Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kunstenaars en toekennings
Kunstenaars en toekennings [boodskap #87922] Do, 04 Desember 2003 11:52
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Is daar enige ander groep wat so graag erkenning in die openbaar wil kry
soos kunstenaars - van skrywers tot akteurs, ens.?
En, wanneer die huldeblyk met die dawerende applous van die ander
kunstenaars ontvang word, dan probeer die arme ou so nederig as moontlik
voorkom.
Vorige onderwerp: Verdere koerantopskrifte
Volgende onderwerp: Reg of nie?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 03:49:58 MGT 2024