Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Honderde koeie in Zim vrek
Honderde koeie in Zim vrek [boodskap #88077] Ma, 08 Desember 2003 19:48 na volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Honderde koeie in Zim vrek
Aubrey Ntobong

Meer as 400 rasegte melkkoeie het reeds vanjaar op plase in Zimbabwe
weens verwaarlosing gevrek.

Dit het die land se reeds kwynende kommersiële melkboerderybedryf,
wat op sy knieë gedwing is deur die voortgesette
grondhervormingsprogram, 'n verdere knou toegedien.

Die koeie, wat almal aan die sogenaamde selfoonboere (politici wat
plase deur die grondhervormingsprogram gekry het) behoort het, het as
gevolg van wanvoeding gevrek op plase in die Beatrice-gebied, area,
50 km kilometer suid van Harare en Concession, 70 km kilometer noord
van Hararedie stad.

Die Zimbabwiese dierebeskermingsvereniging (ZNSPCA) skryf die dood
van die koeie toe aan die onvermoë van die nuwe boere om aanvullende
voeding aan veral melkdraende koeie en dragtige verse te voorsien.

Op een plaas in Beatrice het 254 koeie gevrek, terwyl 59 diere op
nog 'n plaas in dieselfde area. Die melkbeeste op die plase was almal
Frieskoeie. Dit is 'n uiters gespesialiseerde koei-ras wat konstante
toesig en bykomende voeding vereis.

"Hierdie koeie het groot gestelle om te vul. Hulle kan, anders as
vleisbeeste, nie bloot op veldgras alleen oorleef nie en die nuwe
boere kan dit nie insien nie," sê 'n ontstelde me. Meryl Harrison,
hoofinspekteur van die ZNSPCA.

Sy meen die situasie word verder versleg deur die tekort aan en hoë
koste van veevoer, saam met die feit dat honderde hektaar goeie
weidingsland in bosbrande vernietig is. Baie van hierdie brande is
deur nuwe setlaars begin.

Die bestuurders van die troppe het in baie gevalle glo geen formele
opleiding gehad nie.

in baie gevalle waar beeste gevrek het of in die nood was, geen
formele opleiding gehad het nie en dat die eienaars self nie eers op
die plase gewoon het nie.

"Hierdie selfoonboere woon in Harare en dink hulle kan die plase van
daar bedryf," sê Harrison.

Die ZNSPCA sal die boere, waar melkbeeste in groot getalle gevrek
het, vervolg.

Zimbabwe se melkplase het voorheen onder die beste in die streek
getel met van die beste toerusting in hul melkkamers.

Vandag staan baie van die plase leeg en verlate, grootliks weens die
ontwrigting wat deur van die regering se grondherverdelingsprogram.

http://www.news24.com/Beeld/Wereld/0,,3-71_1456281,00.html
Re: Honderde koeie in Zim vrek [boodskap #88093 is 'n antwoord op boodskap #88077] Di, 09 Desember 2003 09:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hulle sal weer voedsel kom skooi as hulle vrek
As die vleis op is kan hulle miskien blankes opeet

On Mon, 08 Dec 2003 21:48:07 +0200, Frikkie Potgieter
wrote:

> Honderde koeie in Zim vrek
> Aubrey Ntobong
>
> Meer as 400 rasegte melkkoeie het reeds vanjaar op plase in Zimbabwe
> weens verwaarlosing gevrek.
>
> Dit het die land se reeds kwynende kommersiële melkboerderybedryf,
> wat op sy knieë gedwing is deur die voortgesette
> grondhervormingsprogram, 'n verdere knou toegedien.
>
> Die koeie, wat almal aan die sogenaamde selfoonboere (politici wat
> plase deur die grondhervormingsprogram gekry het) behoort het, het as
> gevolg van wanvoeding gevrek op plase in die Beatrice-gebied, area,
> 50 km kilometer suid van Harare en Concession, 70 km kilometer noord
> van Hararedie stad.
>
> Die Zimbabwiese dierebeskermingsvereniging (ZNSPCA) skryf die dood
> van die koeie toe aan die onvermoë van die nuwe boere om aanvullende
> voeding aan veral melkdraende koeie en dragtige verse te voorsien.
>
> Op een plaas in Beatrice het 254 koeie gevrek, terwyl 59 diere op
> nog 'n plaas in dieselfde area. Die melkbeeste op die plase was almal
> Frieskoeie. Dit is 'n uiters gespesialiseerde koei-ras wat konstante
> toesig en bykomende voeding vereis.
>
> "Hierdie koeie het groot gestelle om te vul. Hulle kan, anders as
> vleisbeeste, nie bloot op veldgras alleen oorleef nie en die nuwe
> boere kan dit nie insien nie," sê 'n ontstelde me. Meryl Harrison,
> hoofinspekteur van die ZNSPCA.
>
> Sy meen die situasie word verder versleg deur die tekort aan en hoë
> koste van veevoer, saam met die feit dat honderde hektaar goeie
> weidingsland in bosbrande vernietig is. Baie van hierdie brande is
> deur nuwe setlaars begin.
>
> Die bestuurders van die troppe het in baie gevalle glo geen formele
> opleiding gehad nie.
>
> in baie gevalle waar beeste gevrek het of in die nood was, geen
> formele opleiding gehad het nie en dat die eienaars self nie eers op
> die plase gewoon het nie.
>
> "Hierdie selfoonboere woon in Harare en dink hulle kan die plase van
> daar bedryf," sê Harrison.
>
> Die ZNSPCA sal die boere, waar melkbeeste in groot getalle gevrek
> het, vervolg.
>
> Zimbabwe se melkplase het voorheen onder die beste in die streek
> getel met van die beste toerusting in hul melkkamers.
>
> Vandag staan baie van die plase leeg en verlate, grootliks weens die
> ontwrigting wat deur van die regering se grondherverdelingsprogram.
>
>
> http://www.news24.com/Beeld/Wereld/0,,3-71_1456281,00.html
Re: Honderde koeie in Zim vrek [boodskap #88096 is 'n antwoord op boodskap #88093] Di, 09 Desember 2003 10:33 Na vorige boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, en as die prima vleis opgevreet is, sal hulle die halfnate begin vreet
en daarna hulle eie mense.
Vorige onderwerp: Mbeki en Sasol haaks oor swart bemagtiging
Volgende onderwerp: Koerantopskrifte duur voort
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 18:01:36 MGT 2024