Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Van hekse en Pratchett
Van hekse en Pratchett [boodskap #3621] Do, 08 Januarie 2004 22:18
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn wrote:
> Nou laat jy my alweer onwillekeurig dink aan iets anders. Onthou
> jy in Wyrd Sisters waar die 3 'n Macbeth gedoen het?
> "Is this a dagger I see before me?"
> "Um, no, my leige. It's a handkerchief."

LOL! Ek hou van sy boeke, maar veral die hekse (en Rincewind
natuurlik). Ek hou van hierdie uit dieselfde boek:

Granny Weatherwax sighed. "Each to her own, I suppose. I'm blowed if
I'll let a ball of shiny crystal tell me what to do."
"Yes, bugger all that." said Nanny. "Let's curse somebody."

Lorinda
Vorige onderwerp: Mars attacks
Volgende onderwerp: Re: SA's Poor IT Infrastructure...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 01:01:36 MGT 2024