Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat is snaaks aan ons?
Wat is snaaks aan ons? [boodskap #86745] Wo, 05 November 2003 06:16 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek lees tans The UnDutchables - 'n baie snaakse boek oor die einaardige
gewoontetjies van die Hollanders.

Ek wonder watse vreemde gewoontes ons hier in SA het vir die mense buite ons
grense.
--
Annette
Re: Wat is snaaks aan ons? [boodskap #86747 is 'n antwoord op boodskap #86745] Wo, 05 November 2003 06:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
1. Ons piepie in die straat.
2. Ons skree-taal (in die straat).
3. Ons toi-toi (ook in die straat).

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:boa4p2$p06$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek lees tans The UnDutchables - 'n baie snaakse boek oor die einaardige
> gewoontetjies van die Hollanders.
>
> Ek wonder watse vreemde gewoontes ons hier in SA het vir die mense buite ons
> grense.
> --
> Annette
>
Re: Wat is snaaks aan ons? [boodskap #86748 is 'n antwoord op boodskap #86747] Wo, 05 November 2003 06:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink ons mense is nie baie lief om 'n rye te staan nie, veral nie as by
'n plek ingegaan of op 'n trein of bus opgeklim moet word nie.
Ons is ook 'n nasie van kansvatters - om in te druk iewers voor in is vir
baie mense 'n morele oorwinning.
Hier by ons is 'n afdraaipad uit die N1 na Maitland/Muizenberg.
Nou as mens weet jy gaan daar afdraai, dan ry mens in die heel linkerbaan,
en staan gewoonlik in 'n ry en skuifel aan so van 1.5km voor die
afdraaiplek. Ongelukkig is daar so baie mense wat nie agter wil gaan staan
nie, maar stadig in die middelbaan ry om voor iewers in te druk, dat die
enigste rybare baan die reel regter baan is. En dan word die ouens wat
flikkerligverskrik is baie kwaad omdat hulle so stadig soos 120km per uur
moet ry omdat daar soveel verkeer in die regterbaan is, wat eintlik moet
oopbly sodat hulle ongehinderd teen 160 km /p.u kan aanry.
--
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:boa58s$p7l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 1. Ons piepie in die straat.
> 2. Ons skree-taal (in die straat).
> 3. Ons toi-toi (ook in die straat).
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Annette" wrote in message
> news:boa4p2$p06$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek lees tans The UnDutchables - 'n baie snaakse boek oor die einaardige
>> gewoontetjies van die Hollanders.
>>
>> Ek wonder watse vreemde gewoontes ons hier in SA het vir die mense buite
> ons
>> grense.
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Wat is snaaks aan ons? [boodskap #86749 is 'n antwoord op boodskap #86748] Wo, 05 November 2003 07:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris  is tans af-lyn  Chris
Boodskappe: 94
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Volle Lid
Annette wrote:

> Ek dink ons mense is nie baie lief om 'n rye te staan nie, veral nie as by
> 'n plek ingegaan of op 'n trein of bus opgeklim moet word nie.
> Ons is ook 'n nasie van kansvatters - om in te druk iewers voor in is vir
> baie mense 'n morele oorwinning.
> Hier by ons is 'n afdraaipad uit die N1 na Maitland/Muizenberg.
> Nou as mens weet jy gaan daar afdraai, dan ry mens in die heel linkerbaan,
> en staan gewoonlik in 'n ry en skuifel aan so van 1.5km voor die
> afdraaiplek. Ongelukkig is daar so baie mense wat nie agter wil gaan staan
> nie, maar stadig in die middelbaan ry om voor iewers in te druk, dat die
> enigste rybare baan die reel regter baan is. En dan word die ouens wat
> flikkerligverskrik is baie kwaad omdat hulle so stadig soos 120km per uur
> moet ry omdat daar soveel verkeer in die regterbaan is, wat eintlik moet
> oopbly sodat hulle ongehinderd teen 160 km /p.u kan aanry.
> --
> Annette
> "TJ" wrote in message
> news:boa58s$p7l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> 1. Ons piepie in die straat.
>> 2. Ons skree-taal (in die straat).
>> 3. Ons toi-toi (ook in die straat).

>> :-)

>> TJ

>> "Annette" wrote in message
>> news:boa4p2$p06$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek lees tans The UnDutchables - 'n baie snaakse boek oor die einaardige
>>> gewoontetjies van die Hollanders.
>>>
>>> Ek wonder watse vreemde gewoontes ons hier in SA het vir die mense
>>> buite
>> ons
>>> grense.
>>> --
>>> Annette
>>>
>>>
>>>

>

Ek glo dit is seker maar oral so, hier in PTA word dit ook gedoen. Wat die
mense wat so indruk nie besef nie is dit is juis hulle wat maak dat die ry
nog stadiger vloei. Ek gee so iemand nie 'n kans nie.
--
Chris
Re: Wat is snaaks aan ons? [boodskap #86751 is 'n antwoord op boodskap #86745] Wo, 05 November 2003 07:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 5 Nov 2003 08:16:37 +0200, "Annette" wrote:

> Ek lees tans The UnDutchables - 'n baie snaakse boek oor die einaardige
> gewoontetjies van die Hollanders.
>
> Ek wonder watse vreemde gewoontes ons hier in SA het vir die mense buite ons
> grense.

Vertel ons miskien eers iets oor die eienaardige gewoontetjies van die
Hollanders, Annette. Ek woon by die Nederlandse grens, een van my
voorouers is 'n Seeus-Vlaming en ek kom baie in Nederland. Ek sal kan
sien of daardie skrywer die waarheid gepraat het.
Komaan, vertel ons gou sodat in die spieël van jou boek die waarheid
oor die Suidafrikaanse gewoontes duidelik word.

Groete van

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Wat is snaaks aan ons? [boodskap #86752 is 'n antwoord op boodskap #86747] Wo, 05 November 2003 07:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 5 Nov 2003 08:27:38 +0200, "TJ" wrote:

> 1. Ons piepie in die straat.
> 2. Ons skree-taal (in die straat).
> 3. Ons toi-toi (ook in die straat).
>
> :-)
>
> TJ

Dis nie rêrig 'n onderskeid nie! Ek het in Nederland ook al baie mense
ontmoet wat in die straat piepie doen, skreeutaal besig en as
Nederlanders wil toi-toi dan doen hulle dit ook, selfs in die straat.

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Wat is snaaks aan ons? [boodskap #86755 is 'n antwoord op boodskap #86751] Wo, 05 November 2003 10:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink nie dat ons enkele snaakse gewoontes het nie. Alles is abnormaal.
Vanweë die langdurige isolasie weet ons lank reeds nie meer wat normaal is
nie...

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:bs9hqv0e4snq043ka8o8chsptt5l1q1uom@4ax.com...
> On Wed, 5 Nov 2003 08:16:37 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ek lees tans The UnDutchables - 'n baie snaakse boek oor die einaardige
>> gewoontetjies van die Hollanders.
>>
>> Ek wonder watse vreemde gewoontes ons hier in SA het vir die mense buite ons
>> grense.
>
> Vertel ons miskien eers iets oor die eienaardige gewoontetjies van die
> Hollanders, Annette. Ek woon by die Nederlandse grens, een van my
> voorouers is 'n Seeus-Vlaming en ek kom baie in Nederland. Ek sal kan
> sien of daardie skrywer die waarheid gepraat het.
> Komaan, vertel ons gou sodat in die spieël van jou boek die waarheid
> oor die Suidafrikaanse gewoontes duidelik word.
>
> Groete van
>
> Norbert (uit Vlaandere)
Re: Wat is snaaks aan ons? [boodskap #86757 is 'n antwoord op boodskap #86755] Wo, 05 November 2003 10:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:boak6g$2pl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink nie dat ons enkele snaakse gewoontes het nie. Alles is abnormaal.
> Vanweë die langdurige isolasie weet ons lank reeds nie meer wat normaal is
> nie...

ha ha daarom verrijk je leven en kijk over de grenzen heen.. o. a. deze
nieuwsgroep

grt emmy

> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:bs9hqv0e4snq043ka8o8chsptt5l1q1uom@4ax.com...
>> On Wed, 5 Nov 2003 08:16:37 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Ek lees tans The UnDutchables - 'n baie snaakse boek oor die einaardige
>>> gewoontetjies van die Hollanders.
>>>
>>> Ek wonder watse vreemde gewoontes ons hier in SA het vir die mense
buite
> ons
>>> grense.
>>
>> Vertel ons miskien eers iets oor die eienaardige gewoontetjies van die
>> Hollanders, Annette. Ek woon by die Nederlandse grens, een van my
>> voorouers is 'n Seeus-Vlaming en ek kom baie in Nederland. Ek sal kan
>> sien of daardie skrywer die waarheid gepraat het.
>> Komaan, vertel ons gou sodat in die spieël van jou boek die waarheid
>> oor die Suidafrikaanse gewoontes duidelik word.
>>
>> Groete van
>>
>> Norbert (uit Vlaandere)
>
Re: Wat is snaaks aan ons? [boodskap #86758 is 'n antwoord op boodskap #86747] Wo, 05 November 2003 13:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
TJ wrote

> 1. Ons piepie in die straat.

Die grootste onmiddellike kultuurskok wat ek
gekry het toe ek vir die eerste keer na Noord-
Amerika gekom het, was hoe die mense hulle
kele skoonmaak en spoeg op die grond. Ek
moes net aanneem dat mense dit net nie so
baie in SA doen nie, want ek was gereeld
verbaas en geskok oor die aantal mense wat
dit doen. En ek praat nou nie van immigrante
nie. Hulle doen dit nie. Ek praat nou van die
afstammelinge van mense uit Europa wat jare
gelede hierheen gekom het.

Gloudina
Re: Wat is snaaks aan ons? [boodskap #86769 is 'n antwoord op boodskap #86758] Wo, 05 November 2003 17:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 05 Nov 2003 13:04:06 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> TJ wrote
>
>> 1. Ons piepie in die straat.
>
> Die grootste onmiddellike kultuurskok wat ek
> gekry het toe ek vir die eerste keer na Noord-
> Amerika gekom het, was hoe die mense hulle
> kele skoonmaak en spoeg op die grond. Ek
> moes net aanneem dat mense dit net nie so
> baie in SA doen nie, want ek was gereeld
> verbaas en geskok oor die aantal mense wat
> dit doen. En ek praat nou nie van immigrante
> nie. Hulle doen dit nie. Ek praat nou van die
> afstammelinge van mense uit Europa wat jare
> gelede hierheen gekom het.
>
> Gloudina
>

Is jy nog nie in Vlaandere gewees nie?Daar sal jy seker geen
kultuurskok kryg nie;as ek in ZA kom voel ek my by die Suid-Africane
tuis mits een kleine aanpassing natuurlik.
Re: Wat is snaaks aan ons? [boodskap #86772 is 'n antwoord op boodskap #86769] Wo, 05 November 2003 19:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
paul de dilbeek wrote

> Is jy nog nie in Vlaandere gewees nie?Daar sal jy seker geen
> kultuurskok kryg nie;as ek in ZA kom voel ek my by die Suid-Africane
> tuis mits een kleine aanpassing natuurlik.

Een van die grootste kultuurskokke wat
jong Afrikaners kry wanneer hulle die
eerste keer in die Dietse gebied kom,
is om te sien hoe vreemd hulle in daardie
deel van Europa voel. Afrikaners voel
hulle oor die algemeen baie meer
tuis in Engeland as in Nederland of
België. Dis omdat Afrikaners in SA,
of hulle nou dit wil weet of nie, meer
met Engelse gewoontes van doen en
dink grootword as wat hulle altyd
besef.

Gloudina
Re: Wat is snaaks aan ons? [boodskap #86775 is 'n antwoord op boodskap #86772] Wo, 05 November 2003 20:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 05 Nov 2003 19:36:06 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> paul de dilbeek wrote
>
>> Is jy nog nie in Vlaandere gewees nie?Daar sal jy seker geen
>> kultuurskok kryg nie;as ek in ZA kom voel ek my by die Suid-Africane
>> tuis mits een kleine aanpassing natuurlik.
>
> Een van die grootste kultuurskokke wat
> jong Afrikaners kry wanneer hulle die
> eerste keer in die Dietse gebied kom,
> is om te sien hoe vreemd hulle in daardie
> deel van Europa voel. Afrikaners voel
> hulle oor die algemeen baie meer
> tuis in Engeland as in Nederland of
> België. Dis omdat Afrikaners in SA,
> of hulle nou dit wil weet of nie, meer
> met Engelse gewoontes van doen en
> dink grootword as wat hulle altyd
> besef.
>
> Gloudina
>

Waarskynlik kom dit veral door die eetgewoontes en ook daardie land
so klein en digt bewoon is.Myn Afrikaanse kennisse seg dat hulle kwa
mentaliteit meer ooreenstem met die vlaamse as met die hollandse
mentaliteit
Re: Wat is snaaks aan ons? [boodskap #86778 is 'n antwoord op boodskap #86772] Wo, 05 November 2003 22:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 05 Nov 2003 19:36:06 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> paul de dilbeek wrote
>
>> Is jy nog nie in Vlaandere gewees nie?Daar sal jy seker geen
>> kultuurskok kryg nie;as ek in ZA kom voel ek my by die Suid-Africane
>> tuis mits een kleine aanpassing natuurlik.
>
> Een van die grootste kultuurskokke wat
> jong Afrikaners kry wanneer hulle die
> eerste keer in die Dietse gebied kom,
> is om te sien hoe vreemd hulle in daardie
> deel van Europa voel. Afrikaners voel
> hulle oor die algemeen baie meer
> tuis in Engeland as in Nederland of
> België. Dis omdat Afrikaners in SA,
> of hulle nou dit wil weet of nie, meer
> met Engelse gewoontes van doen en
> dink grootword as wat hulle altyd
> besef.
>
> Gloudina
>

Maar, Gloudina, Paul het gesê hy voel sy eie tuis by die Suid-Afrikane
mits 'n klein aanpassing..
Waarom sou hy tog soiets sê? Hierdie moet tog 'n rede hê?

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Wat is snaaks aan ons? [boodskap #86779 is 'n antwoord op boodskap #86755] Wo, 05 November 2003 22:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 5 Nov 2003 12:42:25 +0200, "Jonas" wrote:

> Ek dink nie dat ons enkele snaakse gewoontes het nie. Alles is abnormaal.
> Vanweë die langdurige isolasie weet ons lank reeds nie meer wat normaal is
> nie...

Ek het al lankal die gevoel dat daardie isolasie van Suid-Afrika ten
opsigte van die res van die wêreld definitief verby is...

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Wat is snaaks aan ons? [boodskap #86781 is 'n antwoord op boodskap #86772] Wo, 05 November 2003 22:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 05 Nov 2003 19:36:06 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> paul de dilbeek wrote
>
>> Is jy nog nie in Vlaandere gewees nie?Daar sal jy seker geen
>> kultuurskok kryg nie;as ek in ZA kom voel ek my by die Suid-Africane
>> tuis mits een kleine aanpassing natuurlik.
>
> Een van die grootste kultuurskokke wat
> jong Afrikaners kry wanneer hulle die
> eerste keer in die Dietse gebied kom,
> is om te sien hoe vreemd hulle in daardie
> deel van Europa voel. Afrikaners voel
> hulle oor die algemeen baie meer
> tuis in Engeland as in Nederland of
> België. Dis omdat Afrikaners in SA,
> of hulle nou dit wil weet of nie, meer
> met Engelse gewoontes van doen en
> dink grootword as wat hulle altyd
> besef.
>
> Gloudina
>
Weet jy hoe mense in Frankryk daardie Engelse benoem?
Hulle noem die Engelse "les rosbifs". Dit wil net sê: hulle eet hulle
vleis rou!

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Wat is snaaks aan ons? [boodskap #86784 is 'n antwoord op boodskap #86772] Wo, 05 November 2003 23:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 05 Nov 2003 19:36:06 GMT, "@rogers.com" wrote:

> Dis omdat Afrikaners in SA,
> of hulle nou dit wil weet of nie, meer
> met Engelse gewoontes van doen en
> dink grootword as wat hulle altyd
> besef.
>
> Gloudina
>
Inderdaad, Churchill het dit 80 jaar gelede al so gewou.
Watter een ook by 'n hond slaap, hy het van sy luise..

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Wat is snaaks aan ons? [boodskap #86786 is 'n antwoord op boodskap #86784] Wo, 05 November 2003 23:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sterrenkijker wrote

> Inderdaad, Churchill het dit 80 jaar gelede al so gewou.
> Watter een ook by 'n hond slaap, hy het van sy luise..

Weet jy dat Churchill as 'n joernalis in SA
gedurende die Boere-oorlog gevange geneem
is?

Gloudina
Re: Wat is snaaks aan ons? [boodskap #86789 is 'n antwoord op boodskap #86772] Do, 06 November 2003 00:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com"
> Een van die grootste kultuurskokke wat
> jong Afrikaners kry wanneer hulle die
> eerste keer in die Dietse gebied kom,
> is om te sien hoe vreemd hulle in daardie
> deel van Europa voel. Afrikaners voel
> hulle oor die algemeen baie meer
> tuis in Engeland as in Nederland of
> België. Dis omdat Afrikaners in SA,
> of hulle nou dit wil weet of nie, meer
> met Engelse gewoontes van doen en
> dink grootword as wat hulle altyd
> besef.
>
> Gloudina
>
Ek dink jy is reg, ek voel baie nader aan die Britte as die Nederlanders of
Belge, al het ek geen Britse bloed nie.

>
Re: Wat is snaaks aan ons? [boodskap #86811 is 'n antwoord op boodskap #86786] Do, 06 November 2003 07:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 05 Nov 2003 23:58:36 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Sterrenkijker wrote
>
>> Inderdaad, Churchill het dit 80 jaar gelede al so gewou.
>> Watter een ook by 'n hond slaap, hy het van sy luise..
>
> Weet jy dat Churchill as 'n joernalis in SA
> gedurende die Boere-oorlog gevange geneem
> is?
>
> Gloudina
>
Net dààrom het die Boere waarskynlik die oorlog verloor!

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Wat is snaaks aan ons? [boodskap #86812 is 'n antwoord op boodskap #86789] Do, 06 November 2003 08:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 06 Nov 2003 00:09:58 GMT, "Ellie" wrote:

>
> "@rogers.com"
>> Een van die grootste kultuurskokke wat
>> jong Afrikaners kry wanneer hulle die
>> eerste keer in die Dietse gebied kom,
>> is om te sien hoe vreemd hulle in daardie
>> deel van Europa voel. Afrikaners voel
>> hulle oor die algemeen baie meer
>> tuis in Engeland as in Nederland of
>> België. Dis omdat Afrikaners in SA,
>> of hulle nou dit wil weet of nie, meer
>> met Engelse gewoontes van doen en
>> dink grootword as wat hulle altyd
>> besef.

>> Gloudina

> Ek dink jy is reg, ek voel baie nader aan die Britte as die Nederlanders of
> Belge, al het ek geen Britse bloed nie.
>

Nou, as jy dan tog van antikwiteite en voorouerlike mense hou...

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Wat is snaaks aan ons? [boodskap #86822 is 'n antwoord op boodskap #86786] Do, 06 November 2003 08:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 05 Nov 2003 23:58:36 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Sterrenkijker wrote
>
>> Inderdaad, Churchill het dit 80 jaar gelede al so gewou.
>> Watter een ook by 'n hond slaap, hy het van sy luise..
>
> Weet jy dat Churchill as 'n joernalis in SA
> gedurende die Boere-oorlog gevange geneem
> is?
>
> Gloudina
>

Dis nou net wat ek wou gesê hê, Gloudina: watter een ook by 'n hond
slaap, hy het van sy luise.

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Wat is snaaks aan ons? [boodskap #86827 is 'n antwoord op boodskap #86812] Do, 06 November 2003 08:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek is bietjie anders - die land waar ek die mees tuis gevoel het met 'n
besoek was Madeira - daardie mense is so reg na my smaak - hou van gesels,
naaldwerk, in die son sit en kuier, en 10-uur soggens saam met 'n stuk koek
'n glas rooiwyn wegslaan:)))
--
Annette

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:nuvjqv86d9f0ch2k569a13gqsulmuk0mdt@4ax.com...
> On Thu, 06 Nov 2003 00:09:58 GMT, "Ellie" wrote:
>
>>
>> "@rogers.com"
>>> Een van die grootste kultuurskokke wat
>>> jong Afrikaners kry wanneer hulle die
>>> eerste keer in die Dietse gebied kom,
>>> is om te sien hoe vreemd hulle in daardie
>>> deel van Europa voel. Afrikaners voel
>>> hulle oor die algemeen baie meer
>>> tuis in Engeland as in Nederland of
>>> België. Dis omdat Afrikaners in SA,
>>> of hulle nou dit wil weet of nie, meer
>>> met Engelse gewoontes van doen en
>>> dink grootword as wat hulle altyd
>>> besef.
>
>>> Gloudina
>
>> Ek dink jy is reg, ek voel baie nader aan die Britte as die Nederlanders of
>> Belge, al het ek geen Britse bloed nie.
>>
>
> Nou, as jy dan tog van antikwiteite en voorouerlike mense hou...
>
> Norbert (uit Vlaandere)
Re: Wat is snaaks aan ons? [boodskap #86838 is 'n antwoord op boodskap #86827] Do, 06 November 2003 13:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 6 Nov 2003 10:51:51 +0200, "Annette" wrote:

> Ek is bietjie anders - die land waar ek die mees tuis gevoel het met 'n
> besoek was Madeira - daardie mense is so reg na my smaak - hou van gesels,
> naaldwerk, in die son sit en kuier, en 10-uur soggens saam met 'n stuk koek
> 'n glas rooiwyn wegslaan:)))

Aah! Ja! Nou eindelik een iemand wat eerlik is!

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Wat is snaaks aan ons? [boodskap #86854 is 'n antwoord op boodskap #86752] Do, 06 November 2003 17:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Swart Simon  is tans af-lyn  Swart Simon
Boodskappe: 101
Geregistreer: Julie 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Sterrenkijker" wrote in
message

> Dis nie rêrig 'n onderskeid nie! Ek het in Nederland ook al baie mense
> ontmoet wat in die straat piepie doen,

Waar is 'manneke pis' nou ook al weer?

Swart Simon
Re: Wat is snaaks aan ons? [boodskap #86856 is 'n antwoord op boodskap #86854] Do, 06 November 2003 19:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Swart Simon" wrote:

> Waar is 'manneke pis' nou ook al weer?


Maar sien Simon, hy maak darem net op een plek plassies -dus 'n grênd
plas in die Grand Plas.
Re: Wat is snaaks aan ons? [boodskap #86857 is 'n antwoord op boodskap #86854] Do, 06 November 2003 19:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 6 Nov 2003 19:29:40 +0200, "Swart Simon"
wrote:

> "Sterrenkijker" wrote in
> message
>
>> Dis nie rêrig 'n onderskeid nie! Ek het in Nederland
> ook al baie mense
>> ontmoet wat in die straat piepie doen,
>
>
> Waar is 'manneke pis' nou ook al weer?
>
> Swart Simon
>

Ha-ha-ha-ha-haaaaaa!!!!! :-)))

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Wat is snaaks aan ons? [boodskap #86859 is 'n antwoord op boodskap #86854] Do, 06 November 2003 20:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 6 Nov 2003 19:29:40 +0200, "Swart Simon"
wrote:

> "Sterrenkijker" wrote in
> message
>
>> Dis nie rêrig 'n onderskeid nie! Ek het in Nederland
> ook al baie mense
>> ontmoet wat in die straat piepie doen,
>

Dan is die Nederlanders soos kaffers, Norbert.
Want in Suid Afrika, is dit slegs die derde wêreld
wat so barbaars is.

DD
Re: Wat is snaaks aan ons? [boodskap #86863 is 'n antwoord op boodskap #86859] Do, 06 November 2003 21:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:gmclqv8hbjjam05567fibd3ts3fcltd4ua@4ax.com...
> Dan is die Nederlanders soos kaffers, Norbert.
> Want in Suid Afrika, is dit slegs die derde wêreld
> wat so barbaars is.

Norbert overdrijft.. alleen dronkelappen als ze uitgaan doen dat misschien.
Norbert zegt dat hij NL kent maar weet niet waar de klepel hangt ;-))
Wat doet een ZA als hij op reis is en geen hotel in de beurt en hij heeft
hoge nood?

Grt emmy
Re: Wat is snaaks aan ons? [boodskap #86866 is 'n antwoord op boodskap #86863] Do, 06 November 2003 22:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 6 Nov 2003 22:17:23 +0100, "Emmy" wrote:

>
> "DD" schreef in bericht
> news:gmclqv8hbjjam05567fibd3ts3fcltd4ua@4ax.com...
>> Dan is die Nederlanders soos kaffers, Norbert.
>> Want in Suid Afrika, is dit slegs die derde wêreld
>> wat so barbaars is.
>
> Norbert overdrijft.. alleen dronkelappen als ze uitgaan doen dat misschien.
> Norbert zegt dat hij NL kent maar weet niet waar de klepel hangt ;-))
> Wat doet een ZA als hij op reis is en geen hotel in de beurt en hij heeft
> hoge nood?
>
>
> Grt emmy
>
>

Soek 'n boom, Emmy, soek 'n boom!:-)))

So interessante TV ad wat ons sowat 'n jaar of twee gelede gehad het..
Sy stap met haar seuntjie by, van alle plekke, 'n badkamerwinkel in om
dringend 'n toilet te soek.
"Mevrou..." sê die entoesiastiese verkoopman, "u het na die regte plek
gekom!" "Watter kleur soek u na?"
Sy gee nie om watter kleur nie, natuurlik!
Ja, maar sy kan in daardie hoek al die kleure deurkyk...
En aan haar kant van die toonbank 'n geknypery asof uit 'n ander
wêreld! Sy wil net 'n toilet hê!
"En dan moet u ook dink aan ons nuwe reeks, Mevrou! Van ingevoerde
porselyn gemaak met die interessantste kleure...en baddens wat daarmee
saamgaan..."

Nodeloos om te sê, 'n advertensie is veronderstel om aandag te trek,
en daardie een het:-)

DD
Re: Wat is snaaks aan ons? [boodskap #86874 is 'n antwoord op boodskap #86863] Vr, 07 November 2003 07:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 6 Nov 2003 22:17:23 +0100, "Emmy" wrote:

> Norbert overdrijft.. alleen dronkelappen als ze uitgaan doen dat misschien.

En, seik hulle dan ook in die briewebusse in die voordeur van hulle
bure, Emmy?

Norbert
Re: Wat is snaaks aan ons? [boodskap #86877 is 'n antwoord op boodskap #86874] Vr, 07 November 2003 08:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:uhhmqv4fgbqulnvu5j1ekn1ppv4b8k7as9@4ax.com...
> On Thu, 6 Nov 2003 22:17:23 +0100, "Emmy" wrote:
>
>
>> Norbert overdrijft.. alleen dronkelappen als ze uitgaan doen dat
misschien.
>
> En, seik hulle dan ook in die briewebusse in die voordeur van hulle
> bure, Emmy?

Dronken mensen zijn tot alles in staat .. .mensen bij uitgaanscentrum hebben
last dat is bekend.

grt emmy
Re: Wat is snaaks aan ons? [boodskap #86882 is 'n antwoord op boodskap #86866] Vr, 07 November 2003 08:40 Na vorige boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:gjhlqvgs1ajpdvd8mu7cijfj70r984k5v0@4ax.com...
> On Thu, 6 Nov 2003 22:17:23 +0100, "Emmy" wrote:
>
>>
>> "DD" schreef in bericht
>> news:gmclqv8hbjjam05567fibd3ts3fcltd4ua@4ax.com...
>>> Dan is die Nederlanders soos kaffers, Norbert.
>>> Want in Suid Afrika, is dit slegs die derde wêreld
>>> wat so barbaars is.
>>
>> Norbert overdrijft.. alleen dronkelappen als ze uitgaan doen dat misschien.
>> Norbert zegt dat hij NL kent maar weet niet waar de klepel hangt ;-))
>> Wat doet een ZA als hij op reis is en geen hotel in de beurt en hij heeft
>> hoge nood?
>>
>>
>> Grt emmy
>>
>
> Soek 'n boom, Emmy, soek 'n boom!:-)))
>
> So interessante TV ad wat ons sowat 'n jaar of twee gelede gehad het..
> Sy stap met haar seuntjie by, van alle plekke, 'n badkamerwinkel in om
> dringend 'n toilet te soek.
> "Mevrou..." sê die entoesiastiese verkoopman, "u het na die regte plek
> gekom!" "Watter kleur soek u na?"
> Sy gee nie om watter kleur nie, natuurlik!
> Ja, maar sy kan in daardie hoek al die kleure deurkyk...
> En aan haar kant van die toonbank 'n geknypery asof uit 'n ander
> wêreld! Sy wil net 'n toilet hê!
> "En dan moet u ook dink aan ons nuwe reeks, Mevrou! Van ingevoerde
> porselyn gemaak met die interessantste kleure...en baddens wat daarmee
> saamgaan..."
>
> Nodeloos om te sê, 'n advertensie is veronderstel om aandag te trek,
> en daardie een het:-)

Ja inderdaad onze tv reclame is amusement er zit veel humor in om aandacht
te trekken anders kijken de mensen niet naar hun dure spot.
Er is een feest een grote groep danst op de tweede verdieping.. de hele
vloer stort in... er volgt stilte met veel stof van de instorting ......
en dan hoor je "even apeldoorn bellen "( in die stad zit een bekende
verzekering )

Grt emmy
Vorige onderwerp: Hallo...:-)
Volgende onderwerp: Herfskleur in Vlaandere
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 11:44:06 MGT 2024