Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Buurman red kind se lewe toe sy ophou asemhaal
Buurman red kind se lewe toe sy ophou asemhaal [boodskap #87892] Wo, 03 Desember 2003 17:25
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Skakel na artikel:
http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_1454018,00. html

In hierdie artikel lees ons hoe 'n ou man 'n kind se lewe red. Dit is
goeie nuus en ou oom Carlie Allan is regtig 'n held. Ek sal met hom
wil blad skud.

Wat my wel ontstel het is die feit dat die ma, Allison du Plessis,
meegedeel is dat daar nie voetuie beskikbaar is toe sy 10111 bel nie.
Dit is NIE andvaarbaar NIE. Weereens is die werklike probleem
weggesteek. Ons bly nie almal langs 'n held of 'n dokter nie, en
een of ander tyd gaan jy in dieselfde situasie beland.

Waarvoor word al die noodvoetuie gebruik? Moet nie vir my sê daar is
nie voertuie nie want dit is NET SO VERKEERD! Bliksem mense, die
regering het ons aan 'n wurggreep! Dit lyk my jy kry net nood
behandeling indien jy swart is en nie Afrikaans praat nie. As jy
'n misdadiger is kry jy net die beste ten geen koste.
Vorige onderwerp: Klim die berg
Volgende onderwerp: Gewonde ma veg soos tier ná skote wat haar seun eis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 04:52:48 MGT 2024