Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » registrasie van geboorte
registrasie van geboorte [boodskap #87170] Sa, 15 November 2003 15:11 na volgende boodskap
Diek Henning  is tans af-lyn  Diek Henning
Boodskappe: 7
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Junior Lid
Hoe gaan 'n mens te werk om 'n geboortesertifikaat te verkry vir kinders wie
se geboortes nooit geregistreer is nie?

Die een is 2 jaar oud en die ander 14 jaar oud. Hulle is tans in pleegsorg.
Re: registrasie van geboorte [boodskap #87188 is 'n antwoord op boodskap #87170] So, 16 November 2003 14:16 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Weet jy waar hulle gebore is? As jy weet moet jy 'n rekord van hulle
geboorte by die hospitaal kry, 'n afskrif maak en dan saam vat binnelandse
sake toe. Andersins kan jy sommer by binnelandse sake gaan hoor - hulle sal
jou sê hoe om te werk te gaan en wat om te doen.

E

"Diek Henning" skryf in boodskap news:EuSdnYqptKa93yuiU-KYkA@is.co.za...
> Hoe gaan 'n mens te werk om 'n geboortesertifikaat te verkry vir kinders wie
> se geboortes nooit geregistreer is nie?
>
> Die een is 2 jaar oud en die ander 14 jaar oud. Hulle is tans in pleegsorg.
>
Vorige onderwerp: Paai, tjips & gravy
Volgende onderwerp: Hy is reg!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 19:42:37 MGT 2024