Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoeveel kos 'n labarint?
Hoeveel kos 'n labarint? [boodskap #89285] Vr, 16 Januarie 2004 08:06 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar het nounet op RSG 'n dame gepraat oor labarinte.
Daar is verskeie labarinte in SA, en die oudste een hier is 'n
laventel-labarint in Barrydale.
Daar is 'n riet-labarint in Velddrif
Volgens die dame word al jou probleme opgelos as jy 'n labarint loop, en in
gemeenskappe waar daar 'n labarint is, is daar glo minder misdaad.
Ek dink ek wil 'n labarint in Manenberg gaan bou:)
--
Annette
Re: Hoeveel kos 'n labarint? [boodskap #89295 is 'n antwoord op boodskap #89285] Vr, 16 Januarie 2004 11:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat is dit slim antie?
As dit my probleme kan oplos soek ek sommer 20.

"Annette" skryf in boodskap news:bu86bj$6ee$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar het nounet op RSG 'n dame gepraat oor labarinte.
> Daar is verskeie labarinte in SA, en die oudste een hier is 'n
> laventel-labarint in Barrydale.
> Daar is 'n riet-labarint in Velddrif
> Volgens die dame word al jou probleme opgelos as jy 'n labarint loop, en in
> gemeenskappe waar daar 'n labarint is, is daar glo minder misdaad.
> Ek dink ek wil 'n labarint in Manenberg gaan bou:)
> --
> Annette
>
Re: Hoeveel kos 'n labarint? [boodskap #89311 is 'n antwoord op boodskap #89285] Vr, 16 Januarie 2004 23:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Daar is n labarint net langs die klein Blou treintjie in Groenpunt (Mouille
Point ?). Ek weet nie of dit nog daar is nie, dit was gedoen deur die
Lions of een van daardie organisasies. Dit was veronderstel om vir kinders
te wees, maar ek het destyds saam met my kinders ingegaan, en het lekker
verdwaal :-)

"Annette" skryf in boodskap news:bu86bj$6ee$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar het nounet op RSG 'n dame gepraat oor labarinte.
> Daar is verskeie labarinte in SA, en die oudste een hier is 'n
> laventel-labarint in Barrydale.
> Daar is 'n riet-labarint in Velddrif
> Volgens die dame word al jou probleme opgelos as jy 'n labarint loop, en in
> gemeenskappe waar daar 'n labarint is, is daar glo minder misdaad.
> Ek dink ek wil 'n labarint in Manenberg gaan bou:)
> --
> Annette
>
Re: Hoeveel kos 'n labarint? [boodskap #89315 is 'n antwoord op boodskap #89311] Sa, 17 Januarie 2004 04:21 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, die doolhof is nog steeds daar in Groenpunt.
Ek kan net nie insien hoe verdwaal jou probleme kan oplos nie:))
--
Annette
"Ellie" wrote in message
news:IT_Nb.11137$i4.10990@newsread1.news.atl.earthlink.net.. .
> Daar is n labarint net langs die klein Blou treintjie in Groenpunt (Mouille
> Point ?). Ek weet nie of dit nog daar is nie, dit was gedoen deur die
> Lions of een van daardie organisasies. Dit was veronderstel om vir kinders
> te wees, maar ek het destyds saam met my kinders ingegaan, en het lekker
> verdwaal :-)
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bu86bj$6ee$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Daar het nounet op RSG 'n dame gepraat oor labarinte.
>> Daar is verskeie labarinte in SA, en die oudste een hier is 'n
>> laventel-labarint in Barrydale.
>> Daar is 'n riet-labarint in Velddrif
>> Volgens die dame word al jou probleme opgelos as jy 'n labarint loop, en in
>> gemeenskappe waar daar 'n labarint is, is daar glo minder misdaad.
>> Ek dink ek wil 'n labarint in Manenberg gaan bou:)
>> --
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Slim IT Mense
Volgende onderwerp: Urban legend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 10:49:29 MGT 2024