Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Koerantopskrifte duur voort
Koerantopskrifte duur voort [boodskap #88090] Di, 09 Desember 2003 08:26 na volgende boodskap
Kerneels  is tans af-lyn  Kerneels
Boodskappe: 11
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Junior Lid
DD kak homself gillend toe by PnP!

Hopie na ure nog nie verwyder nie!

Familielid wag glo met bewyse van bruin bloed in DD - ergste verwag!
Re: Koerantopskrifte duur voort [boodskap #88097 is 'n antwoord op boodskap #88090] Di, 09 Desember 2003 10:48 Na vorige boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag nee Kerneels - is jy nou kwaad vir DD? Ek het eenkeer 'n boek van Shani
Grove gelees oor die "Bobbel Tegniek" Al wat jy moet doen is om jouself te
verbeel jy word omring deur 'n hengse groot sagte bobbel. Binne-in is alles
sag en strelend, en verder moet jy jou dan verbeel dat NIKS hierdie bobbel
kan binne dring en jou seermaak nie. 'n Ander boek is een van Murray
Janson - "Ek kan weer liefhe." Dis die moeite werd.

Groete Spencer

"Kerneels" skryf in boodskap news:e70ce37c.0312090026.7bc7d10b@posting.google.com...
> DD kak homself gillend toe by PnP!
>
> Hopie na ure nog nie verwyder nie!
>
> Familielid wag glo met bewyse van bruin bloed in DD - ergste verwag!
Vorige onderwerp: Honderde koeie in Zim vrek
Volgende onderwerp: Hermann Gilliomee
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 11:36:42 MGT 2024