Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Joost gatvol......
Joost gatvol...... [boodskap #86796] Do, 06 November 2003 06:06 na volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sien in die pers Joost is gatvol vir die giggelende kommentaar van Naas en
sy medekommentators oor sy en ander spelers se spel. Reken die sogenaamde
'kenners' prata-prata net om iets te kan sê. 'Bom' Wiese kritiseer vir
Matfield omdat hy te veel in die agterlyn is en daarna prys hy sy spel!
Wat Joost aanbetref is dit duidelik om te sien dat hy eerste by die
afbreekpunt kom en dan vir die bal duik. Dit beteken hy beland onder die
groep en dan wil Naas-hulle hê hy moet ook op sy voete wees om nog die bal
uit te gee ook. Dalk moet iemand vir Naas vertel dat as Joost nie daai bal
bygekom het in die eerste plek nie, was daar nie 'n bal om uit te gee nie?
Re: Joost gatvol...... [boodskap #86799 is 'n antwoord op boodskap #86796] Do, 06 November 2003 06:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
As dit nie vir die giggelende kommentaar was wat Joos gatvol gemaak het nie,
dan het hy nie verlede Saterdag beter gespeel as sover hierdie toernooi nie.
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:bocod9$jgg$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Sien in die pers Joost is gatvol vir die giggelende kommentaar van Naas en
> sy medekommentators oor sy en ander spelers se spel. Reken die sogenaamde
> 'kenners' prata-prata net om iets te kan sê. 'Bom' Wiese kritiseer vir
> Matfield omdat hy te veel in die agterlyn is en daarna prys hy sy spel!
> Wat Joost aanbetref is dit duidelik om te sien dat hy eerste by die
> afbreekpunt kom en dan vir die bal duik. Dit beteken hy beland onder die
> groep en dan wil Naas-hulle hê hy moet ook op sy voete wees om nog die bal
> uit te gee ook. Dalk moet iemand vir Naas vertel dat as Joost nie daai bal
> bygekom het in die eerste plek nie, was daar nie 'n bal om uit te gee nie?
>
Re: Joost gatvol...... [boodskap #86819 is 'n antwoord op boodskap #86799] Do, 06 November 2003 08:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Miskien moet jy eerder die rede gaan soek by 'n agsteman wat hierdie keer sy
werk gedoen het en die bal beskerm het agter die skrum? Teen die Engelse
het die ou gedurig sy kop uitgetrek voor die bal by sy voete verby was en
dan is die bal volgens reëls uit die skrum. Dan moet Joost by sy bene
verby kompeteer om by die bal uit te kom.....saam met sy opposisie
natuurlik! Daai parra van die Engelse het ook vir Joost aanmekaar sonder
die bal gespeel wat die skeidsregter glad nie raakgesien het nie. Hy het
dieselfde met die Samoane gedoen en Kaplan het g'n clue gehad nie.....maar
dan het die Engelse verskeie truuks wat hulle gebruik wat op die randjie van
die reëls huiwer.

"Annette" skryf in boodskap news:bocpqr$rkg$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> As dit nie vir die giggelende kommentaar was wat Joos gatvol gemaak het nie,
> dan het hy nie verlede Saterdag beter gespeel as sover hierdie toernooi nie.
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:bocod9$jgg$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Sien in die pers Joost is gatvol vir die giggelende kommentaar van Naas en
>> sy medekommentators oor sy en ander spelers se spel. Reken die sogenaamde
>> 'kenners' prata-prata net om iets te kan sê. 'Bom' Wiese kritiseer vir
>> Matfield omdat hy te veel in die agterlyn is en daarna prys hy sy spel!
>> Wat Joost aanbetref is dit duidelik om te sien dat hy eerste by die
>> afbreekpunt kom en dan vir die bal duik. Dit beteken hy beland onder die
>> groep en dan wil Naas-hulle hê hy moet ook op sy voete wees om nog die bal
>> uit te gee ook. Dalk moet iemand vir Naas vertel dat as Joost nie daai bal
>> bygekom het in die eerste plek nie, was daar nie 'n bal om uit te gee nie?
>>
>
Re: Joost gatvol...... [boodskap #86861 is 'n antwoord op boodskap #86799] Do, 06 November 2003 21:02 Na vorige boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 6 Nov 2003 08:27:48 +0200, "Annette" wrote:

> As dit nie vir die giggelende kommentaar was wat Joos gatvol gemaak het nie,
> dan het hy nie verlede Saterdag beter gespeel as sover hierdie toernooi nie.

'n Vriend (en gewese kollega) kom enkele dae gelede van Australië af,
waarheen hy is om rugby re gaan kyk. In dieselfde hotel as die
springbokke gebly.
Sy opinie van die spelers is prysenswaardig. Hy reken dat hulle van
die veld af 'n vriendelike klomp manne is, "behalwe vir Joos" (en
natuurlik haal ek hom aan) "hy fokken dink dat hy op water loop!"

DD
Vorige onderwerp: Hoekom ons dood gaan
Volgende onderwerp: Hallo...:-)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 27 04:54:56 MGT 2024