Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Maak van Wolf Skaaphond
Maak van Wolf Skaaphond [boodskap #89652] Wo, 28 Januarie 2004 07:18
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vanoggend op StemSaam word gepraat van perlemoenstropery en die
Neptune-manne wat hulle moet vastrek.
Verskeie inbellers kla toe oor die einste Neptune-manne wat by die
perlemoenstropery en smokkelary betrokke is.
Geld is 'n magtige middel.
--
Annette
Vorige onderwerp: " hulle juig, ook sing hulle " deur TOM GOUWS
Volgende onderwerp: Golden Globes - die manne
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 21:35:44 MGT 2024