Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Onthou nog van Aspoestertjie
Onthou nog van Aspoestertjie [boodskap #87320] Do, 20 November 2003 07:49 na volgende boodskap
Chris  is tans af-lyn  Chris
Boodskappe: 94
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Volle Lid
Eendag lank-lank gelede was daar 'n oulike
pragtige meisietjie Sneeuwykie.Omdat sy 'n
bietjie vasgedruk en geiriteerd gevoel het, het
sy uit geglip en 'n bietjie by Kollonade Sentrum
gaan rond loop en koop.

Toe sy by die warmbrak stalletjie verby loop, sien
sy vir wolf. Natuurlik heeltemal haar melk
weggeskrik en paniek bevange kyk sy rond om 'n
saamry geleentheid te bedel, aangesien sy haar
rok sal vastrap as sy begin weg hardloop en dan
haarself in die proses kan beseer en ontbloot
want sy dra nie onderklere nie. Sy kan dit nie
bekostig nie, want sy behoort nie aan 'n mediese
skema nie want dit is te duur en sy wil ook nie
almal om haar jags maak nie.

Agv haar karakter en geen onderklere nie, kan sy
ook nie haar rok tot bokant die kniee optel nie.
Sy steek toe maar haar vinger uit vir 'n bygaande
motor, maar onttrek toe die vraag te groot geraak
het en daar 'n bokker-op met die traffic geraak
het. Sy maak toe maar gat skoon van wolf af en al
die fans wat begin aftrek het. Wat sy wel nie
weet nie is dat hy eintlik net gekom het vir 'n
haarsny. Dit wys jou 'n mens moet nie paniek
bevange raak nie.

In elk geval, toe sy haar kry, staan sy in die
R5.00 winkel waar Liewe Heksie besig is om ´n
nuwe besem te koop. Haar oue is poerdes merdes
gevlieg. Geld is op na Desember jy weet en Liewe
Heksie is 'n regte slegte straatvrou wat rooi
miere het en orals rondvlieg - nie dat sy 'n fly
by night is nie, sneeuwykie maak nie ander se
probleme hare nie.

Agv die natuurlike oorlewingsinstink gryp sy die
besem by Liewe Heksie, spring op en vlieg weg dat
jy net hare sien waai. Sy kies toe die kortste
pad sommer by die apteek verby. Gryp sommer 'n
hand vol Prozacs vir die senuwees en skree
agterna "Ek sal later die rekening betaal!", want
hulle het haar adres en weet sy het 'n skoon
rekord. Halfpad huis toe begin die besem
oorverhit omdat sy te vinnig gevlieg het. Sy het
nie meters gehad om na te kyk nie, sy het net so
´n warm gevoel tussen die bene gekry, min wetende
dat Liewe Heksie 'n slim meisie is wat vuurvaste
onderklere dra... As dit nie was vir die vibrasie
nie, dan het sy seker dadelik gestop,maar haar
vibrator se batterye is pap en sy't bietjie
lanklaas lekker gekry.

Die besem gee toe so hop skiep en jump, tel 'n mis
op, backfire en daar slaan die hele besem aan die
brand en sneeuwykie het toe mos niks beskerming
nie. En dit is waar Aspoestertjie vandaan kom!!!!

--
Chris
Re: Onthou nog van Aspoestertjie [boodskap #87323 is 'n antwoord op boodskap #87320] Do, 20 November 2003 08:23 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
En watter een van die sewe dwergies was toe prins Charging?:)
--
Annette

"Chris" skryf in boodskap news:bphrmr$18m6$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Eendag lank-lank gelede was daar 'n oulike
> pragtige meisietjie Sneeuwykie.Omdat sy 'n
> bietjie vasgedruk en geiriteerd gevoel het, het
> sy uit geglip en 'n bietjie by Kollonade Sentrum
> gaan rond loop en koop.
>
> Toe sy by die warmbrak stalletjie verby loop, sien
> sy vir wolf. Natuurlik heeltemal haar melk
> weggeskrik en paniek bevange kyk sy rond om 'n
> saamry geleentheid te bedel, aangesien sy haar
> rok sal vastrap as sy begin weg hardloop en dan
> haarself in die proses kan beseer en ontbloot
> want sy dra nie onderklere nie. Sy kan dit nie
> bekostig nie, want sy behoort nie aan 'n mediese
> skema nie want dit is te duur en sy wil ook nie
> almal om haar jags maak nie.
>
> Agv haar karakter en geen onderklere nie, kan sy
> ook nie haar rok tot bokant die kniee optel nie.
> Sy steek toe maar haar vinger uit vir 'n bygaande
> motor, maar onttrek toe die vraag te groot geraak
> het en daar 'n bokker-op met die traffic geraak
> het. Sy maak toe maar gat skoon van wolf af en al
> die fans wat begin aftrek het. Wat sy wel nie
> weet nie is dat hy eintlik net gekom het vir 'n
> haarsny. Dit wys jou 'n mens moet nie paniek
> bevange raak nie.
>
> In elk geval, toe sy haar kry, staan sy in die
> R5.00 winkel waar Liewe Heksie besig is om 'n
> nuwe besem te koop. Haar oue is poerdes merdes
> gevlieg. Geld is op na Desember jy weet en Liewe
> Heksie is 'n regte slegte straatvrou wat rooi
> miere het en orals rondvlieg - nie dat sy 'n fly
> by night is nie, sneeuwykie maak nie ander se
> probleme hare nie.
>
> Agv die natuurlike oorlewingsinstink gryp sy die
> besem by Liewe Heksie, spring op en vlieg weg dat
> jy net hare sien waai. Sy kies toe die kortste
> pad sommer by die apteek verby. Gryp sommer 'n
> hand vol Prozacs vir die senuwees en skree
> agterna "Ek sal later die rekening betaal!", want
> hulle het haar adres en weet sy het 'n skoon
> rekord. Halfpad huis toe begin die besem
> oorverhit omdat sy te vinnig gevlieg het. Sy het
> nie meters gehad om na te kyk nie, sy het net so
> 'n warm gevoel tussen die bene gekry, min wetende
> dat Liewe Heksie 'n slim meisie is wat vuurvaste
> onderklere dra... As dit nie was vir die vibrasie
> nie, dan het sy seker dadelik gestop,maar haar
> vibrator se batterye is pap en sy't bietjie
> lanklaas lekker gekry.
>
> Die besem gee toe so hop skiep en jump, tel 'n mis
> op, backfire en daar slaan die hele besem aan die
> brand en sneeuwykie het toe mos niks beskerming
> nie. En dit is waar Aspoestertjie vandaan kom!!!!
>
> --
> Chris
Vorige onderwerp: Dronk ou.....
Volgende onderwerp: Apparte ontwikkeling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 18:57:41 MGT 2024