Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hekse, besems, HP en Halloween
Hekse, besems, HP en Halloween [boodskap #86342] Ma, 27 Oktober 2003 11:13 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hoe ry jy 'n besem? Stok voor of stok agter?

http://prattle.antipope.org/samhuinn02/bollocks.html
Kevin Carlyon dink Harry ry sy besem verkeerdom.

"Trick or Treat" ons is SA of is dit net vir die politici?

:-)

TJ
Re: Hekse, besems, HP en Halloween [boodskap #86344 is 'n antwoord op boodskap #86342] Ma, 27 Oktober 2003 11:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris  is tans af-lyn  Chris
Boodskappe: 94
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Volle Lid
TJ wrote:

> Hoe ry jy 'n besem? Stok voor of stok agter?
>
> http://prattle.antipope.org/samhuinn02/bollocks.html
> Kevin Carlyon dink Harry ry sy besem verkeerdom.
>
> "Trick or Treat" ons is SA of is dit net vir die politici?
>
> :-)
>
> TJ

Ek sal dink stok voor. Dit is mos hoe Aspoestertjie aan haar naam gekom het
:->)
--
Chris
Re: Hekse, besems, HP en Halloween [boodskap #86349 is 'n antwoord op boodskap #86342] Ma, 27 Oktober 2003 11:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar moet 'n bietjie stukkie stok voor en agter wees.
Liewe Heksie

> Hoe ry jy 'n besem? Stok voor of stok agter?
>
> http://prattle.antipope.org/samhuinn02/bollocks.html
> Kevin Carlyon dink Harry ry sy besem verkeerdom.
>
> "Trick or Treat" ons is SA of is dit net vir die politici?
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: Hekse, besems, HP en Halloween [boodskap #86351 is 'n antwoord op boodskap #86349] Ma, 27 Oktober 2003 11:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Chris, verduidelik bietjie meer - ek ken nie vir Aspoestertjie nie.

'n Dubbelbesem het meer voema vir Annette?

Die tipe hout(stok) maak seker ook 'n verskil?

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:bnj0pi$h6c$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar moet 'n bietjie stukkie stok voor en agter wees.
> Liewe Heksie
>
>> Hoe ry jy 'n besem? Stok voor of stok agter?
>>
>> http://prattle.antipope.org/samhuinn02/bollocks.html
>> Kevin Carlyon dink Harry ry sy besem verkeerdom.
>>
>> "Trick or Treat" ons is SA of is dit net vir die politici?
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>
Re: Hoe ry jy jou besem? [boodskap #86353 is 'n antwoord op boodskap #86342] Ma, 27 Oktober 2003 11:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hande voor op die stok OF agter OF een elke kant?

Besemry is nogal 'n "science" en nie vir almal nie.

:-)

TJ

"TJ" skryf in boodskap news:bniukl$fp9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoe ry jy 'n besem? Stok voor of stok agter?
>
> http://prattle.antipope.org/samhuinn02/bollocks.html
> Kevin Carlyon dink Harry ry sy besem verkeerdom.
>
> "Trick or Treat" ons is SA of is dit net vir die politici?
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: Hekse, besems, HP en Halloween [boodskap #86354 is 'n antwoord op boodskap #86344] Ma, 27 Oktober 2003 12:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
OK, het hom:

"Ek het gehoor sy was eers Liewe Heksie. Toe slaan haar besem
aan die brand . . ."

:-)

TJ

"Chris" skryf in boodskap news:bniuqp$o2t$2@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> TJ wrote:
>
>> Hoe ry jy 'n besem? Stok voor of stok agter?
>>
>> http://prattle.antipope.org/samhuinn02/bollocks.html
>> Kevin Carlyon dink Harry ry sy besem verkeerdom.
>>
>> "Trick or Treat" ons is SA of is dit net vir die politici?
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>
> Ek sal dink stok voor. Dit is mos hoe Aspoestertjie aan haar naam gekom het
> :->)
> --
> Chris
Re: Hekse, besems, HP en Halloween [boodskap #86356 is 'n antwoord op boodskap #86351] Ma, 27 Oktober 2003 12:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris  is tans af-lyn  Chris
Boodskappe: 94
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Volle Lid
TJ wrote:

> Chris, verduidelik bietjie meer - ek ken nie vir Aspoestertjie nie.
>
> 'n Dubbelbesem het meer voema vir Annette?
>
> Die tipe hout(stok) maak seker ook 'n verskil?
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Annette" wrote in message
> news:bnj0pi$h6c$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Daar moet 'n bietjie stukkie stok voor en agter wees.
>> Liewe Heksie

>>> Hoe ry jy 'n besem? Stok voor of stok agter?
>>>
>>> http://prattle.antipope.org/samhuinn02/bollocks.html
>>> Kevin Carlyon dink Harry ry sy besem verkeerdom.
>>>
>>> "Trick or Treat" ons is SA of is dit net vir die politici?
>>>
>>> :-)
>>>
>>> TJ
>>>
>>>
>>>



Toe Lieweheksie se besem gebrand het, het sy Aspoestertjie geheet;->)

--
Chris
Re: Hekse, besems, HP en Halloween [boodskap #86365 is 'n antwoord op boodskap #86351] Ma, 27 Oktober 2003 13:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Eintlik was Chris verkeerd - maar ek los maar die uitwerkgoed vir hom:)))

Ek sal heel tevrede wees met 'n Nimbus 2003 XXX dankie;))
Liewe Heksie.

"TJ" skryf in boodskap news:bnj14s$hcq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Chris, verduidelik bietjie meer - ek ken nie vir Aspoestertjie nie.
>
> 'n Dubbelbesem het meer voema vir Annette?
>
> Die tipe hout(stok) maak seker ook 'n verskil?
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Annette" wrote in message
> news:bnj0pi$h6c$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Daar moet 'n bietjie stukkie stok voor en agter wees.
>> Liewe Heksie
>>
>>> Hoe ry jy 'n besem? Stok voor of stok agter?
>>>
>>> http://prattle.antipope.org/samhuinn02/bollocks.html
>>> Kevin Carlyon dink Harry ry sy besem verkeerdom.
>>>
>>> "Trick or Treat" ons is SA of is dit net vir die politici?
>>>
>>> :-)
>>>
>>> TJ
>>>
>>
>
Re: Hekse, besems, HP en Halloween [boodskap #86372 is 'n antwoord op boodskap #86344] Ma, 27 Oktober 2003 13:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
H� hê hê...

"Chris" skryf in boodskap news:bniuqp$o2t$2@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> TJ wrote:
>
>> Hoe ry jy 'n besem? Stok voor of stok agter?
>>
>> http://prattle.antipope.org/samhuinn02/bollocks.html
>> Kevin Carlyon dink Harry ry sy besem verkeerdom.
>>
>> "Trick or Treat" ons is SA of is dit net vir die politici?
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>
> Ek sal dink stok voor. Dit is mos hoe Aspoestertjie aan haar naam gekom het
> :->)
> --
> Chris
Re: Hekse, besems, HP en Halloween [boodskap #86405 is 'n antwoord op boodskap #86342] Ma, 27 Oktober 2003 19:15 Na vorige boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 27 Oct 2003 13:13:25 +0200, "TJ" wrote:

> Hoe ry jy 'n besem? Stok voor of stok agter?
>

Gloudina gaan julle nou vir 'n hele ruk
laat spekuleer voor sy antwoord.
Gemeen né!

DD
Vorige onderwerp: Ons lees dit daeliks
Volgende onderwerp: Die meeste is verouderd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 15:51:24 MGT 2024