Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: SA's Poor IT Infrastructure...
Re: SA's Poor IT Infrastructure... [boodskap #88960] Do, 08 Januarie 2004 11:20 na volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Skryf in Afrikaans jou kakhuis.
Re: SA's Poor IT Infrastructure... [boodskap #88996 is 'n antwoord op boodskap #88960] Vr, 09 Januarie 2004 12:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glucklich[2]  is tans af-lyn  Glucklich[2]
Boodskappe: 93
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Die naam maak nie rerig saak nie, die knaap is net so dof soos jy...

Of was ek eerder sê "Oops hoe lekker het jy nie geslip om jou regte e-mail
adres op die groep te pos nie"

Ek sal daai adres nou lekker gebruik om "spam" outjies mee te vermaak.

Ek stel voor die hele groep doen dieselfde.

Almal !!!! Gebruik asseblef die volgende e-mail address waneer julle met
"Spam" outjies te doen kry!!!!
nug...@iname.com
Re: SA's Poor IT Infrastructure... [boodskap #89001 is 'n antwoord op boodskap #88996] Vr, 09 Januarie 2004 12:59 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Vrolik, met graagte!:))
--
Annette

"Glucklich" skryf in boodskap news:fgxLb.5813$qC.3990@bignews3.bellsouth.net...
> Die naam maak nie rerig saak nie, die knaap is net so dof soos jy...
>
> Of was ek eerder sê "Oops hoe lekker het jy nie geslip om jou regte e-mail
> adres op die groep te pos nie"
>
> Ek sal daai adres nou lekker gebruik om "spam" outjies mee te vermaak.
>
> Ek stel voor die hele groep doen dieselfde.
>
>
> Almal !!!! Gebruik asseblef die volgende e-mail address waneer julle met
> "Spam" outjies te doen kry!!!!
> nug...@iname.com
>
Vorige onderwerp: Van hekse en Pratchett
Volgende onderwerp: Embarrassing People Who Speak Afrikaans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 16:28:16 MGT 2024