Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoekom ons dood gaan
Hoekom ons dood gaan [boodskap #86832] Do, 06 November 2003 10:54 na volgende boodskap
Chris  is tans af-lyn  Chris
Boodskappe: 94
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Volle Lid
(A) Die Japanese eet baie min vet en kry minder hartaanvalle as die Britte
en Amerikaners.

(B) Maar dan eet die Franse weer baie vetterige kos en selfs hulle kry
minder hartaanvalle as die Britte en Amerikaners.

(C) Die Japanese drink baie min rooiwyn en kry minder hartaanvalle as die
Britte en Amerikaners.

(D) Maar dan drink die Italianers weer baie rooiwyn en selfs hulle kry
minder hartaanvalle as die Britte en Amerikaners.

(E) Gevolgtrekking: Eet en drink wat jy wil. Dis die ge-Engels pratery wat
jou dood veroorsaak!

--
Chris
Re: Hoekom ons dood gaan [boodskap #86834 is 'n antwoord op boodskap #86832] Do, 06 November 2003 11:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Chris" skryf in boodskap news:bod97u$lpa$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> (A) Die Japanese eet baie min vet en kry minder hartaanvalle as die Britte
> en Amerikaners.

Ze eten veel vis maagkanker komt in Japan weer veel voor

> (B) Maar dan eet die Franse weer baie vetterige kos en selfs hulle kry
> minder hartaanvalle as die Britte en Amerikaners.

Ze eten weinig gebak en koek ..
>
> (C) Die Japanese drink baie min rooiwyn en kry minder hartaanvalle as die
> Britte en Amerikaners.
>
> (D) Maar dan drink die Italianers weer baie rooiwyn en selfs hulle kry
> minder hartaanvalle as die Britte en Amerikaners.

Ze eten geen fastfood veeeeeeeeeel groente olijfolie en geen harde vetten
( boter ) en eten weinig vlees.

grt emmy
Re: Hoekom ons dood gaan [boodskap #86836 is 'n antwoord op boodskap #86834] Do, 06 November 2003 12:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
zoem....... heeltemal oor jou kop gegaan die een ne

On Thu, 6 Nov 2003 12:08:54 +0100, "Emmy" served
the following to the group:

>
> "Chris" schreef in bericht
> news:bod97u$lpa$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> (A) Die Japanese eet baie min vet en kry minder hartaanvalle as die Britte
>> en Amerikaners.
>
> Ze eten veel vis maagkanker komt in Japan weer veel voor
>
>> (B) Maar dan eet die Franse weer baie vetterige kos en selfs hulle kry
>> minder hartaanvalle as die Britte en Amerikaners.
>
> Ze eten weinig gebak en koek ..

>> (C) Die Japanese drink baie min rooiwyn en kry minder hartaanvalle as die
>> Britte en Amerikaners.

>> (D) Maar dan drink die Italianers weer baie rooiwyn en selfs hulle kry
>> minder hartaanvalle as die Britte en Amerikaners.
>
> Ze eten geen fastfood veeeeeeeeeel groente olijfolie en geen harde vetten
> ( boter ) en eten weinig vlees.
>
> grt emmy
>

Threeships Mcduck
lato di gomma giù, lato lucido in su
www.mothership.co.za
Re: Hoekom ons dood gaan [boodskap #86841 is 'n antwoord op boodskap #86834] Do, 06 November 2003 13:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Emmy wrote

>> (B) Maar dan eet die Franse weer baie vetterige kos en selfs hulle kry
>> minder hartaanvalle as die Britte en Amerikaners.
>
> Ze eten weinig gebak en koek ..

Nee, ek dink jy is verkeerd. Een van ons seuns
het vir ses maande in Frankryk skoolgegaan en
hy sê hy het verwag om gewig op te tel, want
hulle het soveel brood in die koshuis ge-eet,
maar hy het gewig afgeval.

Gloudina
Re: Hoekom ons dood gaan [boodskap #86842 is 'n antwoord op boodskap #86841] Do, 06 November 2003 13:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" schreef in bericht
news:shsqb.24894$YN6.18644@news02.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> Emmy wrote
>
>>> (B) Maar dan eet die Franse weer baie vetterige kos en selfs hulle kry
>>> minder hartaanvalle as die Britte en Amerikaners.
>>
>> Ze eten weinig gebak en koek ..
>
> Nee, ek dink jy is verkeerd. Een van ons seuns
> het vir ses maande in Frankryk skoolgegaan en
> hy sê hy het verwag om gewig op te tel, want
> hulle het soveel brood in die koshuis ge-eet,
> maar hy het gewig afgeval.

Brood is geen gebak of koek ;-)) van brood word je niet dik..
In ZA men vet en zoet en rijk ( room ) koeksisters bv
Italianen en Fransen eten bij elke maaltijd ook brood en dat vult de maag
maar maakt niet dik.

grt emmy
Re: Hoekom ons dood gaan [boodskap #86849 is 'n antwoord op boodskap #86842] Do, 06 November 2003 14:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 6 Nov 2003 14:55:55 +0100, "Emmy" wrote:

> Brood is geen gebak of koek ;-)) van brood word je niet dik..
> In ZA men vet en zoet en rijk ( room ) koeksisters bv
> Italianen en Fransen eten bij elke maaltijd ook brood en dat vult de maag
> maar maakt niet dik.
>
> grt emmy
>

Ek het al jare 'n probleem met vettigheid.
As daar sake is wat rêrig 'n mens vettig maak dan is dit brood, soete
wyn, bier, suiker en botter en 'n kombinasie daarvan is nog baie
erger. Vir die res mag jy eet wat jy wil.

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Hoekom ons dood gaan [boodskap #86851 is 'n antwoord op boodskap #86849] Do, 06 November 2003 15:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:rsmkqvsv7jvn6fj1mu3u6vd8fa9vlj9s66@4ax.com...
> On Thu, 6 Nov 2003 14:55:55 +0100, "Emmy" wrote:
>
>
>> Brood is geen gebak of koek ;-)) van brood word je niet dik..
>> In ZA men vet en zoet en rijk ( room ) koeksisters bv
>> Italianen en Fransen eten bij elke maaltijd ook brood en dat vult de maag
>> maar maakt niet dik.
>>
>> grt emmy
>>
>
> Ek het al jare 'n probleem met vettigheid.
> As daar sake is wat rêrig 'n mens vettig maak dan is dit brood, soete
> wyn, bier, suiker en botter en 'n kombinasie daarvan is nog baie
> erger. Vir die res mag jy eet wat jy wil.

Ze eten droog brood bij het eten geen boterhammen met dik beleg.
Brood alleen maak niet dik het vult alleen en daardoor eet je minder van het
andere eten of tussendoortjes.

grt emmy
Re: Hoekom ons dood gaan [boodskap #86852 is 'n antwoord op boodskap #86851] Do, 06 November 2003 16:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 6 Nov 2003 16:28:40 +0100, "Emmy" wrote:

> Ze eten droog brood bij het eten geen boterhammen met dik beleg.
> Brood alleen maak niet dik het vult alleen en daardoor eet je minder van het
> andere eten of tussendoortjes.
>
> grt emmy
>
Jy is reg, Emmy. Maar die Franse en Italiane het dan ook 'n goeie
kwaliteit brood wat op se eie al lekker is sonder toespys. Dis omdat
hulle eie koring het wat ook beter is as die Amerikaanse koring wat
ons hier in onse kontreie eet. Franse is rêrig broodspesialiste! Die
verleiding om toespys te neem by brood is in onse kontreie baie
groter. Franse neem ook meer tyd om te eet en hulle eet nie alles
tegelyk nie en soos jy weet is soiets baie belangrik om vetopslag teen
te gaan. Dis ook die rede waarom baie Amerikaners so dik is: hulle eet
veels te veel en neem nie daarvoor die tyd nie.
In vroeër tyde was koring ook beter in Vlaandere en Nederland maar nou
het ons nie meer koring genoeg nie om elkeen genoeg kos daarvan te
gee. Ek het gehoor 'n bakker by ons sou slegs nog één brood kan bak
uit eie koring teenoor sewe brode uit die koring van Amerika! Frankryk
het slegs koring genoeg vir sy eie.

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Hoekom ons dood gaan [boodskap #86853 is 'n antwoord op boodskap #86852] Do, 06 November 2003 16:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:u9skqvcnhqj26bvdl2aiffsn3kuarp5d8p@4ax.com...
> On Thu, 6 Nov 2003 16:28:40 +0100, "Emmy" wrote:
>
>
>> Ze eten droog brood bij het eten geen boterhammen met dik beleg.
>> Brood alleen maak niet dik het vult alleen en daardoor eet je minder van het
>> andere eten of tussendoortjes.
>>
>> grt emmy
>>
> Jy is reg, Emmy. Maar die Franse en Italiane het dan ook 'n goeie
> kwaliteit brood wat op se eie al lekker is sonder toespys. Dis omdat
> hulle eie koring het wat ook beter is as die Amerikaanse koring wat
> ons hier in onse kontreie eet. Franse is rêrig broodspesialiste! Die
> verleiding om toespys te neem by brood is in onse kontreie baie
> groter. Franse neem ook meer tyd om te eet en hulle eet nie alles
> tegelyk nie en soos jy weet is soiets baie belangrik om vetopslag teen
> te gaan. Dis ook die rede waarom baie Amerikaners so dik is: hulle eet
> veels te veel en neem nie daarvoor die tyd nie.
> In vroeër tyde was koring ook beter in Vlaandere en Nederland maar nou
> het ons nie meer koring genoeg nie om elkeen genoeg kos daarvan te
> gee. Ek het gehoor 'n bakker by ons sou slegs nog één brood kan bak
> uit eie koring teenoor sewe brode uit die koring van Amerika! Frankryk
> het slegs koring genoeg vir sy eie.

Wij hebben hier heerlijk brood alle mogelijke soorten ook Italiaanse en
Franse..

grt emmy
Re: Hoekom ons dood gaan [boodskap #86858 is 'n antwoord op boodskap #86853] Do, 06 November 2003 19:23 Na vorige boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 6 Nov 2003 17:50:50 +0100, "Emmy" wrote:

> Wij hebben hier heerlijk brood alle mogelijke soorten ook Italiaanse en
> Franse..
>
> grt emmy
>
Inderdaad, maar dit is dan gebakt van Amerikaanse koring en
broodverbeteraars!

Norbert
Vorige onderwerp: Asking for a little favor...
Volgende onderwerp: Joost gatvol......
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 14:46:18 MGT 2024