Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Staaldraad
Staaldraad [boodskap #87562] Wo, 26 November 2003 11:00 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
SMS:
Operasie Staaldraad was so suksesvol dat SA Netbal nou iets soortgelyks gaan
doen - bekend as Operasie Staalwol ...
Re: Staaldraad [boodskap #87565 is 'n antwoord op boodskap #87562] Wo, 26 November 2003 11:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Janee, pasop vir ons vrouerugbyspan.!!!:))

Iets wat niemand oor die beuel geblaas het nie, is dat ons span vir die
gholf wêreldbeker weereens deur twee Suid-Afrikaners gewen is - hierdie keer
was Ernie, Retief of David nie eers teenwoordig nie. Die jonge Trevor
Immelman en Rory Sabbatini het die prestasie behaal, en ek is seker sonder
dat hulle eers so 'n kamp bygebring het.
--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bq214a$78u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> SMS:
> Operasie Staaldraad was so suksesvol dat SA Netbal nou iets soortgelyks gaan
> doen - bekend as Operasie Staalwol ...
>
Re: Staaldraad [boodskap #87566 is 'n antwoord op boodskap #87562] Wo, 26 November 2003 11:19 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Op 'n ander groep beveel 'n Aussie aan dat die VSA hul swemspan moet
stuur vir 'n Kamp Draadtrek, sodat hulle die swemkompetisie by die Olimpiese
Spele kan wen.
--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bq214a$78u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> SMS:
> Operasie Staaldraad was so suksesvol dat SA Netbal nou iets soortgelyks gaan
> doen - bekend as Operasie Staalwol ...
>
Vorige onderwerp: Ons en hulle
Volgende onderwerp: Kerskonsert
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 17:10:15 MGT 2024