Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kritiek asb
Kritiek asb [boodskap #89613] Di, 27 Januarie 2004 09:28 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
'n Baie goeie maat van my het 'n toerbesigheid begin - kan die wat wil
asseblief enige kommentaar op die webblad lewer.
: http://www.rosi.co.za

Dink julle sy behoort ook 'n Afrikaanse deel te hê?

--
Annette
Re: Kritiek asb [boodskap #89615 is 'n antwoord op boodskap #89613] Di, 27 Januarie 2004 10:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 27 Jan 2004 11:28:40 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> 'n Baie goeie maat van my het 'n toerbesigheid begin - kan die wat wil
> asseblief enige kommentaar op die webblad lewer.
> : http://www.rosi.co.za
>
> Dink julle sy behoort ook 'n Afrikaanse deel te hê?

ek hou van die font. dis fancy sonder om moeilik te lees.
`n afrikaanse deel sou ek se is `n waste en voordat iemand in my keel
afklim.... om `n meertalige site te admin is baie tydrowend. nou het
jy nie net die content om te update nie maar jy moet ook vertaal. ek
het al so excercise probeer en glo my dis nie die moeite werd nie.

Threeships Mcduck
lato di gomma giù, lato lucido in su
www.mothership.co.za
Re: Kritiek asb [boodskap #89616 is 'n antwoord op boodskap #89613] Di, 27 Januarie 2004 10:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die blad lyk heel verstaanbaar en open vinnig op alle fassette. Of sy moet
Afrikaans of nie, sal afhang van die mark wat sy teiken. As dit
hoofsaaklik oorsese mense is, dan nee. Soek sy ook SA'ers, sou ek reken sy
moet Afrikaans bysit.

"Annette" skryf in boodskap news:bv5b2t$9d4$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n Baie goeie maat van my het 'n toerbesigheid begin - kan die wat wil
> asseblief enige kommentaar op die webblad lewer.
> : http://www.rosi.co.za
>
> Dink julle sy behoort ook 'n Afrikaanse deel te hê?
>
> --
> Annette
>
Re: Kritiek asb [boodskap #89618 is 'n antwoord op boodskap #89615] Di, 27 Januarie 2004 10:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Skippie - ek waardeer dit.
--
Annette

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:5fdc105qv81b5vpl80hjitd5n1tl7tajbl@4ax.com...
> On Tue, 27 Jan 2004 11:28:40 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> 'n Baie goeie maat van my het 'n toerbesigheid begin - kan die wat wil
>> asseblief enige kommentaar op die webblad lewer.
>> : http://www.rosi.co.za
>>
>> Dink julle sy behoort ook 'n Afrikaanse deel te hê?
>
> ek hou van die font. dis fancy sonder om moeilik te lees.
> `n afrikaanse deel sou ek se is `n waste en voordat iemand in my keel
> afklim.... om `n meertalige site te admin is baie tydrowend. nou het
> jy nie net die content om te update nie maar jy moet ook vertaal. ek
> het al so excercise probeer en glo my dis nie die moeite werd nie.
>
> Threeships Mcduck
> lato di gomma giů, lato lucido in su
> www.mothership.co.za
Re: Kritiek asb [boodskap #89619 is 'n antwoord op boodskap #89616] Di, 27 Januarie 2004 10:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie - ek vind die prentjies bietjie klein - sou dit help as mens op dit
kon kliek om dit groter te maak?
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:4016376a.0@news1.mweb.co.za...
> Die blad lyk heel verstaanbaar en open vinnig op alle fassette. Of sy moet
> Afrikaans of nie, sal afhang van die mark wat sy teiken. As dit
> hoofsaaklik oorsese mense is, dan nee. Soek sy ook SA'ers, sou ek reken sy
> moet Afrikaans bysit.
> "Annette" wrote in message
> news:bv5b2t$9d4$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> 'n Baie goeie maat van my het 'n toerbesigheid begin - kan die wat wil
>> asseblief enige kommentaar op die webblad lewer.
>> : http://www.rosi.co.za
>>
>> Dink julle sy behoort ook 'n Afrikaanse deel te hê?
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Kritiek asb [boodskap #89620 is 'n antwoord op boodskap #89613] Di, 27 Januarie 2004 10:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - waarom wonder of Afrikaans 'n opsie moet wees ?
Ek stem - ek hou van die voorkoms - font en uitled en onderwerp rym ... Nou
sal ek verder gaan torring....
Re: Kritiek asb [boodskap #89621 is 'n antwoord op boodskap #89613] Di, 27 Januarie 2004 10:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom is die webwerf dan in haar persoonlike spasie by die (stadiger) bank
as sy wel 'n webnaam geregistreer het vir "hosting" by 'n (vinniger) IDV?

Mooi uitleg, maar jammer sy gebruik nie die webnaam ook vir e-pos nie - soos
in amakombi by rosi.co.za of iets. Kry identiteit en hou dit.

Of "sponsor" die bank dalk 'n kombi? Ek dink nie so nie.

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:bv5b2t$9d4$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n Baie goeie maat van my het 'n toerbesigheid begin - kan die wat wil
> asseblief enige kommentaar op die webblad lewer.
> : http://www.rosi.co.za
>
> Dink julle sy behoort ook 'n Afrikaanse deel te hê?
>
> --
> Annette
>
Re: Kritiek asb [boodskap #89622 is 'n antwoord op boodskap #89613] Di, 27 Januarie 2004 10:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Sal ook help as die top 10 klikbaar kan wees en jou ly na die regte toer wat
die item insluit. Nou moet ek self gaan soek wat pas by wat om die legkaart
te voltooi.

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:bv5b2t$9d4$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n Baie goeie maat van my het 'n toerbesigheid begin - kan die wat wil
> asseblief enige kommentaar op die webblad lewer.
> : http://www.rosi.co.za
>
> Dink julle sy behoort ook 'n Afrikaanse deel te hê?
>
> --
> Annette
>
Re: Kritiek asb [boodskap #89623 is 'n antwoord op boodskap #89620] Di, 27 Januarie 2004 11:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vir al die mense van die Vrystaat wat in die Kaap wil kom kuier;))
--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bv5eld$as5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - waarom wonder of Afrikaans 'n opsie moet wees ?
> Ek stem - ek hou van die voorkoms - font en uitled en onderwerp rym ... Nou
> sal ek verder gaan torring....
>
Re: Kritiek asb [boodskap #89624 is 'n antwoord op boodskap #89621] Di, 27 Januarie 2004 11:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee - die bank doen dit nog nie - dankie - ek sal dit deurgee - dit het my
ook gepla dat die naam nie op die webbladadres voorkom nie.
--
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:bv5f1e$auf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoekom is die webwerf dan in haar persoonlike spasie by die (stadiger) bank
> as sy wel 'n webnaam geregistreer het vir "hosting" by 'n (vinniger) IDV?
>
> Mooi uitleg, maar jammer sy gebruik nie die webnaam ook vir e-pos nie - soos
> in amakombi by rosi.co.za of iets. Kry identiteit en hou dit.
>
> Of "sponsor" die bank dalk 'n kombi? Ek dink nie so nie.
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bv5b2t$9d4$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> 'n Baie goeie maat van my het 'n toerbesigheid begin - kan die wat wil
>> asseblief enige kommentaar op die webblad lewer.
>> : http://www.rosi.co.za
>>
>> Dink julle sy behoort ook 'n Afrikaanse deel te hê?
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Kritiek asb [boodskap #89625 is 'n antwoord op boodskap #89622] Di, 27 Januarie 2004 11:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie TJ -

--
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:bv5f6j$b3c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sal ook help as die top 10 klikbaar kan wees en jou ly na die regte toer wat
> die item insluit. Nou moet ek self gaan soek wat pas by wat om die legkaart
> te voltooi.
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Annette" wrote in message
> news:bv5b2t$9d4$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> 'n Baie goeie maat van my het 'n toerbesigheid begin - kan die wat wil
>> asseblief enige kommentaar op die webblad lewer.
>> : http://www.rosi.co.za
>>
>> Dink julle sy behoort ook 'n Afrikaanse deel te hê?
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Kritiek asb [boodskap #89626 is 'n antwoord op boodskap #89613] Di, 27 Januarie 2004 11:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bolander  is tans af-lyn  bolander
Boodskappe: 27
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Junior Lid
Telefoon nommers het die +44 (Engeland) ipv +27 landscode.

Andersins baie goed.

Annette wrote:
> 'n Baie goeie maat van my het 'n toerbesigheid begin - kan die wat wil
> asseblief enige kommentaar op die webblad lewer.
> : http://www.rosi.co.za
>
> Dink julle sy behoort ook 'n Afrikaanse deel te hê?
>
> --
> Annette
>
Re: Kritiek asb [boodskap #89627 is 'n antwoord op boodskap #89626] Di, 27 Januarie 2004 11:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dis omdat die werf nog in Engels is - hulle werk nog aan die Afrikaans ...

:-)

TJ

"bolander" skryf in boodskap news:40164A18.8030203@miami.net...
> Telefoon nommers het die +44 (Engeland) ipv +27 landscode.
>
> Andersins baie goed.
>
> Annette wrote:
>> 'n Baie goeie maat van my het 'n toerbesigheid begin - kan die wat wil
>> asseblief enige kommentaar op die webblad lewer.
>> : http://www.rosi.co.za
>>
>> Dink julle sy behoort ook 'n Afrikaanse deel te hê?
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Kritiek asb [boodskap #89628 is 'n antwoord op boodskap #89626] Di, 27 Januarie 2004 11:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie - dis 'n baie belangrike punt
--
Annette

"bolander" skryf in boodskap news:40164A18.8030203@miami.net...
> Telefoon nommers het die +44 (Engeland) ipv +27 landscode.
>
> Andersins baie goed.
>
> Annette wrote:
>> 'n Baie goeie maat van my het 'n toerbesigheid begin - kan die wat wil
>> asseblief enige kommentaar op die webblad lewer.
>> : http://www.rosi.co.za
>>
>> Dink julle sy behoort ook 'n Afrikaanse deel te hê?
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Kritiek asb [boodskap #89629 is 'n antwoord op boodskap #89627] Di, 27 Januarie 2004 11:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee:)) Hule werk glad nie aan die Afrikaans nie -
Wat van die pryse - dink julle dis is redelik/aanvaarbaar?
--
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:bv5jdh$cm2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis omdat die werf nog in Engels is - hulle werk nog aan die Afrikaans ...
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "bolander" wrote in message
> news:40164A18.8030203@miami.net...
>> Telefoon nommers het die +44 (Engeland) ipv +27 landscode.
>>
>> Andersins baie goed.
>>
>> Annette wrote:
>>> 'n Baie goeie maat van my het 'n toerbesigheid begin - kan die wat wil
>>> asseblief enige kommentaar op die webblad lewer.
>>> : http://www.rosi.co.za
>>>
>>> Dink julle sy behoort ook 'n Afrikaanse deel te hê?
>>>
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Kritiek asb [boodskap #89631 is 'n antwoord op boodskap #89628] Di, 27 Januarie 2004 12:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sorry Annette maar ek vind hierdie site tog beter

http://www.vliza.com/

"Annette" skryf in boodskap news:bv5jtk$ct3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dankie - dis 'n baie belangrike punt
> --
> Annette
> "bolander" wrote in message
> news:40164A18.8030203@miami.net...
>> Telefoon nommers het die +44 (Engeland) ipv +27 landscode.
>>
>> Andersins baie goed.
>>
>> Annette wrote:
>>> 'n Baie goeie maat van my het 'n toerbesigheid begin - kan die wat wil
>>> asseblief enige kommentaar op die webblad lewer.
>>> : http://www.rosi.co.za
>>>
>>> Dink julle sy behoort ook 'n Afrikaanse deel te hê?
>>>
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Kritiek asb [boodskap #89633 is 'n antwoord op boodskap #89631] Di, 27 Januarie 2004 12:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
http://www.vliza.com/images/denanker_mov.jpg

"Paul de Dilbeek" skryf in boodskap news:PSsRb.425$Ls1.57317468@hebe.telenet-ops.be...
> Sorry Annette maar ek vind hierdie site tog beter
>
> http://www.vliza.com/
>
>
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:bv5jtk$ct3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dankie - dis 'n baie belangrike punt
>> --
>> Annette
>> "bolander" wrote in message
>> news:40164A18.8030203@miami.net...
>>> Telefoon nommers het die +44 (Engeland) ipv +27 landscode.
>>>
>>> Andersins baie goed.
>>>
>>> Annette wrote:
>>>> 'n Baie goeie maat van my het 'n toerbesigheid begin - kan die wat wil
>>>> asseblief enige kommentaar op die webblad lewer.
>>>> : http://www.rosi.co.za
>>>>
>>>> Dink julle sy behoort ook 'n Afrikaanse deel te hê?
>>>>
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kritiek asb [boodskap #89634 is 'n antwoord op boodskap #89613] Di, 27 Januarie 2004 13:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 27 Jan 2004 11:28:40 +0200, "Annette" wrote:

> 'n Baie goeie maat van my het 'n toerbesigheid begin - kan die wat wil
> asseblief enige kommentaar op die webblad lewer.
> : http://www.rosi.co.za
>
> Dink julle sy behoort ook 'n Afrikaanse deel te hê?

Annette,

Vir my sou dit 'n goeie beginsel wees as jou maat sy webblad nie slegs
in Engels versôre nie maar ook in Afrikaans, Nederlands, Frans, Duits,
Spaans, Italiaans en dalk Japannees. Seker Duitsers en Japannese is
teenwoordig vurige reisigers en toeriste. 'n Mens ontmoet hulle orals
op die wêreld waar toeriste is. En hulle het geld!.. Dis tog 'n
algemene prinsipe dat mense daarvan hou om in hulle eie taal
informasie te kry? 'n Mens moet lewe met iedereen en vernaamlik met 'n
iegelik wat geld het. Ofskoon ek self meerdere tale kan besig is my
beste reise wat ek ooit al gehad het dié waar ook die reisgeleier my
eie taal gepraat het. Ek stem saam Engels is 'n internasionale taal
geword maar moet nou ook nie dink Engels is vir elkeen so goed
verstaanbaar nie. Ek lees hier op die nuusgroep dikwels die gedagte
van "'n toeris moet se eie maar aanpas an die land waar hy kom.." 'n
Slegte prinsipe! Want die spreekwoord sê mos ook:"Wie se brood 'n mens
eet, dié se woord 'n mens spreek!"
Origens is die tuisblad in orde. Ja, miskien sou dit nuttig wees om
daardie klein fototjies te kan aanklik om dan 'n grotere een te sien.

Norbert (uit Vlaandere)
RR $$ ¥¥ €€ ££
Re: Kritiek asb [boodskap #89643 is 'n antwoord op boodskap #89613] Di, 27 Januarie 2004 19:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit sal dalk 'n goeie idee wees as sy 'n domain kry vir die toerbesigheid.
Die site is mooi aanmekaar gesit en maklik om die "navigate". Een krisis,
vir my, is die fotos. Dis 'n javascript wat die groter foto aan die regter
kant van die site wys. My rekenaar (en ek gebuik XP) sukkel on die een of
ander rede daarmee, en mense is geneig om te kliek en te sien - almal
vergeet om na die regterkant toe te kyk vir die groter prentjie (maar dis 'n
nice idee). Miskien kan sy dit maar net so maak dat die prentjie oopmaak in
'n nuwe javascript window, i.p.v aan die regterkant? Dalk maak dit dit net
makliker. Ek sien die sakie van die verkeerde land kode is genoem :))
Afrikaans is onnodige, almal in SA kan Engels lees. As sy oorsese mense wil
trek stel ek voor sy probeer die site liewers in Frans/Duits vertaal. Sy
kan dit sommer deur babelfish doen en sy copy en paste net Altavista se kode
in haar site (ons het dit gedoen met een van ons web site) gee vir haar die
adres http://www.altavista.com/help/free/free_searchbox_transl

Elaine

"Annette" skryf in boodskap news:bv5b2t$9d4$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n Baie goeie maat van my het 'n toerbesigheid begin - kan die wat wil
> asseblief enige kommentaar op die webblad lewer.
> : http://www.rosi.co.za
>
> Dink julle sy behoort ook 'n Afrikaanse deel te hê?
>
> --
> Annette
>
Re: Kritiek asb [boodskap #89649 is 'n antwoord op boodskap #89643] Wo, 28 Januarie 2004 04:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Elaine - ek het jou kommentaar ook na haar aangestuur.
--
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:bv6fr2$qdh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit sal dalk 'n goeie idee wees as sy 'n domain kry vir die toerbesigheid.
> Die site is mooi aanmekaar gesit en maklik om die "navigate". Een krisis,
> vir my, is die fotos. Dis 'n javascript wat die groter foto aan die regter
> kant van die site wys. My rekenaar (en ek gebuik XP) sukkel on die een of
> ander rede daarmee, en mense is geneig om te kliek en te sien - almal
> vergeet om na die regterkant toe te kyk vir die groter prentjie (maar dis 'n
> nice idee). Miskien kan sy dit maar net so maak dat die prentjie oopmaak in
> 'n nuwe javascript window, i.p.v aan die regterkant? Dalk maak dit dit net
> makliker. Ek sien die sakie van die verkeerde land kode is genoem :))
> Afrikaans is onnodige, almal in SA kan Engels lees. As sy oorsese mense wil
> trek stel ek voor sy probeer die site liewers in Frans/Duits vertaal. Sy
> kan dit sommer deur babelfish doen en sy copy en paste net Altavista se kode
> in haar site (ons het dit gedoen met een van ons web site) gee vir haar die
> adres http://www.altavista.com/help/free/free_searchbox_transl
>
> Elaine
>
> "Annette" wrote in message
> news:bv5b2t$9d4$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> 'n Baie goeie maat van my het 'n toerbesigheid begin - kan die wat wil
>> asseblief enige kommentaar op die webblad lewer.
>> : http://www.rosi.co.za
>>
>> Dink julle sy behoort ook 'n Afrikaanse deel te hê?
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Kritiek asb [boodskap #89696 is 'n antwoord op boodskap #89613] Do, 29 Januarie 2004 10:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> 'n Baie goeie maat van my het 'n toerbesigheid begin - kan die wat wil
> asseblief enige kommentaar op die webblad lewer.
> : http://www.rosi.co.za
>
> Dink julle sy behoort ook 'n Afrikaanse deel te hê?

Hey'ta

Bly om te sien Rosi doen so goed - onthou haar nog van die Afrikaanse
gesels lys wat op 'n stadium in werking was (Wat het daarvan geword?).
Onthou nog die stukkie wat sy gepos het nadat sy haar koglea
oorplanting gekry het. Dit het my nogal diep laat dink oor dinge wat
mens as vanselfsprekend aanvaar soos gehoor en sig.

Het sy die web blad op 'n paar soek enjins ge-add? Dit help ook as sy
in die page title 'n paar relevante begrippe insluit wat haar blaai
makliker optelbaar sal maak vir sekere soek woorde soos Stellenbosh,
South africa, Cape etc. Google tel die woord amakombi woord drie keer
op - maar sy moet bietjie dink oor wat 'n oorsese toeris sal intik en
dit dan deel maak van haar uitleg en of titel.

Ek sien dat hulle ook beplan om Transits te doen - 'n kennis van my
het dieselfde tipe ding begin - toere en transit - en later gevind dat
sy transit trips van en na byvoorbeeld die lughawe later sy
uitsluitlike besigheid geword het - die ure is net somtyds bietjie
woes.

Cheers
Lou
Re: Kritiek asb [boodskap #89700 is 'n antwoord op boodskap #89696] Do, 29 Januarie 2004 11:06 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Lou - ek stuur jou kritiek aan na haar.
Die Afrikaanse lys het gemuteer na 'n yahoo groep.
--
Annette
news:bfb75562.0401290214.3c4004b@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> 'n Baie goeie maat van my het 'n toerbesigheid begin - kan die wat wil
>> asseblief enige kommentaar op die webblad lewer.
>> : http://www.rosi.co.za
>>
>> Dink julle sy behoort ook 'n Afrikaanse deel te hê?
>
> Hey'ta
>
> Bly om te sien Rosi doen so goed - onthou haar nog van die Afrikaanse
> gesels lys wat op 'n stadium in werking was (Wat het daarvan geword?).
> Onthou nog die stukkie wat sy gepos het nadat sy haar koglea
> oorplanting gekry het. Dit het my nogal diep laat dink oor dinge wat
> mens as vanselfsprekend aanvaar soos gehoor en sig.
>
> Het sy die web blad op 'n paar soek enjins ge-add? Dit help ook as sy
> in die page title 'n paar relevante begrippe insluit wat haar blaai
> makliker optelbaar sal maak vir sekere soek woorde soos Stellenbosh,
> South africa, Cape etc. Google tel die woord amakombi woord drie keer
> op - maar sy moet bietjie dink oor wat 'n oorsese toeris sal intik en
> dit dan deel maak van haar uitleg en of titel.
>
> Ek sien dat hulle ook beplan om Transits te doen - 'n kennis van my
> het dieselfde tipe ding begin - toere en transit - en later gevind dat
> sy transit trips van en na byvoorbeeld die lughawe later sy
> uitsluitlike besigheid geword het - die ure is net somtyds bietjie
> woes.
>
> Cheers
> Lou
Vorige onderwerp: Golden Globes
Volgende onderwerp: Aborsie - hoekom is mans so daarteen?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 12:16:13 MGT 2024