans kon praat en die kinders net
met �Amerikaanse� aksente. Hy het ons begin bederf met die
kosbring, en een aand die kinders op na sy kamer geneem en vir
hulle uitgevra oor Kanada en grappe met hulle gemaak. Needless
to say, Elias het Afrikaans geken, en Engels, en Noord-Sotho,
en heelwaarskynlik nog 'n ander swart taal. 'n Slim outjie, maar
verdoem daardie tyd om vir witmense te werk. Is jy verbaas dat
sommige van hulle later geweier het om dinge so te laat aangaan?

Gloudina Bouwer
Re: De 'brain drain' uit Zuid-Afrika. [boodskap #9104 is 'n antwoord op boodskap #8916] Sa, 19 April 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
KLAASVAKIE  is tans af-lyn  KLAASVAKIE
Boodskappe: 53
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Volle Lid
Gloudina,

Twee maal ek voel ge-e�rd.
------------------------oOo--------------------------------
Gloudina skryf:
>> "Klaasvakie,
O, nou moet ons nie die Westelike Provinsie insluit by
die slegte Nuwe Suid-Afrika nie, OMDAT DIT NOG
DEUR DIE N.P. REGEER WORD! Sal dit skielik sleg
word as 'n ander party daar oorneem?">" Jy vra watter goeie dinge daar in SA aangaan:
(1) Op die oomblik samesprekings in Pretoria oor die
krisis in Zaire. Ons Kanadese koerante praat met
ontsag van die rol wat SA kan speel in sub-Sahara
Afrika. Ek wens jy kon gesien het wat hulle gesê
het van jou geliefde �Ou Suid-Afrika.�">"(2) Suid-Afrika het nou 'n neergeskrewe grondwet
wat basiese menseregte beskerm, iets wat Kanada
ook maar eers in 1982 gekry het."> "(3) Suid-Afrika is vir die eerste keer sedert mense uit[/color]
Europa die land oorgeneem het, 'n demokrasie waar
al die skepsels van die Aarde gelyke regte het."> " (4) Die 90 persent van die bevolking wat nie behoort het[/color]
aan die vorige Engelse en daarna Afrikaner-groepe
nie, is nou oneindig beter daaraan af. En dis vir die
deel van die mense in my vaderland wat ek juig, juig,
juig."> " Die swart rektor by Adams College met sy vier[/color]
grade het vantevore geen kans gehad nie. Nou kry hy
erkenning vir sy intelligensie en harde werk, IN SY
EIE LAND, VIR DIE EERSTE KEER. Een van die
vorige hoofde by Adams College, in die sestigerjare,
was 28 jaar oud, met net 'n B.A., MAAR getroud met die
dogter van een van die �base� in die Departement van
Bantoe-Onderwys. Dit was hoeveel kwalifikasies hy gehad
het."> "Terloops my seun, wat nou in Kaapstad is, het wel baie dele[/color]
van Suid-Afrika gesien gedurende ons besoeke aan familie
in die tyd van die �Ou Suid-Afrika.� Ek het dit baie moeilik
gevind om vir my kinders te verduidelik hoekom al die mense
wat nie blank was, net as bediendes en kelners ensovoorts onder
die wit mense beweeg het. Hoekom die swart vroue in Pretoria
wat na die wit mense se kinders kyk, net op die gras kon sit en
nie op die banke nie. My kinders was baie ongemaklik in die
ou SA. Hulle kosbaarste herinnering na 'n besoek in 1981 is 'n
foto van 'n swart kelner in 'n residensiële hotel in Pretoria, waar
ons 'n ruk gebly het. Elias was baie geamuseer deur hierdie groep
waar die twee ouers lekker Afrikaans kon praat en die kinders net
met �Amerikaanse� aksente. Hy het ons begin bederf met die
kosbring, en een aand die kinders op na sy kamer geneem en vir
hulle uitgevra oor Kanada en grappe met hulle gemaak. Needless
to say, Elias het Afrikaans geken, en Engels, en Noord-Sotho,
en heelwaarskynlik nog 'n ander swart taal. 'n Slim outjie, maar
verdoem daardie tyd om vir witmense te werk. Is jy verbaas dat
sommige van hulle later geweier het om dinge so te laat aangaan?"
Re: De 'brain drain' uit Zuid-Afrika. [boodskap #9138 is 'n antwoord op boodskap #9104] Di, 22 April 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 19 Apr 1997 02:26:27 GMT, klaas...@aol.com (KLAASVAKIE) wrote:

>>[/color]

Interresante ondersoek nou die dag.
Johannesburg is verreweg die rykste stad in SA.
Pretoria kom die beste af wat algemene lewenstoestande betref. Dis nou
dinge soos misdaad, infrastruktuur, gerief en so meer.
Kaapstad is net agter Johannesburg wat misdaad betref.
Ek dink die Kaap het per bevolking meer moorde as Johannesburg.
Re: De 'brain drain' uit Zuid-Afrika. [boodskap #9167 is 'n antwoord op boodskap #8916] Wo, 23 April 1997 00:00 Na vorige boodskap
Let's Go Travel  is tans af-lyn  Let's Go Travel
Boodskappe: 27
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Junior Lid
> On 19 Apr 1997 02:26:27 GMT, klaas...@aol.com (KLAASVAKIE) wrote:
>
> in die NP area.>>>
>
> Interresante ondersoek nou die dag.
> Johannesburg is verreweg die rykste stad in SA.
> Pretoria kom die beste af wat algemene lewenstoestande betref. Dis nou
> dinge soos misdaad, infrastruktuur, gerief en so meer.
> Kaapstad is net agter Johannesburg wat misdaad betref.
> Ek dink die Kaap het per bevolking meer moorde as Johannesburg.
>
>
>
Heel interessant om uit te vind die Kaap het per bevolking meer moorde as
Johannesburg, ek dag nog die heel tyd Johannesburg het die meeste moorde.
Waar pas Durban in?
Vorige onderwerp: "Afrikaans oppie Net"
Volgende onderwerp: Any Afrikaans RealAudio Programs?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 11 20:34:23 MGT 2024