Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dagsê...
Dagsê... [boodskap #89031] Sa, 10 Januarie 2004 04:22 na volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
...aan almal van julle, en al is die nuwe jaar nou al 'n paar dae oud
wil ek graag almal alles van die beste toewens vir 2004.

Ons het Woensdag eers van Riversdal terug gekom, daar van ons
rolstoelmensies af. Dit gaan goed met hulle dankie. Ook met Tobie. Ek
het hom so paar keer gesien. Sy seun is al 'n rukkie terug van Angola
en was gelukkig genoeg om 'n goeie werk (by die Langeberg
Munisipaliteit as ek reg onthou) te kry.

Ek was die laaste ruk maar bra skaars op die ng, seker maar omdat ek
niks te sê hehad het nie. en sien 'n hele klomp nuwe name hier. Wat
dit beteref het ek net een versoek; wil iemand nie asseblief hierdie
Kaalgat Plunderaar laat fusilleer nie?

Groete, Drom
Re: Dagsê... [boodskap #89037 is 'n antwoord op boodskap #89031] Sa, 10 Januarie 2004 06:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hallo Drom - bly om te sien jy leef nog.
KaalStroper is ons onwelkome Nuwejaarsdoos:))
--
Annette

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0401092022.1b0cfab6@posting.google.com...
> ...aan almal van julle, en al is die nuwe jaar nou al 'n paar dae oud
> wil ek graag almal alles van die beste toewens vir 2004.
>
> Ons het Woensdag eers van Riversdal terug gekom, daar van ons
> rolstoelmensies af. Dit gaan goed met hulle dankie. Ook met Tobie. Ek
> het hom so paar keer gesien. Sy seun is al 'n rukkie terug van Angola
> en was gelukkig genoeg om 'n goeie werk (by die Langeberg
> Munisipaliteit as ek reg onthou) te kry.
>
> Ek was die laaste ruk maar bra skaars op die ng, seker maar omdat ek
> niks te sê hehad het nie. en sien 'n hele klomp nuwe name hier. Wat
> dit beteref het ek net een versoek; wil iemand nie asseblief hierdie
> Kaalgat Plunderaar laat fusilleer nie?
>
> Groete, Drom
Re: Dagsê... [boodskap #89048 is 'n antwoord op boodskap #89037] Sa, 10 Januarie 2004 16:03 Na vorige boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...

> Hallo Drom - bly om te sien jy leef nog.

> Annette

Dankie vir die mooi woorde :-) Die enigste teleurstelling was dat ons
toe nie by Die hel kon uikom nie. Die mis en wolke was so dik dat mens
nie eers die berge daar Noord van Mosselbaai en George kon sien nie,
en daarvoor het ek nie kans gesien nie. Daar sal hopelik weer 'n kans
kom.

Drom
Vorige onderwerp: Re: joint venture
Volgende onderwerp: Die Stalinistiese danke in regeringskringe dwing die land se bekwaamste mense om hul tasse te pak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 10:33:56 MGT 2024