Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vat jou goed en trek Fereira
Vat jou goed en trek Fereira [boodskap #8996] Vr, 04 April 1997 00:00 na volgende boodskap
Echardt Terblanche  is tans af-lyn  Echardt Terblanche
Boodskappe: 4
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Junior Lid
Die manne wat veronderstel is om jou te beskerm is korrupte etters. Of laat
ek eerder
se die meeste van hulle.
En f-ol gaan dit beter maak. Laat hulle kom met stories van opleiding.
Dis waar Koos doodreg was. Hulle praat van opleiding vir kinders om die te
help en te
verduidelik waarom mens nie iemand anders verkrag nie! Hel man, my ma het
dit nie vir my hoef te leer nie.
On top of that: word die land verkrag. En ek is nie 'n rassis nie!

Hulle se Mosambiek se verlede is ons toekoms. Dis snaaks dat dit nie 'n
bybelse profe
sie was nie.

F dit man
Re: Vat jou goed en trek Fereira [boodskap #8997 is 'n antwoord op boodskap #8996] Vr, 04 April 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 4 Apr 1997 07:09:14 GMT, "Echardt Terblanche" wrote:
>>

"Hulle" se ook baie ander dinge.
Onder meer dinge wat die teenoorgestelde is van wat die "hulle" van
jou boodskap se.

Maleisie het nooit 4 miljard rand in Maputo se middestad bele nie, het
hulle?
Re: Vat jou goed en trek Fereira [boodskap #9012 is 'n antwoord op boodskap #8996] Sa, 05 April 1997 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 4 Apr 1997 13:01:50 GMT, wrote:

Ek het gese Mosambiek se VERLEDE.>>>[/color]



Is wat jy gese het.

Soos ek dit lees, beteken dit: Die gemors wat Mosambiek se verlede
was, is Suid-Afrika se toekoms.

Met ander woorde, ons gaan in die toekoms lyk soos Mosambiek in die
verlede gelyk het.

En Mosambiek het in die verlede vrot gelyk.

In Mosambiek se verlede was daar nooit 'n enkele sent bele nie.
Mense het net uitgevat wat hulle kon.

In Suid-Afrika se hede word miljarde bele.

Ons toekoms volg uit on hede.

Dus: Ons toekoms.....is nie juis op pad na Mosambiek se verlede nie.
Gedag jy sal dit kan raaksien in wat ek gese het.
Vorige onderwerp: Re: Vat jou goed en trek Fereira
Volgende onderwerp: WENNERS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 14:22:35 MGT 2024