Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Skeidsregter
Skeidsregter [boodskap #86642] So, 02 November 2003 14:12 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Benewens die feit dat ek nie beindruk was met die Sharks se spel nie, het
die skeidsregter in die eindstryd se onvermoë om die wedstryd te beheer my
teleurgestel. Daar was heelwat swak beslissing in die eerste 40-minute.
Maar wat erger was, was dat eenoog Naas Botha en trawante nie eens na die
skeidsregter verwys het nie. (Seker bang hulle sou as rassiste bestempel
word?)
Re: Skeidsregter [boodskap #86646 is 'n antwoord op boodskap #86642] So, 02 November 2003 15:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gister was een van daardie eienaardige dae wat mens oorkom. Die eerste
wedstryd tussen Fiji en Skotland het ek geweldig geniet. Toe moes ek 'n
kliënt gaan sien, en het gehoop ek sien ten minste die tweede helfte van
ons wedstryd - toe sien ek die tweede helfte van die Ierland /Oz wedstryd,
wat ek ook baie geniet het.
Toe die Curriebeker/Vodacom wedstryd se voorprogram so lank aanhou, en ek
sien hoe hard die arme mense probeer saam mompel met Mendoza ( niemand meld
eers die suggestiewe lyftaalaaksies van die hoofsanger nie) en ek vra vir
Ian vir wat laat hulle nie 'n Boereorkes speel by enige van die sokker
eindstryde nie, toe dut ek uit verveling so bietjie weg, en toe ek wakker
word, toe sien ek die laaste twee minute van die wedstryd - en in daardie
twee minute het die skeidsregter geen fout gemaak nie;))
--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bo33cb$o60$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Benewens die feit dat ek nie beindruk was met die Sharks se spel nie, het
> die skeidsregter in die eindstryd se onvermoë om die wedstryd te beheer my
> teleurgestel. Daar was heelwat swak beslissing in die eerste 40-minute.
> Maar wat erger was, was dat eenoog Naas Botha en trawante nie eens na die
> skeidsregter verwys het nie. (Seker bang hulle sou as rassiste bestempel
> word?)
>
Re: Skeidsregter [boodskap #86651 is 'n antwoord op boodskap #86646] So, 02 November 2003 16:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
O - jy het die blou-tertjies gemis - meisietjies van so +/- 16 wat
suggestief beweeg wanneer "Ou Ryperd" gespeel word by Loftus. (Die bloues
het hulle smaak verruil vir 'n goeie pak voorspelers ...)
Eesh ... ;-))

"Annette" skryf in boodskap news:bo386s$r62$8@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gister was een van daardie eienaardige dae wat mens oorkom. Die eerste
> wedstryd tussen Fiji en Skotland het ek geweldig geniet. Toe moes ek 'n
> kliënt gaan sien, en het gehoop ek sien ten minste die tweede helfte van
> ons wedstryd - toe sien ek die tweede helfte van die Ierland /Oz wedstryd,
> wat ek ook baie geniet het.
> Toe die Curriebeker/Vodacom wedstryd se voorprogram so lank aanhou, en ek
> sien hoe hard die arme mense probeer saam mompel met Mendoza ( niemand meld
> eers die suggestiewe lyftaalaaksies van die hoofsanger nie) en ek vra vir
> Ian vir wat laat hulle nie 'n Boereorkes speel by enige van die sokker
> eindstryde nie, toe dut ek uit verveling so bietjie weg, en toe ek wakker
> word, toe sien ek die laaste twee minute van die wedstryd - en in daardie
> twee minute het die skeidsregter geen fout gemaak nie;))
> --
> Annette
> "Jonas" wrote in message
> news:bo33cb$o60$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Benewens die feit dat ek nie beindruk was met die Sharks se spel nie, het
>> die skeidsregter in die eindstryd se onvermoë om die wedstryd te beheer my
>> teleurgestel. Daar was heelwat swak beslissing in die eerste 40-minute.
>> Maar wat erger was, was dat eenoog Naas Botha en trawante nie eens na
> die
>> skeidsregter verwys het nie. (Seker bang hulle sou as rassiste bestempel
>> word?)
>>
>
Re: Skeidsregter [boodskap #86658 is 'n antwoord op boodskap #86651] Ma, 03 November 2003 06:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris  is tans af-lyn  Chris
Boodskappe: 94
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Volle Lid
Jonas wrote:

> O - jy het die blou-tertjies gemis - meisietjies van so +/- 16 wat
> suggestief beweeg wanneer "Ou Ryperd" gespeel word by Loftus. (Die bloues
> het hulle smaak verruil vir 'n goeie pak voorspelers ...)
> Eesh ... ;-))
> "Annette" wrote in message
> news:bo386s$r62$8@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Gister was een van daardie eienaardige dae wat mens oorkom. Die eerste
>> wedstryd tussen Fiji en Skotland het ek geweldig geniet. Toe moes ek 'n
>> klieënt gaan sien, en het gehoop ek sien ten minste die tweede helfte van
>> ons wedstryd - toe sien ek die tweede helfte van die Ierland /Oz
>> wedstryd, wat ek ook baie geniet het.
>> Toe die Curriebeker/Vodacom wedstryd se voorprogram so lank aanhou, en ek
>> sien hoe hard die arme mense probeer saam mompel met Mendoza ( niemand
> meld
>> eers die suggestiewe lyftaalaaksies van die hoofsanger nie) en ek vra vir
>> Ian vir wat laat hulle nie 'n Boereorkes speel by enige van die sokker
>> eindstryde nie, toe dut ek uit verveling so bietjie weg, en toe ek wakker
>> word, toe sien ek die laaste twee minute van die wedstryd - en in daardie
>> twee minute het die skeidsregter geen fout gemaak nie;))
>> --
>> Annette
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bo33cb$o60$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Benewens die feit dat ek nie beindruk was met die Sharks se spel nie,
> het
>>> die skeidsregter in die eindstryd se onvermoë om die wedstryd te beheer
> my
>>> teleurgestel. Daar was heelwat swak beslissing in die eerste 40-minute.
>>> Maar wat erger was, was dat eenoog Naas Botha en trawante nie eens na
>> die
>>> skeidsregter verwys het nie. (Seker bang hulle sou as rassiste
>>> bestempel word?)
>>>
>>>


Die meisies is tussen 18 en 26 jaar.

Daar was beslissings gemaak deur die skeidsregter wat nie net die sharks
benadeel het nie maar die bulle ook en andersom. Daar was ook nie
beslissing gemaak wat die sharks sou laat wen het nie.
Nie net 'n goeie pak voorspelers nie maar amper drie pakke.
--
Chris
Re: Skeidsregter [boodskap #86660 is 'n antwoord op boodskap #86658] Ma, 03 November 2003 06:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het nie die doedies sien LO doen nie - nou wil ek weet, waar is die LO
manne by byvoorbeeld die eindtoernooi van die dames netbalspelers, of wat
van die vrouerugbyeindstryd??
Die hele LO ding is vir my kommin verby.
- 'n ding wat van Amerika oorgewaai het wat maar daar kon gebly het....
--
Annette

"Chris" skryf in boodskap news:bo4rnc$2rh6$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Jonas wrote:
>
>> O - jy het die blou-tertjies gemis - meisietjies van so +/- 16 wat
>> suggestief beweeg wanneer "Ou Ryperd" gespeel word by Loftus. (Die bloues
>> het hulle smaak verruil vir 'n goeie pak voorspelers ...)
>> Eesh ... ;-))
>> "Annette" wrote in message
>> news:bo386s$r62$8@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Gister was een van daardie eienaardige dae wat mens oorkom. Die eerste
>>> wedstryd tussen Fiji en Skotland het ek geweldig geniet. Toe moes ek 'n
>>> kliënt gaan sien, en het gehoop ek sien ten minste die tweede helfte van
>>> ons wedstryd - toe sien ek die tweede helfte van die Ierland /Oz
>>> wedstryd, wat ek ook baie geniet het.
>>> Toe die Curriebeker/Vodacom wedstryd se voorprogram so lank aanhou, en ek
>>> sien hoe hard die arme mense probeer saam mompel met Mendoza ( niemand
>> meld
>>> eers die suggestiewe lyftaalaaksies van die hoofsanger nie) en ek vra vir
>>> Ian vir wat laat hulle nie 'n Boereorkes speel by enige van die sokker
>>> eindstryde nie, toe dut ek uit verveling so bietjie weg, en toe ek wakker
>>> word, toe sien ek die laaste twee minute van die wedstryd - en in daardie
>>> twee minute het die skeidsregter geen fout gemaak nie;))
>>> --
>>> Annette
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:bo33cb$o60$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Benewens die feit dat ek nie beindruk was met die Sharks se spel nie,
>> het
>>>> die skeidsregter in die eindstryd se onvermoë om die wedstryd te
beheer
>> my
>>>> teleurgestel. Daar was heelwat swak beslissing in die eerste 40-minute.
>>>> Maar wat erger was, was dat eenoog Naas Botha en trawante nie eens
na
>>> die
>>>> skeidsregter verwys het nie. (Seker bang hulle sou as rassiste
>>>> bestempel word?)
>>>>
>>>>
>
>
> Die meisies is tussen 18 en 26 jaar.
>
> Daar was beslissings gemaak deur die skeidsregter wat nie net die sharks
> benadeel het nie maar die bulle ook en andersom. Daar was ook nie
> beslissing gemaak wat die sharks sou laat wen het nie.
> Nie net 'n goeie pak voorspelers nie maar amper drie pakke.
> --
> Chris
Re: Skeidsregter [boodskap #86661 is 'n antwoord op boodskap #86660] Ma, 03 November 2003 07:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris  is tans af-lyn  Chris
Boodskappe: 94
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Volle Lid
Annette wrote:

> Ek het nie die doedies sien LO doen nie - nou wil ek weet, waar is die LO
> manne by byvoorbeeld die eindtoernooi van die dames netbalspelers, of wat
> van die vrouerugbyeindstryd??
> Die hele LO ding is vir my kommin verby.
> - 'n ding wat van Amerika oorgewaai het wat maar daar kon gebly het....
> --
> Annette
> "Chris" wrote in message
> news:bo4rnc$2rh6$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Jonas wrote:

>>> O - jy het die blou-tertjies gemis - meisietjies van so +/- 16 wat
>>> suggestief beweeg wanneer "Ou Ryperd" gespeel word by Loftus. (Die
> bloues
>>> het hulle smaak verruil vir 'n goeie pak voorspelers ...)
>>> Eesh ... ;-))
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bo386s$r62$8@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Gister was een van daardie eienaardige dae wat mens oorkom. Die eerste
>>>> wedstryd tussen Fiji en Skotland het ek geweldig geniet. Toe moes ek
>>>> 'n klieënt gaan sien, en het gehoop ek sien ten minste die tweede
>>>> helfte
> van
>>>> ons wedstryd - toe sien ek die tweede helfte van die Ierland /Oz
>>>> wedstryd, wat ek ook baie geniet het.
>>>> Toe die Curriebeker/Vodacom wedstryd se voorprogram so lank aanhou, en
> ek
>>>> sien hoe hard die arme mense probeer saam mompel met Mendoza ( niemand
>>> meld
>>>> eers die suggestiewe lyftaalaaksies van die hoofsanger nie) en ek vra
> vir
>>>> Ian vir wat laat hulle nie 'n Boereorkes speel by enige van die sokker
>>>> eindstryde nie, toe dut ek uit verveling so bietjie weg, en toe ek
> wakker
>>>> word, toe sien ek die laaste twee minute van die wedstryd - en in
> daardie
>>>> twee minute het die skeidsregter geen fout gemaak nie;))
>>>> --
>>>> Annette
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:bo33cb$o60$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Benewens die feit dat ek nie beindruk was met die Sharks se spel
>>>> > nie,
>>> het
>>>> > die skeidsregter in die eindstryd se onvermoë om die wedstryd te
> beheer
>>> my
>>>> > teleurgestel. Daar was heelwat swak beslissing in die eerste
> 40-minute.
>>>> > Maar wat erger was, was dat eenoog Naas Botha en trawante nie eens
> na
>>>> die
>>>> > skeidsregter verwys het nie. (Seker bang hulle sou as rassiste
>>>> > bestempel word?)
>>>> >
>>>> >
>>
>>
>> Die meisies is tussen 18 en 26 jaar.

>> Daar was beslissings gemaak deur die skeidsregter wat nie net die sharks
>> benadeel het nie maar die bulle ook en andersom. Daar was ook nie
>> beslissing gemaak wat die sharks sou laat wen het nie.
>> Nie net 'n goeie pak voorspelers nie maar amper drie pakke.
>> --
>> Chris
Jy sou hulle seker nie in die laaste twee minute iets sien doen het nie. Die
TV saai ook nie baie van hulle uit nie. Ek self is ook nie mal daaroor nie,
ek weet nie hoekom ons altyd die VSA moet navolg nie.
--
Chris
Re: Skeidsregter [boodskap #86668 is 'n antwoord op boodskap #86658] Ma, 03 November 2003 11:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Chris - ongelukkig het ek 'n tv en weet wanneer 'n skeidsregter 'n wedstryd
onder beheer het en wanneer nie.
Maar - die Bulle was die beste span, en ek weet nie wie hulle dit sal kan
nadoen nie.
(Terloops - ek kyk elke CB-wedstryd. Hierdie skeidsregter tel nie onder die
top 5 nie - waarom daar op hom besluit is kan ek net raai. Maar dit is
bepaald nie vermoëns en ondervinding nie.)

"Chris" skryf in boodskap news:bo4rnc$2rh6$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Jonas wrote:
>
>> O - jy het die blou-tertjies gemis - meisietjies van so +/- 16 wat
>> suggestief beweeg wanneer "Ou Ryperd" gespeel word by Loftus. (Die bloues
>> het hulle smaak verruil vir 'n goeie pak voorspelers ...)
>> Eesh ... ;-))
>> "Annette" wrote in message
>> news:bo386s$r62$8@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Gister was een van daardie eienaardige dae wat mens oorkom. Die eerste
>>> wedstryd tussen Fiji en Skotland het ek geweldig geniet. Toe moes ek 'n
>>> kliënt gaan sien, en het gehoop ek sien ten minste die tweede helfte van
>>> ons wedstryd - toe sien ek die tweede helfte van die Ierland /Oz
>>> wedstryd, wat ek ook baie geniet het.
>>> Toe die Curriebeker/Vodacom wedstryd se voorprogram so lank aanhou, en ek
>>> sien hoe hard die arme mense probeer saam mompel met Mendoza ( niemand
>> meld
>>> eers die suggestiewe lyftaalaaksies van die hoofsanger nie) en ek vra vir
>>> Ian vir wat laat hulle nie 'n Boereorkes speel by enige van die sokker
>>> eindstryde nie, toe dut ek uit verveling so bietjie weg, en toe ek wakker
>>> word, toe sien ek die laaste twee minute van die wedstryd - en in daardie
>>> twee minute het die skeidsregter geen fout gemaak nie;))
>>> --
>>> Annette
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:bo33cb$o60$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Benewens die feit dat ek nie beindruk was met die Sharks se spel nie,
>> het
>>>> die skeidsregter in die eindstryd se onvermoë om die wedstryd te
beheer
>> my
>>>> teleurgestel. Daar was heelwat swak beslissing in die eerste 40-minute.
>>>> Maar wat erger was, was dat eenoog Naas Botha en trawante nie eens
na
>>> die
>>>> skeidsregter verwys het nie. (Seker bang hulle sou as rassiste
>>>> bestempel word?)
>>>>
>>>>
>
>
> Die meisies is tussen 18 en 26 jaar.
>
> Daar was beslissings gemaak deur die skeidsregter wat nie net die sharks
> benadeel het nie maar die bulle ook en andersom. Daar was ook nie
> beslissing gemaak wat die sharks sou laat wen het nie.
> Nie net 'n goeie pak voorspelers nie maar amper drie pakke.
> --
> Chris
Re: Skeidsregter [boodskap #86669 is 'n antwoord op boodskap #86668] Ma, 03 November 2003 12:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dan was my raaiskoot as voorloper vir die King Kommissie reg:))
--
Annette
ann...@ctnet.co.za

"Jonas" skryf in boodskap news:bo5fhf$84j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Chris - ongelukkig het ek 'n tv en weet wanneer 'n skeidsregter 'n wedstryd
> onder beheer het en wanneer nie.
> Maar - die Bulle was die beste span, en ek weet nie wie hulle dit sal kan
> nadoen nie.
> (Terloops - ek kyk elke CB-wedstryd. Hierdie skeidsregter tel nie onder die
> top 5 nie - waarom daar op hom besluit is kan ek net raai. Maar dit is
> bepaald nie vermoëns en ondervinding nie.)
>
> "Chris" wrote in message
> news:bo4rnc$2rh6$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Jonas wrote:
>>
>>> O - jy het die blou-tertjies gemis - meisietjies van so +/- 16 wat
>>> suggestief beweeg wanneer "Ou Ryperd" gespeel word by Loftus. (Die
> bloues
>>> het hulle smaak verruil vir 'n goeie pak voorspelers ...)
>>> Eesh ... ;-))
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bo386s$r62$8@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Gister was een van daardie eienaardige dae wat mens oorkom. Die eerste
>>>> wedstryd tussen Fiji en Skotland het ek geweldig geniet. Toe moes ek 'n
>>>> kliënt gaan sien, en het gehoop ek sien ten minste die tweede helfte
> van
>>>> ons wedstryd - toe sien ek die tweede helfte van die Ierland /Oz
>>>> wedstryd, wat ek ook baie geniet het.
>>>> Toe die Curriebeker/Vodacom wedstryd se voorprogram so lank aanhou,
en
> ek
>>>> sien hoe hard die arme mense probeer saam mompel met Mendoza (
niemand
>>> meld
>>>> eers die suggestiewe lyftaalaaksies van die hoofsanger nie) en ek vra
> vir
>>>> Ian vir wat laat hulle nie 'n Boereorkes speel by enige van die sokker
>>>> eindstryde nie, toe dut ek uit verveling so bietjie weg, en toe ek
> wakker
>>>> word, toe sien ek die laaste twee minute van die wedstryd - en in
> daardie
>>>> twee minute het die skeidsregter geen fout gemaak nie;))
>>>> --
>>>> Annette
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:bo33cb$o60$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Benewens die feit dat ek nie beindruk was met die Sharks se spel
nie,
>>> het
>>>> > die skeidsregter in die eindstryd se onvermoë om die wedstryd te
> beheer
>>> my
>>>> > teleurgestel. Daar was heelwat swak beslissing in die eerste
> 40-minute.
>>>> > Maar wat erger was, was dat eenoog Naas Botha en trawante nie eens
> na
>>>> die
>>>> > skeidsregter verwys het nie. (Seker bang hulle sou as rassiste
>>>> > bestempel word?)
>>>> >
>>>> >
>>
>>
>> Die meisies is tussen 18 en 26 jaar.
>>
>> Daar was beslissings gemaak deur die skeidsregter wat nie net die sharks
>> benadeel het nie maar die bulle ook en andersom. Daar was ook nie
>> beslissing gemaak wat die sharks sou laat wen het nie.
>> Nie net 'n goeie pak voorspelers nie maar amper drie pakke.
>> --
>> Chris
>
Re: Skeidsregter [boodskap #86670 is 'n antwoord op boodskap #86669] Ma, 03 November 2003 14:36 Na vorige boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
lol

"Annette" skryf in boodskap news:bo5hh4$9di$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dan was my raaiskoot as voorloper vir die King Kommissie reg:))
> --
> Annette
> ann...@ctnet.co.za
> "Jonas" wrote in message
> news:bo5fhf$84j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Chris - ongelukkig het ek 'n tv en weet wanneer 'n skeidsregter 'n
> wedstryd
>> onder beheer het en wanneer nie.
>> Maar - die Bulle was die beste span, en ek weet nie wie hulle dit sal kan
>> nadoen nie.
>> (Terloops - ek kyk elke CB-wedstryd. Hierdie skeidsregter tel nie onder
> die
>> top 5 nie - waarom daar op hom besluit is kan ek net raai. Maar dit is
>> bepaald nie vermoëns en ondervinding nie.)
>>
>> "Chris" wrote in message
>> news:bo4rnc$2rh6$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Jonas wrote:
>>>
>>>> O - jy het die blou-tertjies gemis - meisietjies van so +/- 16 wat
>>>> suggestief beweeg wanneer "Ou Ryperd" gespeel word by Loftus. (Die
>> bloues
>>>> het hulle smaak verruil vir 'n goeie pak voorspelers ...)
>>>> Eesh ... ;-))
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bo386s$r62$8@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Gister was een van daardie eienaardige dae wat mens oorkom. Die
> eerste
>>>> > wedstryd tussen Fiji en Skotland het ek geweldig geniet. Toe moes
ek
> 'n
>>>> > kliënt gaan sien, en het gehoop ek sien ten minste die tweede
helfte
>> van
>>>> > ons wedstryd - toe sien ek die tweede helfte van die Ierland /Oz
>>>> > wedstryd, wat ek ook baie geniet het.
>>>> > Toe die Curriebeker/Vodacom wedstryd se voorprogram so lank aanhou,
> en
>> ek
>>>> > sien hoe hard die arme mense probeer saam mompel met Mendoza (
> niemand
>>>> meld
>>>> > eers die suggestiewe lyftaalaaksies van die hoofsanger nie) en ek
vra
>> vir
>>>> > Ian vir wat laat hulle nie 'n Boereorkes speel by enige van die
> sokker
>>>> > eindstryde nie, toe dut ek uit verveling so bietjie weg, en toe ek
>> wakker
>>>> > word, toe sien ek die laaste twee minute van die wedstryd - en in
>> daardie
>>>> > twee minute het die skeidsregter geen fout gemaak nie;))
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> > "Jonas" wrote in message
>>>> > news:bo33cb$o60$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Benewens die feit dat ek nie beindruk was met die Sharks se spel
> nie,
>>>> het
>>>> > > die skeidsregter in die eindstryd se onvermoë om die wedstryd te
>> beheer
>>>> my
>>>> > > teleurgestel. Daar was heelwat swak beslissing in die eerste
>> 40-minute.
>>>> > > Maar wat erger was, was dat eenoog Naas Botha en trawante nie
eens
>> na
>>>> > die
>>>> > > skeidsregter verwys het nie. (Seker bang hulle sou as rassiste
>>>> > > bestempel word?)
>>>> > >
>>>> > >
>>>
>>>
>>> Die meisies is tussen 18 en 26 jaar.
>>>
>>> Daar was beslissings gemaak deur die skeidsregter wat nie net die sharks
>>> benadeel het nie maar die bulle ook en andersom. Daar was ook nie
>>> beslissing gemaak wat die sharks sou laat wen het nie.
>>> Nie net 'n goeie pak voorspelers nie maar amper drie pakke.
>>> --
>>> Chris
>>
>
Vorige onderwerp: Finias
Volgende onderwerp: Stem in die mis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 16:16:52 MGT 2024