Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kerskonsert
Kerskonsert [boodskap #87546] Wo, 26 November 2003 05:57 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons tree op in die kerskonsert op 30 November in die Groote Kerk - om 6nm.
Ek kan nie instaan vir die gehalte van die sang nie, want dit is nie net ons
wat gaan sing nie - maar ek dink daar gaan genoeg ( onbedoelde) komiese
oomblikke wees om mense mag lank na die tyd sal laat giggel:))
--
Annette
Re: Kerskonsert [boodskap #87581 is 'n antwoord op boodskap #87546] Wo, 26 November 2003 14:41 Na vorige boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sing jy net of doen jy ook ander goete?

"Annette" skryf in boodskap news:bq1g9e$2ji$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ons tree op in die kerskonsert op 30 November in die Groote Kerk - om 6nm.
> Ek kan nie instaan vir die gehalte van die sang nie, want dit is nie net ons
> wat gaan sing nie - maar ek dink daar gaan genoeg ( onbedoelde) komiese
> oomblikke wees om mense mag lank na die tyd sal laat giggel:))
> --
> Annette
>
Vorige onderwerp: Staaldraad
Volgende onderwerp: Re: Killed for just R9
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 16:37:37 MGT 2024