Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Vat jou goed en trek Fereira
Re: Vat jou goed en trek Fereira [boodskap #8995] Vr, 04 April 1997 00:00
<ech...  is tans af-lyn  <ech...
Boodskappe: 4
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Junior Lid
Koos wrote in article
...
> On 4 Apr 1997 07:09:14 GMT, "Echardt Terblanche"
> wrote:
> >>
>
> "Hulle" se ook baie ander dinge.
> Onder meer dinge wat die teenoorgestelde is van wat die "hulle" van
> jou boodskap se.
>
> Maleisie het nooit 4 miljard rand in Maputo se middestad bele nie, het
> hulle?
>
> Ja Kosie maar lees mooi.
Ek het gese Mosambiek se VERLEDE.
Nou ek stry nie dat daar nie progressie is nie, ek wonder net hoe SA se
progressie is.
Obrigado.

As jy bekend is met Maputo gaan ry om die circle by die hawe se hoof
ingang, maak
'n links in die klein dwars straat en ry tot by Luso. En langs hom sal jy
Pub Mundo
vind. 'n Super Suid Afrikaanse plek. Of kyk by Komatipoort se grenspos vir
'n advertensie.
Vorige onderwerp: ek wil nie narrowminded klink nie maar ....
Volgende onderwerp: Vat jou goed en trek Fereira
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 01:41:32 MGT 2024