Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Urban legend
Urban legend [boodskap #89274] Vr, 16 Januarie 2004 04:32 na volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hieronder in'n ander draad word die uitdrukking "urban legend"
gebruik. Ek het al baie gewonder of daar 'n Afrikaanse ekwivalent
hiervoor is. Weet iwmand dalk?
En waarvoor nou eintlik "urban?" Sommige van hierdie stories kom tog
sekerlik van "non-urban" gebiede.
Re: Urban legend [boodskap #89277 is 'n antwoord op boodskap #89274] Vr, 16 Januarie 2004 06:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
stadslegende is seker maar die direkte vertaling wat gebruik word.
Hoekom urban? - omdat daar meer mense is en die storie gouer versprei word
na meer mense.

--
Annette

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0401152032.6d2dfe49@posting.google.com...
> Hieronder in'n ander draad word die uitdrukking "urban legend"
> gebruik. Ek het al baie gewonder of daar 'n Afrikaanse ekwivalent
> hiervoor is. Weet iwmand dalk?
> En waarvoor nou eintlik "urban?" Sommige van hierdie stories kom tog
> sekerlik van "non-urban" gebiede.
Re: Urban legend [boodskap #89317 is 'n antwoord op boodskap #89277] Sa, 17 Januarie 2004 05:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...

> Hoekom urban? - omdat daar meer mense is en die storie gouer versprei word
> na meer mense.
>
> Annette

Dalk, maar een van die bekendstes kom glo van die maan af :-)
Drom
Re: Urban legend [boodskap #89318 is 'n antwoord op boodskap #89277] Sa, 17 Januarie 2004 05:37 Na vorige boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Is mite (legende) nie 'n beter woord nie? Is dit 'n woord?

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:bu820n$4de$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> stadslegende is seker maar die direkte vertaling wat gebruik word.
> Hoekom urban? - omdat daar meer mense is en die storie gouer versprei word
> na meer mense.
>
> --
> Annette
> "Drom" wrote in message
> news:1e507c17.0401152032.6d2dfe49@posting.google.com...
>> Hieronder in'n ander draad word die uitdrukking "urban legend"
>> gebruik. Ek het al baie gewonder of daar 'n Afrikaanse ekwivalent
>> hiervoor is. Weet iwmand dalk?
>> En waarvoor nou eintlik "urban?" Sommige van hierdie stories kom tog
>> sekerlik van "non-urban" gebiede.
>
Vorige onderwerp: Hoeveel kos 'n labarint?
Volgende onderwerp: Re: Sies You Exploiter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 08:42:19 MGT 2024