Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Addo Park - Shoddy
Re: Addo Park - Shoddy [boodskap #88640] Di, 30 Desember 2003 11:57 na volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On 30 Dec 2003 10:50:48 -0000, Anonymous-Remailer@See.Comment.Header
(Nude Raider) served the following to the group:

Snip crap Snip crap Snip

i will take the bait.

ok here is the deal.....

did somebody invite you to come? if so go and crap on them, if not why
come here. believe me we will invite you to come if we needed you here
and no, we don't. so a bit of friendly advise.. gaan kak op jou eie
stoep

Threeships Mcduck
lato di gomma giù, lato lucido in su
www.mothership.co.za
Re: Addo Park - Shoddy [boodskap #88642 is 'n antwoord op boodskap #88640] Di, 30 Desember 2003 13:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 30 Dec 2003 13:57:00 +0200, Threeships Mcduck wrote:

> did somebody invite you to come? if so go and crap on them, if not why
> come here. believe me we will invite you to come if we needed you here
> and no, we don't. so a bit of friendly advise.. gaan kak op jou eie
> stoep
>
> Threeships Mcduck
> lato di gomma giù, lato lucido in su
> www.mothership.co.za

Moenie so praat nie, McDuck, moenie so praat nie. As jy 'n Afrikaan
en 'n witmens is sou ek sê dat 400 jaar gelede (en 'n ganse tyd daarna
nog) jou voorouers óók Suid-Afrika toe gekom en hulle het toe daarvoor
ook nie 'n invitasie gekry nie, tog seker nie van die swartmense wat
reeds in Suid-Afrika aanwesig was nie. Dis wat swart kinders nou onder
mekaar sê op hulle skole:"Witmense hoort nie tuis in Suid-Afrika nie;
hulle sou beter gaan kak op hulle eie stoep in Europa!" Ek hoop jy
gaan in jou lewe nie ondervind wat dit beteken nie.
Die situasie wat Raider omskryf is inderdaad skandalig en dit sal baie
skade veroorsaak aan Suid-Afrika sy toeristiese industrie. Want
daardie feite waar Raider oor praat is hier in Europa ook al bekend en
net daardeur kom hier nou reeds reisagentskappe wat Suid-Afrika nie
meer in hulle aanbiedings plaas nie. Toeriste is ook maar mense. Hulle
weet hulle moet betaal vir 'n attraksie maar as hulle voel hulle word
uitgeskud dan laat dit 'n bittere smaak agter en hulle kom nie meer
terug nie. Bowendien gee dit Suid-Afrika 'n baie slegte naam in die
buiteland. Ek moet toegee ons het hier in Europa self ook sulke
praktyke maar daar is baie protes; ons voel ook dat sulke dinge nie
verder kan nie. Julle sal nog wel ondervind wat dit beteken om met die
ganse wêreld te moet samelewe. Daar is al 'n klomp lande in die wêreld
wat dit al baie goed verstaan het. Waar is jou deursig, McDuck? In jou
skoene? Hier in Vlaandere sê mos 'n spreekwoord:"Klein persentjies,
groot ventjies!"

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Addo Park - Shoddy [boodskap #88648 is 'n antwoord op boodskap #88642] Wo, 31 Desember 2003 08:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Norbert, dit gaan hier oor 'n klein bog wat homself Nude Raider noem wat die
Afrikaner probeer verneder - kyk maar na die trant van sy briewe. Three
Ships is reg. Suid Afrika het nie sulke toeriste nodig nie. Wat my deesdae
gruwelik irriteer, is as 'n buitelander soos hierdie knaap homself voordoen
as 'n kenner op die gebied van apartheid en allerhande belaglike
oplossinkies voorstel vir vrede. Jammer hulle het hom nie gerape daar in die
gevaarlike township nie.
Spencer

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:urt2vvoe720b3hrfhv2d98ntmnmk6977mm@4ax.com...
> On Tue, 30 Dec 2003 13:57:00 +0200, Threeships Mcduck mothership.co.za> wrote:
>
>
>> did somebody invite you to come? if so go and crap on them, if not why
>> come here. believe me we will invite you to come if we needed you here
>> and no, we don't. so a bit of friendly advise.. gaan kak op jou eie
>> stoep
>>
>> Threeships Mcduck
>> lato di gomma giů, lato lucido in su
>> www.mothership.co.za
>
> Moenie so praat nie, McDuck, moenie so praat nie. As jy 'n Afrikaan
> en 'n witmens is sou ek sê dat 400 jaar gelede (en 'n ganse tyd daarna
> nog) jou voorouers óók Suid-Afrika toe gekom en hulle het toe daarvoor
> ook nie 'n invitasie gekry nie, tog seker nie van die swartmense wat
> reeds in Suid-Afrika aanwesig was nie. Dis wat swart kinders nou onder
> mekaar sê op hulle skole:"Witmense hoort nie tuis in Suid-Afrika nie;
> hulle sou beter gaan kak op hulle eie stoep in Europa!" Ek hoop jy
> gaan in jou lewe nie ondervind wat dit beteken nie.
> Die situasie wat Raider omskryf is inderdaad skandalig en dit sal baie
> skade veroorsaak aan Suid-Afrika sy toeristiese industrie. Want
> daardie feite waar Raider oor praat is hier in Europa ook al bekend en
> net daardeur kom hier nou reeds reisagentskappe wat Suid-Afrika nie
> meer in hulle aanbiedings plaas nie. Toeriste is ook maar mense. Hulle
> weet hulle moet betaal vir 'n attraksie maar as hulle voel hulle word
> uitgeskud dan laat dit 'n bittere smaak agter en hulle kom nie meer
> terug nie. Bowendien gee dit Suid-Afrika 'n baie slegte naam in die
> buiteland. Ek moet toegee ons het hier in Europa self ook sulke
> praktyke maar daar is baie protes; ons voel ook dat sulke dinge nie
> verder kan nie. Julle sal nog wel ondervind wat dit beteken om met die
> ganse wêreld te moet samelewe. Daar is al 'n klomp lande in die wêreld
> wat dit al baie goed verstaan het. Waar is jou deursig, McDuck? In jou
> skoene? Hier in Vlaandere sê mos 'n spreekwoord:"Klein persentjies,
> groot ventjies!"
>
> Norbert (uit Vlaandere)
Re: Addo Park - Shoddy [boodskap #88687 is 'n antwoord op boodskap #88642] Vr, 02 Januarie 2004 08:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
>
> Moenie so praat nie, McDuck, moenie so praat nie.

ek het die res gecut want ons weet almal waaroor dit gaan. kolonisasie
en toerisme is twee verskillende dinge. soos in bly en kuier. as jy
daai voorbeeld wil gebruik is daar baie min van ons wat blyplek gaan
he so kom ons probeer maar in die hede bly want hind sight is 20/20.

hoeveel travel jy in `n jaar? ek doen +200K myle `n jaar. noord
amerika, suid amerika, afrika, europa, asia ens, ens. die punt is ek
het al baie plekke gesien wat better en kakker as sa is. as ek by die
kak plekkie kom dan besluit ek vir my self of dit better is om maar
nie weer my geld daar te spandeer nie. ek loop nie en vertel vir die
burgers hoe kak hulle land is nie. as jy wil lodge `n complaint by die
toerisme raad of whatever jou bootjie laat float. tipiese voorbeeld is
ander lande wat ons carrier (saa) verplig om seker regulasies na te
kom i.e. die security maatreels as jy na die vsa toe vlieg post 9/11.
wie kak en kerm die meeste as jy in die lang ry staan en wag vir die
3de checkpoint? gi joe en sy tjommies wat goedkoop kom vakansie hou
het. ek het die reg om te kla oor ons infrastruktuur of die lack
daarvan, nie een of ander uitlander of expat wat nie meer sy belasting
geldtjies hier betaal nie. het ons toerisme nodig? ja. het ons
toeriste nodig wat vir die burgers wil vertel hoe kak hulle plek is. i
think not.

Threeships Mcduck
lato di gomma giù, lato lucido in su
www.mothership.co.za
Re: Addo Park - Shoddy [boodskap #88689 is 'n antwoord op boodskap #88648] Vr, 02 Januarie 2004 08:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Miskien moet hierdie ou in 'n spieël gaan kyk na homself as 'n toeris? Hoe
pragtig en volmaak is hy vir die mense wat die toeriste moet hanteer? Ons
het ewige probleme in ons wildryke land van mense wat uit die buiteland kom
en dan nie 'n clue het hoe om op te tree in 'n bewaringsgebied nie. Trap
die woestynolifante hulle vrek, dan huil hulle. Vreet 'n leeu 'n man op
wat uit sy kar geklim het om beter te kan sien hoe die leeus vreet, dan wil
hulle die lééu vrekgeskiet hê! Hulle klim op die karre se dakke en hulle
kak in die veld.....noem maar op. Mens het simpatie as mense in die
wilderneis verdwaal en van die dors sneuwel, maar aan die een kant wéét jy
ook dat sulke mense 99% seker die woestyn onkundig aangevat het en vir
moeilikheid gesoek het. Word so'n verdwaalde in die woestyn gesoek met
voertuig, vliegtuig en chopper en word gevind en hy bevind hom met 'n
rekening van maklik R60 000+, dan moet jy die gemors sien.................

"Spencer" skryf in boodskap news:mEvIb.45381$VV6.981348@news.xtra.co.nz...
> Norbert, dit gaan hier oor 'n klein bog wat homself Nude Raider noem wat die
> Afrikaner probeer verneder - kyk maar na die trant van sy briewe. Three
> Ships is reg. Suid Afrika het nie sulke toeriste nodig nie. Wat my deesdae
> gruwelik irriteer, is as 'n buitelander soos hierdie knaap homself voordoen
> as 'n kenner op die gebied van apartheid en allerhande belaglike
> oplossinkies voorstel vir vrede. Jammer hulle het hom nie gerape daar in die
> gevaarlike township nie.
> Spencer
>
>
>
>
> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:urt2vvoe720b3hrfhv2d98ntmnmk6977mm@4ax.com...
>> On Tue, 30 Dec 2003 13:57:00 +0200, Threeships Mcduck > mothership.co.za> wrote:
>>
>>
>>> did somebody invite you to come? if so go and crap on them, if not why
>>> come here. believe me we will invite you to come if we needed you here
>>> and no, we don't. so a bit of friendly advise.. gaan kak op jou eie
>>> stoep
>>>
>>> Threeships Mcduck
>>> lato di gomma giů, lato lucido in su
>>> www.mothership.co.za
>>
>> Moenie so praat nie, McDuck, moenie so praat nie. As jy 'n Afrikaan
>> en 'n witmens is sou ek sê dat 400 jaar gelede (en 'n ganse tyd daarna
>> nog) jou voorouers óók Suid-Afrika toe gekom en hulle het toe daarvoor
>> ook nie 'n invitasie gekry nie, tog seker nie van die swartmense wat
>> reeds in Suid-Afrika aanwesig was nie. Dis wat swart kinders nou onder
>> mekaar sê op hulle skole:"Witmense hoort nie tuis in Suid-Afrika nie;
>> hulle sou beter gaan kak op hulle eie stoep in Europa!" Ek hoop jy
>> gaan in jou lewe nie ondervind wat dit beteken nie.
>> Die situasie wat Raider omskryf is inderdaad skandalig en dit sal baie
>> skade veroorsaak aan Suid-Afrika sy toeristiese industrie. Want
>> daardie feite waar Raider oor praat is hier in Europa ook al bekend en
>> net daardeur kom hier nou reeds reisagentskappe wat Suid-Afrika nie
>> meer in hulle aanbiedings plaas nie. Toeriste is ook maar mense. Hulle
>> weet hulle moet betaal vir 'n attraksie maar as hulle voel hulle word
>> uitgeskud dan laat dit 'n bittere smaak agter en hulle kom nie meer
>> terug nie. Bowendien gee dit Suid-Afrika 'n baie slegte naam in die
>> buiteland. Ek moet toegee ons het hier in Europa self ook sulke
>> praktyke maar daar is baie protes; ons voel ook dat sulke dinge nie
>> verder kan nie. Julle sal nog wel ondervind wat dit beteken om met die
>> ganse wêreld te moet samelewe. Daar is al 'n klomp lande in die wêreld
>> wat dit al baie goed verstaan het. Waar is jou deursig, McDuck? In jou
>> skoene? Hier in Vlaandere sê mos 'n spreekwoord:"Klein persentjies,
>> groot ventjies!"
>>
>> Norbert (uit Vlaandere)
>
Re: Addo Park - Shoddy [boodskap #88702 is 'n antwoord op boodskap #88689] Vr, 02 Januarie 2004 13:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 2 Jan 2004 10:34:31 +0200, "Suidwester" wrote:

> Miskien moet hierdie ou in 'n spieël gaan kyk na homself as 'n toeris? Hoe
> pragtig en volmaak is hy vir die mense wat die toeriste moet hanteer? Ons
> het ewige probleme in ons wildryke land van mense wat uit die buiteland kom
> en dan nie 'n clue het hoe om op te tree in 'n bewaringsgebied nie. Trap
> die woestynolifante hulle vrek, dan huil hulle. Vreet 'n leeu 'n man op
> wat uit sy kar geklim het om beter te kan sien hoe die leeus vreet, dan wil
> hulle die lééu vrekgeskiet hê! Hulle klim op die karre se dakke en hulle
> kak in die veld.....noem maar op. Mens het simpatie as mense in die
> wilderneis verdwaal en van die dors sneuwel, maar aan die een kant wéét jy
> ook dat sulke mense 99% seker die woestyn onkundig aangevat het en vir
> moeilikheid gesoek het. Word so'n verdwaalde in die woestyn gesoek met
> voertuig, vliegtuig en chopper en word gevind en hy bevind hom met 'n
> rekening van maklik R60 000+, dan moet jy die gemors sien.................

Hm.., nou ja, as dit so gaan kan ek verstaan! Moet sê hier in die Alpe
is ook steeds probleme met buitelanders wat buite die pad gaan en dan
veroorsaak hulle sneeustortings wat soms 'n ganse dorp wegvee.
Inderdaad, alles moet 'n rede hê!

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Addo Park - Shoddy [boodskap #88703 is 'n antwoord op boodskap #88689] Vr, 02 Januarie 2004 13:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester, ek wens jy wil nie sulke kru woorde gebruik nie, kan jy nie asb.
probeer om nie te vloek nie, dit maak jou skryftes baie ongeloofwaardig.
Dankie.

En die mense wat deur n leeu opgevreet is, of wat in die wildernis verdwaal
is minuskaal.

Gewoonlik is dit n goeie idee as toeristeplekke vir mense vra om opbouende
kritiek te lewer, sodat hulle kan poog om die situasie te verbeter. Mens
moet nie die houding inneem van, 'as jy nie daarvan hou nie, moet dan nie
kom nie', dit maak geen sin uit nie nie.

Ellie
"Suidwester" skryf in boodskap news:3ff52d10.0@news1.mweb.co.za...
> Miskien moet hierdie ou in 'n spieël gaan kyk na homself as 'n toeris? Hoe
> pragtig en volmaak is hy vir die mense wat die toeriste moet hanteer? Ons
> het ewige probleme in ons wildryke land van mense wat uit die buiteland kom
> en dan nie 'n clue het hoe om op te tree in 'n bewaringsgebied nie. Trap
> die woestynolifante hulle vrek, dan huil hulle. Vreet 'n leeu 'n man op
> wat uit sy kar geklim het om beter te kan sien hoe die leeus vreet, dan wil
> hulle die lééu vrekgeskiet hê! Hulle klim op die karre se dakke en hulle
> kak in die veld.....noem maar op. Mens het simpatie as mense in die
> wilderneis verdwaal en van die dors sneuwel, maar aan die een kant wéét jy
> ook dat sulke mense 99% seker die woestyn onkundig aangevat het en vir
> moeilikheid gesoek het. Word so'n verdwaalde in die woestyn gesoek met
> voertuig, vliegtuig en chopper en word gevind en hy bevind hom met 'n
> rekening van maklik R60 000+, dan moet jy die gemors sien.................
> "Spencer" wrote in message
> news:mEvIb.45381$VV6.981348@news.xtra.co.nz...
>> Norbert, dit gaan hier oor 'n klein bog wat homself Nude Raider noem wat die
>> Afrikaner probeer verneder - kyk maar na die trant van sy briewe. Three
>> Ships is reg. Suid Afrika het nie sulke toeriste nodig nie. Wat my deesdae
>> gruwelik irriteer, is as 'n buitelander soos hierdie knaap homself voordoen
>> as 'n kenner op die gebied van apartheid en allerhande belaglike
>> oplossinkies voorstel vir vrede. Jammer hulle het hom nie gerape daar in die
>> gevaarlike township nie.
>> Spencer
>>
>>
>> "Sterrenkijker" wrote in message
>> news:urt2vvoe720b3hrfhv2d98ntmnmk6977mm@4ax.com...
>>> On Tue, 30 Dec 2003 13:57:00 +0200, Threeships Mcduck >> mothership.co.za> wrote:
>>>
>>>
>>>> did somebody invite you to come? if so go and crap on them, if not why
>>>> come here. believe me we will invite you to come if we needed you here
>>>> and no, we don't. so a bit of friendly advise.. gaan kak op jou eie
>>>> stoep
>>>>
>>>> Threeships Mcduck
>>>> lato di gomma giù, lato lucido in su
>>>> www.mothership.co.za
>>>
>>> Moenie so praat nie, McDuck, moenie so praat nie. As jy 'n Afrikaan
>>> en 'n witmens is sou ek sê dat 400 jaar gelede (en 'n ganse tyd daarna
>>> nog) jou voorouers óók Suid-Afrika toe gekom en hulle het toe daarvoor
>>> ook nie 'n invitasie gekry nie, tog seker nie van die swartmense wat
>>> reeds in Suid-Afrika aanwesig was nie. Dis wat swart kinders nou onder
>>> mekaar sê op hulle skole:"Witmense hoort nie tuis in Suid-Afrika nie;
>>> hulle sou beter gaan kak op hulle eie stoep in Europa!" Ek hoop jy
>>> gaan in jou lewe nie ondervind wat dit beteken nie.
>>> Die situasie wat Raider omskryf is inderdaad skandalig en dit sal baie
>>> skade veroorsaak aan Suid-Afrika sy toeristiese industrie. Want
>>> daardie feite waar Raider oor praat is hier in Europa ook al bekend en
>>> net daardeur kom hier nou reeds reisagentskappe wat Suid-Afrika nie
>>> meer in hulle aanbiedings plaas nie. Toeriste is ook maar mense. Hulle
>>> weet hulle moet betaal vir 'n attraksie maar as hulle voel hulle word
>>> uitgeskud dan laat dit 'n bittere smaak agter en hulle kom nie meer
>>> terug nie. Bowendien gee dit Suid-Afrika 'n baie slegte naam in die
>>> buiteland. Ek moet toegee ons het hier in Europa self ook sulke
>>> praktyke maar daar is baie protes; ons voel ook dat sulke dinge nie
>>> verder kan nie. Julle sal nog wel ondervind wat dit beteken om met die
>>> ganse wêreld te moet samelewe. Daar is al 'n klomp lande in die wêreld
>>> wat dit al baie goed verstaan het. Waar is jou deursig, McDuck? In jou
>>> skoene? Hier in Vlaandere sê mos 'n spreekwoord:"Klein persentjies,
>>> groot ventjies!"
>>>
>>> Norbert (uit Vlaandere)
>>
>
Re: Addo Park - Shoddy [boodskap #88704 is 'n antwoord op boodskap #88687] Vr, 02 Januarie 2004 13:45 Na vorige boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 02 Jan 2004 10:07:06 +0200, Threeships Mcduck wrote:

>

>> Moenie so praat nie, McDuck, moenie so praat nie.
>
> ek het die res gecut want ons weet almal waaroor dit gaan. kolonisasie
> en toerisme is twee verskillende dinge. soos in bly en kuier. as jy
> daai voorbeeld wil gebruik is daar baie min van ons wat blyplek gaan
> he so kom ons probeer maar in die hede bly want hind sight is 20/20.
>
> hoeveel travel jy in `n jaar? ek doen +200K myle `n jaar. noord
> amerika, suid amerika, afrika, europa, asia ens, ens. die punt is ek
> het al baie plekke gesien wat better en kakker as sa is. as ek by die
> kak plekkie kom dan besluit ek vir my self of dit better is om maar
> nie weer my geld daar te spandeer nie. ek loop nie en vertel vir die
> burgers hoe kak hulle land is nie. as jy wil lodge `n complaint by die
> toerisme raad of whatever jou bootjie laat float. tipiese voorbeeld is
> ander lande wat ons carrier (saa) verplig om seker regulasies na te
> kom i.e. die security maatreels as jy na die vsa toe vlieg post 9/11.
> wie kak en kerm die meeste as jy in die lang ry staan en wag vir die
> 3de checkpoint? gi joe en sy tjommies wat goedkoop kom vakansie hou
> het. ek het die reg om te kla oor ons infrastruktuur of die lack
> daarvan, nie een of ander uitlander of expat wat nie meer sy belasting
> geldtjies hier betaal nie. het ons toerisme nodig? ja. het ons
> toeriste nodig wat vir die burgers wil vertel hoe kak hulle plek is. i
> think not.
>
> Threeships Mcduck
> lato di gomma giù, lato lucido in su
> www.mothership.co.za

Ons het inderdaad 'n verskil van sienswyse, McDuck, maar moet hier
eens 'n oordeel vel. Ik woon as Belg slegs 'n paar kilometers van die
Nederlandse grens. Ek gaan soms Nederland toe en dan moet ek oor die
Schelde gaan. Nou is daar 'n tunnel wat Seeland met Seeus-Vlaandere
verbind maar vroeër was daar twee veerbote. Toe die veerbote nog
gevaar het moes die bewoners van Seeus-Vlaandere maar net die halwe
prys betaal omdat hulle inwoners van Nederland was. Ek het dit nooit
regverdig gevind nie want dit was slegs vir die inwoners van
Seeus-Vlaandere en nie vir die mense van Seeland nie. Ook nie vir die
buitelanders nie! Ek stem saam Seeus-Vlaandere is deur sy ligging 'n
bietjie afgesonder van die res van Nederland (die Schelde lê
daartussen) maar die inwoners van Seeland betaal tog net hulle
belasting vir die Nederlandse staat soos die inwoners van
Seeus-Vlaandere? En ons is al jare in Europees verband. Wat pryse en
algemene koste aangaan het Europa steeds gestrewe om sulke
diskriminasies weg te werk.
As jy hier kom in België dan is miskien net op die lughawe wat
probleme met immigrasie vir buitelanders wat nie behoort tot die
Europese Unie nie maar vir die res mag jy in België oorals gaan: jy
sal nie meer maar ook nie minder moet betaal nie as elk ander Belg as
jy 'n museum, park, tentoonstelling, konsert of wat ook besoek. Moet
toerisme tog nie onderskat nie? Daar is lande in die wêreld waar die
halwe ekonomie daarop draai. Toeriste breng geld in die land en dis
ook in België so!
Ons, Europeërs, dink miskien anders. Nou het ons hier geen grense meer
nie. Ek het verlede week nog in Frankryk gekuier en wyn gekoop vir die
feesdae. Toe ek die grens passeer het ek nie een doeanebeampte gesien
nie. Net dieselfde as ek na Duitsland gaan nie. Ek vind eintlik sou
oorals oor die ganse wêreld die grense moet verdwyn!

Baie groete,

Norbert (uit Vlaandere)
Vorige onderwerp: eKaartjies
Volgende onderwerp: World Idol - N_040102_IdolPeterMeta-20040102-105333[1].jpg (0/1)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 11:46:55 MGT 2024