Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Verdere koerantopskrifte
Verdere koerantopskrifte [boodskap #87915] Do, 04 Desember 2003 08:26 na volgende boodskap
Kerneels  is tans af-lyn  Kerneels
Boodskappe: 11
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Kak-dispenser na Frikkie Potgieter genoem!
Spencer stel eis in - kopiereg glo verbreek.

DD weggevat in wit hemp van dik katoen
Kos van hom weggehou in geval hy homself weer probeer doodkak

Frikkie Potgieter spreek verwardheid uit - blameer swart Suid-Afrikaners.
Wil Muslim raak oor Jesus bruin is - protesaksies in Mekka.
Re: Verdere koerantopskrifte [boodskap #87918 is 'n antwoord op boodskap #87915] Do, 04 Desember 2003 10:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag tog so pittig - is jou naam nie dalk mielie nie?
Re: Verdere koerantopskrifte [boodskap #87920 is 'n antwoord op boodskap #87915] Do, 04 Desember 2003 11:44 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Kerneels - met 'n klein verdraaing kan dit dalk net rym met verveeld?
Die 3-letter woorde gee jou weg - jy's die ou van die openbare toilette! Nou
vir die volgende stap in jou bestaan - 4-letter woorde. Kom nou - wees 'n
man - jy kan...

"Kerneels" skryf in boodskap news:e70ce37c.0312040026.116119e1@posting.google.com...
> Kak-dispenser na Frikkie Potgieter genoem!
> Spencer stel eis in - kopiereg glo verbreek.
>
> DD weggevat in wit hemp van dik katoen
> Kos van hom weggehou in geval hy homself weer probeer doodkak
>
> Frikkie Potgieter spreek verwardheid uit - blameer swart Suid-Afrikaners.
> Wil Muslim raak oor Jesus bruin is - protesaksies in Mekka.
Vorige onderwerp: Grote Gat
Volgende onderwerp: Kunstenaars en toekennings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 19:44:58 MGT 2024