Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ons en hulle
Ons en hulle [boodskap #87421] Ma, 24 November 2003 08:07 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die debatte rondom die wat besluit het om te bly die wat besluit het om te
gly woed nog steeds voort in tydskrifte en koerante
Wat ek graag insette van sou wou sien is van die wat gegly het, en terug
gekom het - of hulle liewers weer wil terug gaan.

Hierdie naweek, toe ek rugby kyk in my lekker koel woonstel, terwyl dit
snikheetwarm buite is, en dit daar in Oz reën, en dit nie lyk of dit warm
daar is nie, en daarna na die gholf by Fancourt, met insetsels van hoe mooi
en lekker dit hier is, toe weet ek nogeens dat ek net hier sal bly. Ek het
die daaglikse adrenalien van die lewe hier nodig.

Ek lees juis dat die vigsverskriktes nou besluit het dat om 'n ouer (wit)
vrou te verkrag, hulle definitief van hul siekte sal genees. Ek gaan nêrens
heen sonder my neutkraker nie;))

--
Annette
Re: Ons en hulle [boodskap #87453 is 'n antwoord op boodskap #87421] Ma, 24 November 2003 13:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Bo in Owamboland [wat nie meer mag bestaan nie want ons is mos nou een land]
loop daar 'n storie rond dat as 'n man 'n kind by 'n maagd verwek dan is sy
totter bestand teen Vigs. Dit is niks snaaks om daar meisietjies van 14
jaar met kind te sien nie. Ook nie mans wat 12 - 24 kinders voor Pa kan
staan nie en vir omtrent geen sêrre nie. Hulle glo ook vas Aids is die
witman se siekte. Regeer nou 'n land met so 'n lot.....

"Annette" skryf in boodskap news:bpsedb$dtn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die debatte rondom die wat besluit het om te bly die wat besluit het om te
> gly woed nog steeds voort in tydskrifte en koerante
> Wat ek graag insette van sou wou sien is van die wat gegly het, en terug
> gekom het - of hulle liewers weer wil terug gaan.
>
> Hierdie naweek, toe ek rugby kyk in my lekker koel woonstel, terwyl dit
> snikheetwarm buite is, en dit daar in Oz reën, en dit nie lyk of dit warm
> daar is nie, en daarna na die gholf by Fancourt, met insetsels van hoe mooi
> en lekker dit hier is, toe weet ek nogeens dat ek net hier sal bly. Ek het
> die daaglikse adrenalien van die lewe hier nodig.
>
> Ek lees juis dat die vigsverskriktes nou besluit het dat om 'n ouer (wit)
> vrou te verkrag, hulle definitief van hul siekte sal genees. Ek gaan nêrens
> heen sonder my neutkraker nie;))
>
> --
> Annette
>
Re: Ons en hulle [boodskap #87467 is 'n antwoord op boodskap #87421] Ma, 24 November 2003 14:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote

> Wat ek graag insette van sou wou sien is van die wat gegly het, en terug
> gekom het - of hulle liewers weer wil terug gaan.

Miskien moet ons onder die geglydes gereken word.
Ons het teruggegaan na SA vir vier jaar tussen twee
verblywe in Kanada. Maar die stank van apartheid
was so duidelik oor die land, dat selfs ons familie
verstaan het hoekom ons weer na Kanada terug wou
gaan.

Gloudina
Re: Ons en hulle [boodskap #87469 is 'n antwoord op boodskap #87453] Ma, 24 November 2003 14:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester wrote

> Owamboland
Regeer nou 'n land met so 'n lot.....

Vertel vir hulle hoe dit regtig gedoen moet
word, Suidwester. Vertel vir hulle om die
mense uit vliegtuie oor die see af te gooi
of hulle uit die lug te skiet as lakeie van die
CIA. Jy ken mos die roetine.

Tant Hessie van die Nossob
Re: Ons en hulle [boodskap #87474 is 'n antwoord op boodskap #87453] Ma, 24 November 2003 16:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 24 Nov 2003 15:40:19 +0200, "Suidwester"
wrote:

> Bo in Owamboland [wat nie meer mag bestaan nie want ons is mos nou een land]
> loop daar 'n storie rond dat as 'n man 'n kind by 'n maagd verwek dan is sy
> totter bestand teen Vigs. Dit is niks snaaks om daar meisietjies van 14
> jaar met kind te sien nie. Ook nie mans wat 12 - 24 kinders voor Pa kan
> staan nie en vir omtrent geen sôrre nie. Hulle glo ook vas Aids is die
> witman se siekte. Regeer nou 'n land met so 'n lot.....

Daardie storie is natuurlik verkeerd maar tog het ooit 'n dokter vir
my gesê dat die beste leeftyd vir 'n vrou om kinders te kry is 14
jaar!

Norbert
Re: Ons en hulle [boodskap #87480 is 'n antwoord op boodskap #87469] Ma, 24 November 2003 18:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 24 Nov 2003 14:37:09 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Suidwester wrote
>
>> Owamboland
> Regeer nou 'n land met so 'n lot.....
>
> Vertel vir hulle hoe dit regtig gedoen moet
> word, Suidwester. Vertel vir hulle om die
> mense uit vliegtuie oor die see af te gooi
> of hulle uit die lug te skiet as lakeie van die
> CIA. Jy ken mos die roetine.
>
> Tant Hessie van die Nossob
>
>

Spencer... ek trek alles terug wat
ek van Frikkie gesê het:-(

DD
Re: Ons en hulle [boodskap #87482 is 'n antwoord op boodskap #87453] Ma, 24 November 2003 20:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 24 Nov 2003 15:40:19 +0200, "Suidwester"
wrote:

> Ook nie mans wat 12 - 24 kinders voor Pa kan staan nie en vir omtrent geen sôrre nie.

Prysstiere?

N.
Re: Ons en hulle [boodskap #87500 is 'n antwoord op boodskap #87469] Di, 25 November 2003 09:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja my tante, die mense wat volgens oorvertelling uit die vliegtuie uitgegooi
was, was van getuienis wat ook maar op hoorsê gerwerk het as ek dit reg
onthou. Niemand was regtig teenwoordig nie en ook is Wouter Basson
onskuldig bevind. Maar kom ons sê jy is reg, hoeveel was dit? Weet jy?
Gerugte dat dit 'n eksperiment was en dat dit nie veel terroriste was nie.
Wat jy bedoel om hulle uit die lug uit te skiet.....ek verstaan nie. Wat
ek wel weet is dat vir elke een terroris wat op die SWA grens doodgeskiet is
in militêre aksie, het oor die 200 siviele persone [meeste Owambo's] gesterf
weens landmyne en aanvalle op eie mense deur Swapo. Vertel jy vir ons wat
het Sam Nujoma gedoen na vrede bereik is en op ooreengekom is en die idioot
besluit het hy wil as 'n militêre oorwinnaar gesien word [hy't mos die hele
tyd in New York weggekruip op fondse geskenk deur mense soos jy] en toe die
land ingeval het as 'n laaste poging tot glorie en hy geglo het 'n groot
deel van die SA Weermag is reeds onttrek. Sy verraad daardie dag se lyke
tel veel meer as wat hul lewens in 10 jaar van die konflik verloor het!
En net om jou suur gelaat bietjie lig te gee, weet jy van die storie
doer van ou ET [Terblanche en sy AWB] wat gesê het hy en sy AWB gee sommer
vir Swapo op hulle moer? Ou Sam skrik toe so groot en die opdrag word
gegee om te mobiliseer. Hulle spring toe weg met voertuig, soldaat en
AK47's om ons suidegrens [amper by jou Marchand!] te gaan verdedig. Die
tragiese, lagwekkende van die storie is, dat nie 'n enkele van die Namibiese
weermag se voertuie eers Windhoek kon haal voor hulle almal langs die pad
gekalf het nie....en dis nog so 'n hele 900km verder grens toe!
Jongie, julle regering is in 'n klas van sy eie!
"@rogers.com" wrote in message
news:pIowb.23380$Fv8.19510@twister01.bloor.is.net.cable.roge rs.com...
>
> Suidwester wrote
>
>> Owamboland
> Regeer nou 'n land met so 'n lot.....
>
> Vertel vir hulle hoe dit regtig gedoen moet
> word, Suidwester. Vertel vir hulle om die
> mense uit vliegtuie oor die see af te gooi
> of hulle uit die lug te skiet as lakeie van die
> CIA. Jy ken mos die roetine.
>
> Tant Hessie van die Nossob
>
Re: Ons en hulle [boodskap #87519 is 'n antwoord op boodskap #87500] Di, 25 November 2003 14:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester wrote

> Jongie, julle regering is in 'n klas van sy eie!

Ja-nee, jong, ons Kanadese regering en ons
Kanadese word deesdae deur selfs die New
York koerante as cool beskryf. En Bono van
U2 het nou die dag by die konvensie van die
regerende Liberale Party gesê dat baie mense
in die wêreld graag soos Kanadese wil wees.
Julle witnerwe het natuurlik die regering gekry
wat julle verdien. Gaan blameer die ou
apartheidsvarke vir hulle beleide wat die weg
oopgemaak het vir mense soos Nujoma
om aan die bewind van sake te kom.

Tant Hessie van die Nossob
Re: Ons en hulle [boodskap #87547 is 'n antwoord op boodskap #87519] Wo, 26 November 2003 07:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he-haa-haaa! Nou's dit ons skuld dat julle die mense ondersteun het om
'n politieke aborsie te pleeg? Lyk my jy weet nie of jy wil wit brood of
bruin brood nie antie!
"@rogers.com" wrote in message
news:2NJwb.45124$X2W1.8987@news04.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> Suidwester wrote
>
>> Jongie, julle regering is in 'n klas van sy eie!
>
> Ja-nee, jong, ons Kanadese regering en ons
> Kanadese word deesdae deur selfs die New
> York koerante as cool beskryf. En Bono van
> U2 het nou die dag by die konvensie van die
> regerende Liberale Party gesê dat baie mense
> in die wêreld graag soos Kanadese wil wees.
> Julle witnerwe het natuurlik die regering gekry
> wat julle verdien. Gaan blameer die ou
> apartheidsvarke vir hulle beleide wat die weg
> oopgemaak het vir mense soos Nujoma
> om aan die bewind van sake te kom.
>
> Tant Hessie van die Nossob
>
Re: Ons en hulle [boodskap #87552 is 'n antwoord op boodskap #87519] Wo, 26 November 2003 08:48 Na vorige boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Of jy's moedswillig of jy's dom......kies maar self!
"@rogers.com" wrote in message
news:2NJwb.45124$X2W1.8987@news04.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> Suidwester wrote
>
>> Jongie, julle regering is in 'n klas van sy eie!
>
> Ja-nee, jong, ons Kanadese regering en ons
> Kanadese word deesdae deur selfs die New
> York koerante as cool beskryf. En Bono van
> U2 het nou die dag by die konvensie van die
> regerende Liberale Party gesê dat baie mense
> in die wêreld graag soos Kanadese wil wees.
> Julle witnerwe het natuurlik die regering gekry
> wat julle verdien. Gaan blameer die ou
> apartheidsvarke vir hulle beleide wat die weg
> oopgemaak het vir mense soos Nujoma
> om aan die bewind van sake te kom.
>
> Tant Hessie van die Nossob
>
Vorige onderwerp: Droogtehulp en bedel
Volgende onderwerp: Staaldraad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 01:11:43 MGT 2024