Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Golden Globes - die manne
Golden Globes - die manne [boodskap #89654] Wo, 28 Januarie 2004 08:16 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat my opgeval het was dat die dames meestal mooi aangetrek was en heel
skaflik gelyk het - maar die manne het moeite gedoen om uit te staan -
perdestertjie van Al Pacino onmodieuse lang hare en selfs 'n hoed., en 'n
gebrylcreamde kop van DeCaprio.
Ek besef dat hulle almal heelwaarskynlik besig is met rolle, maar niks het
hulle verhoed om 'n pruik vir die geleentheid aan te skaf nie:)))

--
Annette
Re: Golden Globes - die manne [boodskap #89656 is 'n antwoord op boodskap #89654] Wo, 28 Januarie 2004 10:27 Na vorige boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Kyk Annette - dis nou die verskil - dis nie noodsaaklik
vir die manne om 'n versorgt uiterelyk te presenteer nie,
hulle het geld, mooi huise, duur Ferrari karre ens
en is darem seer begerenswaardig - maak nie saak nie dat hulle
'n "ek kom uit die bed uitstraling het" - en wellig is dit waar!
Patrick
Vorige onderwerp: Maak van Wolf Skaaphond
Volgende onderwerp: Re: Vanuit Amerika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 16:27:02 MGT 2024