Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Finias
Finias [boodskap #86654] Ma, 03 November 2003 04:08 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Volgens onse Jerome wat vanoggend die nuus lees het ene Ron Finias 7
maratons in 7 dae op 7 verskillende vastelande gehardloop.
--
Annette
Re: Finias [boodskap #86656 is 'n antwoord op boodskap #86654] Ma, 03 November 2003 05:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja-nee - die Flopley darem ... Maar gelukkig tas dit nie sy selfvertroue aan
nie ...
Bettie Kemp het die verlede Woensdag-oggend met die voetplaat-manne gesels
het. Sy het 'n slag met mense - 'n ou omie wat 'n grap vertel, maar wat al
die karakters se name vergeet het. Sy vertelling was beslis snaakser as die
grappie self. Maar Bettie het "pose" gehou - maar jy kon hoor sy was dik van
die lag.
En toe (op skool kon ek nooit die woorde aan die begin van 'n sin gebruik
nie) vra ek myself: "Myself waarom kan Bettie nie Floppie se plek vattie ..
" (Maar Bettie kan bloos en dit moet nie op die radio gesien word nie.)

"Annette" skryf in boodskap news:bo4n2v$pkm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Volgens onse Jerome wat vanoggend die nuus lees het ene Ron Finias 7
> maratons in 7 dae op 7 verskillende vastelande gehardloop.
> --
> Annette
>
Re: Finias [boodskap #86657 is 'n antwoord op boodskap #86656] Ma, 03 November 2003 05:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien moet ons voorstel dat Bettie aangestel word as hulpaanbieder van
Jerome se program - al is sy net daar om hom by te staan om name reg uit te
spreek.
--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bo4p3u$qfo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja-nee - die Flopley darem ... Maar gelukkig tas dit nie sy selfvertroue aan
> nie ...
> Bettie Kemp het die verlede Woensdag-oggend met die voetplaat-manne gesels
> het. Sy het 'n slag met mense - 'n ou omie wat 'n grap vertel, maar wat al
> die karakters se name vergeet het. Sy vertelling was beslis snaakser as die
> grappie self. Maar Bettie het "pose" gehou - maar jy kon hoor sy was dik van
> die lag.
> En toe (op skool kon ek nooit die woorde aan die begin van 'n sin gebruik
> nie) vra ek myself: "Myself waarom kan Bettie nie Floppie se plek vattie ..
> " (Maar Bettie kan bloos en dit moet nie op die radio gesien word nie.)
> "Annette" wrote in message
> news:bo4n2v$pkm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Volgens onse Jerome wat vanoggend die nuus lees het ene Ron Finias 7
>> maratons in 7 dae op 7 verskillende vastelande gehardloop.
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Finias [boodskap #86666 is 'n antwoord op boodskap #86657] Ma, 03 November 2003 11:47 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dis hoe dit by die meeste instansies gaa - 'n bevoegde ou staan die
reggestelde by.

"Annette" skryf in boodskap news:bo4qs4$rh4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Miskien moet ons voorstel dat Bettie aangestel word as hulpaanbieder van
> Jerome se program - al is sy net daar om hom by te staan om name reg uit te
> spreek.
> --
> Annette
> "Jonas" wrote in message
> news:bo4p3u$qfo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ja-nee - die Flopley darem ... Maar gelukkig tas dit nie sy selfvertroue
> aan
>> nie ...
>> Bettie Kemp het die verlede Woensdag-oggend met die voetplaat-manne gesels
>> het. Sy het 'n slag met mense - 'n ou omie wat 'n grap vertel, maar wat al
>> die karakters se name vergeet het. Sy vertelling was beslis snaakser as
> die
>> grappie self. Maar Bettie het "pose" gehou - maar jy kon hoor sy was dik
> van
>> die lag.
>> En toe (op skool kon ek nooit die woorde aan die begin van 'n sin gebruik
>> nie) vra ek myself: "Myself waarom kan Bettie nie Floppie se plek vattie
> ..
>> " (Maar Bettie kan bloos en dit moet nie op die radio gesien word nie.)
>> "Annette" wrote in message
>> news:bo4n2v$pkm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Volgens onse Jerome wat vanoggend die nuus lees het ene Ron Finias 7
>>> maratons in 7 dae op 7 verskillende vastelande gehardloop.
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Stil gespeel
Volgende onderwerp: Skeidsregter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 08:52:25 MGT 2024