Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Edgars :-(
Edgars :-( [boodskap #87291] Wo, 19 November 2003 11:47 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Kry vandag 'n Edgars rekening (kredietbalans) by die huis afgelewer - nog
nooit met hulle besigheid gedoen nie, maar nou het ek 'n rekeningnommer,
kredietbalans en volgens die flinke dametjie wat die foon antwoord het hul
heelwat meer van my persoonlike inligting. Sy's heel behulpsaam dat hul dit
als van ITC verkry - en die se webwerf lees:

"TransUnion ITC is sensitive to the issues regarding privacy of information.
As a member the Credit Bureau Association (CBA) we are committed to
complying with the Code of Conduct drafted by the Department of Trade and
Industry (DTI) which meets the privacy requirements set out in the
Constitution."

Enige iemand hier op die groep met dieselfde "probleem". Ek gaan die sakie
beslis verder voer. Is dit "ambush marketing" of nie. Waar's die "consumer"
eksperts nou?

:-(

TJ

NS: Dis dalk lekker om te weet ek kan krediet kry as ek dit soek, maar dis
ontnugterend om uit te vind dat jy rekening het wat jy nooit self oopgemaak
het nie. Iemand het juis die naweek Internet "shopping" gedoen met een van
my regte rekeninge, maar Standard Bank het dit fluks in die kiem gestop. Wat
nou as iemand by Edgars gaan koop het op my rekening (waarvan ek nie bewus
was nie) - kry ek dan die kredietrekord swartmerk?
Re: Edgars :-( [boodskap #87311 is 'n antwoord op boodskap #87291] Wo, 19 November 2003 23:33 Na vorige boodskap
BigBadJoe  is tans af-lyn  BigBadJoe
Boodskappe: 10
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Junior Lid
Isabel Jones sou kon help as sy nie so besig was om potte te verkoop nie...

Joe

"TJ" skryf in boodskap news:bpfl7n$pr7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kry vandag 'n Edgars rekening (kredietbalans) by die huis afgelewer - nog
> nooit met hulle besigheid gedoen nie, maar nou het ek 'n rekeningnommer,
> kredietbalans en volgens die flinke dametjie wat die foon antwoord het hul
> heelwat meer van my persoonlike inligting. Sy's heel behulpsaam dat hul dit
> als van ITC verkry - en die se webwerf lees:
>
> "TransUnion ITC is sensitive to the issues regarding privacy of information.
> As a member the Credit Bureau Association (CBA) we are committed to
> complying with the Code of Conduct drafted by the Department of Trade and
> Industry (DTI) which meets the privacy requirements set out in the
> Constitution."
>
> Enige iemand hier op die groep met dieselfde "probleem". Ek gaan die sakie
> beslis verder voer. Is dit "ambush marketing" of nie. Waar's die "consumer"
> eksperts nou?
>
> :-(
>
> TJ
>
> NS: Dis dalk lekker om te weet ek kan krediet kry as ek dit soek, maar dis
> ontnugterend om uit te vind dat jy rekening het wat jy nooit self oopgemaak
> het nie. Iemand het juis die naweek Internet "shopping" gedoen met een van
> my regte rekeninge, maar Standard Bank het dit fluks in die kiem gestop. Wat
> nou as iemand by Edgars gaan koop het op my rekening (waarvan ek nie bewus
> was nie) - kry ek dan die kredietrekord swartmerk?
>
Vorige onderwerp: Re: VIRUS - Watch these critical update that comes from the MS Corp.
Volgende onderwerp: Dronk ou.....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 07:05:47 MGT 2024