Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Golden Globes
Golden Globes [boodskap #3795] Ma, 26 Januarie 2004 12:11 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek sien LOTR het vier toekennings gewen.
Charlize Theron het die drama actress honour vir "Monster" gewen.

Die BBC se sitcom "Office" was die beste TV komedie. DIt is werklik 'n
goeie reeks, het julle dit al gesien? Dis net partykeer so
"cringemaking" dat mens skaars kan kyk...:-)

Lorinda
Re: Golden Globes [boodskap #3797 is 'n antwoord op boodskap #3795] Ma, 26 Januarie 2004 15:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 26 Jan 2004 04:11:02 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Ek sien LOTR het vier toekennings gewen.
> Charlize Theron het die drama actress honour vir "Monster" gewen.
>
> Die BBC se sitcom "Office" was die beste TV komedie. DIt is werklik 'n
> goeie reeks, het julle dit al gesien? Dis net partykeer so
> "cringemaking" dat mens skaars kan kyk...:-)

Ek het GEWONDER wat of waar hierdie "Office" vandaan gekom het, want
ek het nog nooit voorheen daarvan gehoor nie. Gisteraand het ek rerig
soos 'n TV ignoramus wat ek is, gevoel, want ek kon omtrent niks erken
nie. Behwalwe vir 6 Feet Under wat ek nogal altyd geniet het, maar
laaanklaas gekyk het, asook Sex in the City. Maar die res was vir my
heeltemal onbekend. Ai
;-)
Die flieks kon ek nog erken, en was sooooo vies to ek sien dat Goodbye
Lenin het sowaar gewen, maar dit speel nogsteeds nie hier nie, En ek
kyk nog al die maande uit daarvoor. ;;(
Daardie Lost in Translation was vir my so stupid fliek, en tog het dit
baie globes gewen. Waarom kon ek eenvoudig nie uitpluis nie.
Maar LOTR was definitief een van die beste flieks, so daar was hulle
darem reg (volgens my nou ). En ek dink ook Charlize Theron is erg
goed.
Re: Golden Globes [boodskap #3798 is 'n antwoord op boodskap #3797] Ma, 26 Januarie 2004 17:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
10 uit 10 vir die boere blond van benoni....
Wat sy het is dryfkrag.
Re: Golden Globes [boodskap #3800 is 'n antwoord op boodskap #3797] Ma, 26 Januarie 2004 20:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
>>
> Ek het GEWONDER wat of waar hierdie "Office" vandaan gekom het, want
> ek het nog nooit voorheen daarvan gehoor nie. Gisteraand het ek rerig
> soos 'n TV ignoramus wat ek is, gevoel, want ek kon omtrent niks erken
> nie.

"Office" was weer al een wat ek geken het! Ek is bly dit het gewen,
want ek het dit nog altyd geniet, maar ek kan dit nou nie eintlik met
enigiets vergelyk nie..:-))


> Die flieks kon ek nog erken, en was sooooo vies to ek sien dat Goodbye
> Lenin het sowaar gewen, maar dit speel nogsteeds nie hier nie, En ek
> kyk nog al die maande uit daarvoor. ;;(

Bly uitkyk daarvoor, dalk sal dit nou daar wys nadat dit gewen het.
Dit is regtig die moeite werd.


> Daardie Lost in Translation was vir my so stupid fliek, en tog het dit
> baie globes gewen. Waarom kon ek eenvoudig nie uitpluis nie.

Ek het dit nie gesien nie, ek het oor die radio daarvan gehoor en iets
daaromtrent het my afgesit. Ek is so bly jy het nou my besluit
regverdig..:-)

Lorinda
Re: Golden Globes [boodskap #3806 is 'n antwoord op boodskap #3795] Di, 27 Januarie 2004 10:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0401260411.a1e7976@posting.google.com...
> Ek sien LOTR het vier toekennings gewen.
> Charlize Theron het die drama actress honour vir "Monster" gewen.
>

Ik heb nog steeds het derde deel niet gezien, maar ik ben het van te voren
al eens met de toekenning. Alleen al die moeite die gedaan is om al die
filmische effecten te verkrijgen! Petje af hiervoor.

Roely
Re: Golden Globes [boodskap #3807 is 'n antwoord op boodskap #3797] Di, 27 Januarie 2004 10:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:llaa10dag5eloacaua3iuo0sfs0omu3135@4ax.com...
> ;-)
> Die flieks kon ek nog erken, en was sooooo vies to ek sien dat Goodbye
> Lenin het sowaar gewen, maar dit speel nogsteeds nie hier nie,

Wij gaan vanavond of morgenavond naar Goodbye Lenin. Ik ben erg benieuwd hoe
hij is, hij had hier een goede pers. Het is ook wel een hilarisch gegeven!

Roely
Re: Golden Globes [boodskap #3812 is 'n antwoord op boodskap #3807] Wo, 28 Januarie 2004 07:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:bv5f3j$nhi6n$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
>
> "Katryn" wrote in message
> news:llaa10dag5eloacaua3iuo0sfs0omu3135@4ax.com...
>> ;-)
>> Die flieks kon ek nog erken, en was sooooo vies to ek sien dat Goodbye
>> Lenin het sowaar gewen, maar dit speel nogsteeds nie hier nie,
>
> Wij gaan vanavond of morgenavond naar Goodbye Lenin. Ik ben erg benieuwd hoe
> hij is, hij had hier een goede pers. Het is ook wel een hilarisch gegeven!
>
> Roely

Laat weet wat jy daarvan gedink het Roely. Ek het baie daarvan gehou, dit
pas ook in met die hernude belangstelling oral in die vorige Oos-Duitsland.
Dit was interessant om te sien dat iemand probeer het om uit te beeld hoe
mense in die vorige oos-blok lande oor die veranderings voel, selfs die wat
aanvanklik graag die einde van die ou bestel wou sien. As mens nou daar kom
dink die meeste mense daar was wel goeie dinge ook.

Lorinda
Re: Golden Globes [boodskap #3814 is 'n antwoord op boodskap #3812] Wo, 28 Januarie 2004 11:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:40176009_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
>
> Laat weet wat jy daarvan gedink het Roely.

Een echt ontroerende film! De manier waarop de zoon zijn moeder toegewijd is
en van alles bedenkt om haar in de waan te laten dat alles bij het oude is
gebleven is prachtig uitgebeeld. En dan het gegeven dat de moeder in haar
hart helemaal niet zo socialistisch is als ze altijd heeft voorgewend...,
dat brengt een mooie omkering in de film. De blikken van de moeder naar haar
zoon, als ze op haar sterfbed nog een journaal van de astronaut
voorgeschoteld krijgt: schitterend! Ze weet het, van de omwenteling, maar
gunt haar kind zijn geloof in de perfecte maskerade.
Ik vond het meer een film over de menselijke verhoudingen, dan over de
omwenteling. Natuurlijk zijn er veel beelden van hoe het was, maar dat dient
meer als achtergrondgegeven. Prachtig beeld van de helicopter met de
afgetakelde Lenin, zo mooi!
Een jaar of tien geleden ben ik in Berlijn geweest, ook in Oost-Berlijn, met
dat enorme joodse kerkhof. Het was er grauw, er was nog niet veel westers te
ontdekken, behalve dan dat je overal tweedehands auto's kon kopen. En dat er
een paar peperdure café's waren :-). En de metro kostte nog twee keer niks
(uitdrukking voor: heel weinig). Ik zou er nu wel weer eens willen kijken!
Ben jij er ooit geweest Lorinda?

Roely
Re: Golden Globes [boodskap #3815 is 'n antwoord op boodskap #3814] Wo, 28 Januarie 2004 21:50 Na vorige boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:bv84s7$p2bd8$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...

> afgetakelde Lenin, zo mooi!
> Een jaar of tien geleden ben ik in Berlijn geweest, ook in Oost-Berlijn, met
> dat enorme joodse kerkhof. Het was er grauw, er was nog niet veel westers te
> ontdekken, behalve dan dat je overal tweedehands auto's kon kopen. En dat er
> een paar peperdure café's waren :-). En de metro kostte nog twee keer niks
> (uitdrukking voor: heel weinig). Ik zou er nu wel weer eens willen kijken!
> Ben jij er ooit geweest Lorinda?
>
> Roely
>

Ja, ek was 'n paar keer in Berlyn. Wes-Berlyn voor die verandering was 'n
stad waar die "party" nooit opgehou het nie want die Wes-Duitse regering het
allerhande voordele en toegewings aangebied vir studente om in Berlyn te
studeer (sodat die stad nie moet leegloop nie want dit was mos so 'n
"eiland" in die GDR). Die plek was vol studente, daar was derduisende van
hulle (baie van hulle al baie jare aan die "studeer" :-)) . Ek was ook in
Oos-Berlyn, voor en na die verandering. Hulle het in die "ou" dae klassieke
musiek opnames van ongelooflike kwaliteit gemaak, en hulle orkeste was van
baie hoë gehalte (en die plate ens. was natuurlik ook baie goedkoop). My
ouers het ook mense geken wat gedurende die koue oorlog oorgeloop het na
Oos-Berlyn. Dit het nogal meer gebeur as wat mens daardie tyd van gehoor
het, ek het net daarvan geweet omdat ons hulle geken het, en hulle het ook
van ander mense geweet wat dit gedoen het. Toe ek 3 jaar gelede daar was en
hulle opsoek, het alles in hulle buurt verander. Die spesifieke buurt is nou
baie gesog, en so word hulle toe op hulle ou dag teen wil en dank
kapitaliste....:-))

Lorinda
Vorige onderwerp: R100 Biljoen
Volgende onderwerp: Kritiek asb
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 27 14:05:26 MGT 2024