Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » eKaartjies
eKaartjies [boodskap #88692] Vr, 02 Januarie 2004 11:34 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Afrikaanse eKaartjies op die Internet is so skaars soos hoendertande.

Dis mos nou 'n geleentheid vir Afrikaanse kunstenaars!

eKaartjies met Afrikaanse musiek is niewers te kry nie.

Wie van jul wil 'n ("size doesn't matter") besigheid begin met Afrikaanse
goete of mis ek 'n paar skakels in my soektog na eKaartjies?

Kakiebos Advertising se reeks kondome onder die titel "Afrikaners is
Plesierig" het reeds vir groot plesierigheid gesorg. Daar is dus 'n mark.

:-)

TJ
www.artslink.co.za
Re: eKaartjies [boodskap #88698 is 'n antwoord op boodskap #88692] Vr, 02 Januarie 2004 12:40 Na vorige boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 2 Jan 2004 13:34:39 +0200, "TJ" wrote:

> Kakiebos Advertising se reeks kondome onder die titel "Afrikaners is
> Plesierig" het reeds vir groot plesierigheid gesorg. Daar is dus 'n mark.
>
>
> :-)
>
> TJ
> www.artslink.co.za

Ek moet so 'n kondoom hê! Dis 'n garansie vir my dat ek deur die
immigrasie van die lughawe in Johannesburg kan kom as ek my paspoort
vergeet het.

Norbert (uit Vlaandere)
Vorige onderwerp: Mbeki besoek 200 jarigig verlostes.
Volgende onderwerp: Re: Addo Park - Shoddy
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 04:36:52 MGT 2024