Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Paai, tjips & gravy
Paai, tjips & gravy [boodskap #87127] Vr, 14 November 2003 11:33 na volgende boodskap
BigBadJoe  is tans af-lyn  BigBadJoe
Boodskappe: 10
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Junior Lid
In Hatfield, Pretoria is daar 'n tradisionele boerekos restourant,
Boergeoisie. Vir R20 kry jy 'n groot stuk wildspastei met so warm sousie, en
sulke groot handgesnyde skyfies.
Toe ek vandag daar inloop, was dit koud en reenerig, toe ek uitkom skyn die
son.
Nou kan Liewe Jesus my maar wegvat...

Joe
Re: Paai, tjips & gravy [boodskap #87128 is 'n antwoord op boodskap #87127] Vr, 14 November 2003 11:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink juis dit is ons tradionele kos, ipv bobotie:))
Ek hou van 'n lang sous by alles.

Niks konfoes 'n kelner by Wimpy meer as mens vra vir 'n paai nie:))

Van lekker, baie en goedkoop kos gepraat - by 'n pub naby die Panorama
hospitaal kan mens vir R20 'n hoenderschnitszel, skyfies, slaai en 'n
langsous van jou keuse kry - alles op 'n vleisbord sodat daar genoeg plek is
vir al die kos op die bord.

--
Annette
> In Hatfield, Pretoria is daar 'n tradisionele boerekos restourant,
> Boergeoisie. Vir R20 kry jy 'n groot stuk wildspastei met so warm sousie, en
> sulke groot handgesnyde skyfies.
> Toe ek vandag daar inloop, was dit koud en reenerig, toe ek uitkom skyn die
> son.
> Nou kan Liewe Jesus my maar wegvat...
>
> Joe
>
Re: Paai, tjips & gravy [boodskap #87136 is 'n antwoord op boodskap #87128] Vr, 14 November 2003 12:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
BigBadJoe  is tans af-lyn  BigBadJoe
Boodskappe: 10
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Junior Lid
> Niks konfoes 'n kelner by Wimpy meer as mens vra vir 'n paai nie:))

Jare terug toe my jongste suster nog baie klein was het sy altyd aangedring
dat die meervoud van pad padde moet wees, want paaie is goed wat mens eet.

Joe
Re: Paai, tjips & gravy [boodskap #87172 is 'n antwoord op boodskap #87128] Sa, 15 November 2003 21:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bryan1810  is tans af-lyn  Bryan1810
Boodskappe: 3
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Fri, 14 Nov 2003 13:39:37 +0200, "Annette" wrote:

> Van lekker, baie en goedkoop kos gepraat - by 'n pub naby die Panorama
> hospitaal kan mens vir R20 'n hoenderschnitszel, skyfies, slaai en 'n
> langsous van jou keuse kry - alles op 'n vleisbord sodat daar genoeg plek is
> vir al die kos op die bord.

Watter pub? Ek is nogals lus vir "lekker, baie en goedkoop", veral
as jy in ag neem dat dit minder as 5 minute se ry weg is. :)

Bryan
Re: Paai, tjips & gravy [boodskap #87176 is 'n antwoord op boodskap #87172] So, 16 November 2003 02:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Van die N1 afrit na Panarama, by die eerste robot links ( waar die garage
is) - Langs die Garage is daar 'n Spar, en op die ander punt van die gebou,
met die trappies op, is die pub.
Sondagmiddag is daar ook 'n buffet vir R35 - eet soveel as wat jy wil.

--
Annette

"Bryan1810" skryf in boodskap news:i36drvsi05jduh7mhenbmaigcoebk3ktlf@4ax.com...
> On Fri, 14 Nov 2003 13:39:37 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Van lekker, baie en goedkoop kos gepraat - by 'n pub naby die Panorama
>> hospitaal kan mens vir R20 'n hoenderschnitszel, skyfies, slaai en 'n
>> langsous van jou keuse kry - alles op 'n vleisbord sodat daar genoeg plek is
>> vir al die kos op die bord.
>
> Watter pub? Ek is nogals lus vir "lekker, baie en goedkoop", veral
> as jy in ag neem dat dit minder as 5 minute se ry weg is. :)
>
> Bryan
>
Re: Paai, tjips & gravy [boodskap #87184 is 'n antwoord op boodskap #87176] So, 16 November 2003 13:06 Na vorige boodskap
Bryan1810  is tans af-lyn  Bryan1810
Boodskappe: 3
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Sun, 16 Nov 2003 04:15:41 +0200, "Annette" wrote:

> Van die N1 afrit na Panarama, by die eerste robot links ( waar die garage
> is) - Langs die Garage is daar 'n Spar, en op die ander punt van die gebou,
> met die trappies op, is die pub.
> Sondagmiddag is daar ook 'n buffet vir R35 - eet soveel as wat jy wil.

Oh ok, weet nou waarvan jy praat. Ek was jare gelede daar; die pub
met die trappies op was "Lion's Head" (so iets) genoem. Soos jy
verduidelik is dit dieselfde plek.
Vorige onderwerp: Die Toekoms vir rood haar - The Sunday Times
Volgende onderwerp: registrasie van geboorte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 22 07:54:24 MGT 2024